| Jy weet mos, Arthur! [boodskap #61945] |
Sa., 11 Mei 2002 19:41  |
Die Veldmuis
Boodskappe: 304 Geregistreer: April 2002
|
Senior Lid |
|
|
Gebruik julle ook die woord 'mos' in Nederlands, Arthur?
Jy weet mos waarvan ek praat want ons tale is mos familie.
In korrespondensie vermy ek die woord want ek weet nie
of dit in julle woordeskat bestaan nie. Ãn, dit is tog mos so
lekker Afrikaanse woord!
DD
|
|
|
|
| Re: Jy weet mos, Arthur! [boodskap #61946 is 'n antwoord op boodskap #61945] |
Sa., 11 Mei 2002 20:29   |
Die Veldmuis
Boodskappe: 304 Geregistreer: April 2002
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 11 May 2002 22:30:10 +0200, "johanls"
wrote:
> Ag nee Dave, jy kan mos nou nie so met hom praat nie, dit gaan hom mos net
> deurmekaar maak en dan is ons mos in groot gemors en dit wil ons mos nie hê
> nie. Ek dink ons verstaan mekaar mos reg?
> "Dave" wrote in message
> news:6bsqdu03qctn80mltopgjfq8rg70udutcm@4ax.com...
>> Gebruik julle ook die woord 'mos' in Nederlands, Arthur?
>> Jy weet mos waarvan ek praat want ons tale is mos familie.
>> In korrespondensie vermy ek die woord want ek weet nie
>> of dit in julle woordeskat bestaan nie. Ãn, dit is tog mos so
>> lekker Afrikaanse woord!
>> DD
>
Maar Johanis, ek doen mos reg om te vra, want dit is mos 'n logiese
vraag. En buitendien is Arthur mos 'n slim man en jy het mos opgemerk
dat hy lief is vir tale.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Jy weet mos, Arthur! [boodskap #61958 is 'n antwoord op boodskap #61949] |
So., 12 Mei 2002 03:16   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek reken dis die teken om te beken dat Davie tussen die reels erken dat hy
moeg is:))
Annette
"Dave" skryf in boodskap news:hp1rdu08mumldcucc9nr83aluqcdd5rfvu@4ax.com...
> On Sat, 11 May 2002 22:58:52 +0200, "johanls"
> wrote:
>
>> . Ek laat my mos nou nie vertel dat enige ander
>> persoon soveel oor mos kan gesels nie. Maar wel, ons is mos Afrikaners en
>> dit beteken ons is mos anders.
>
> En jy sal mos saamstem wanneer ek sê dat mos is mos 'n interessante
> woord.!
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Jy weet mos, Arthur! [boodskap #61962 is 'n antwoord op boodskap #61959] |
So., 12 Mei 2002 06:53   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
En ek is nooit sonder 'n potjie moskonfyt in my yskas nie.
Annette
"Tobie" skryf in boodskap news:abkstf$8j5$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> mos is iets wat ek jare laas gedrink het
> --
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Jy weet mos, Arthur! [boodskap #61971 is 'n antwoord op boodskap #61966] |
So., 12 Mei 2002 14:49   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
JD, Jy sal dit maar vir jouself moet uitmaak - Arthur sal jou buitendien nie
glo nie;))
Annette
"JD Bothma" skryf in boodskap news:3cde44a5_3@mk-nntp-1.news.uk.worldonline.com...
> o. ek het gehoor dat vlaams nader aan afrikaans is as NL.
>
> --
> UKRA #1256
>
> "The difference between good and excellent is just a tad extra effort"
> -Duffy Daugherty
> "Arthur" wrote in message
> news:abld4g$jv8$1@news.kabelfoon.nl...
>> "JD Bothma" schreef...
>>> Ek sit hier in Engeland en lag maar net vir julle se gemors (dave en
>>> johanis).
>>> Ek was noudiedag in 'n nederlandse chatroom en het biedjie probeer
sien
>> wat
>>> van die nederlandse taal kan ek verstaan en die mense daar was verbasend
>>> gaaf en het biedjie woorde wat hulle in afrikaans geken het vir my in NL
>>> verduidelik.
>>> wat ek wil weet is of daar enige Vlaamse 'Chat-Rooms' is veral op
mIRC.
>> sal
>>> nogal lekker wees om die verskil te sien en makliker wees om te
verstaan
>> as
>>> NL.
>>
>> JD, jy sal geen verskil sien nie. Vlaminge skryf ook Nederlands :)
>>
>> Groete,
>> Arthur
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Jy weet mos, Arthur! [boodskap #61979 is 'n antwoord op boodskap #61973] |
So., 12 Mei 2002 17:14   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Johan- jy moes gesê het julle gemos.....:))))))
Dis soos jy sê ons ken van nonsens hier, en al vang ons 'n gly in sommige
mense hier, kan ons soms nog steeds beskaafd optree;)))
NS - Geluk met die Bulle se sonderlinge Super 12 prestasie:))
Annette
"johanls" skryf in boodskap news:3cdf06e6$1_1@batman.vip-za.com...
> Ons se gemors is nog niks. Hier is `n paar ander wat ken van. Jy sal nog
> sien. Welkom hier, jy gaan mos hier bly? Jy kan mos nie net `n paar sinne
> hier kom ingooi en dan weer verdwyn nie. Dit sou mos ongeskik wees.
>
> "JD Bothma" < wrote
>> Ek sit hier in Engeland en lag maar net vir julle se gemors (dave en
>> johanis).
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Jy weet mos, Arthur! [boodskap #61987 is 'n antwoord op boodskap #61983] |
So., 12 Mei 2002 19:14   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek is definitief 'n gly-voorstander..
Plaas my dus asseblief in die glykamp.:)
Ek praat moderne Afrikaans - nie antieks nie;))
Annette
-- "Dave" skryf in boodskap news:u3etdus29b6cqelaq9govmbcprcp11u90v@4ax.com...
> On Sun, 12 May 2002 19:14:10 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Johan- jy moes gesê het julle gemos.....:))))))
>> Dis soos jy sê ons ken van nonsens hier, en al vang ons 'n gly in sommige
>> mense hier, kan ons soms nog steeds beskaafd optree;)))
>>
>
> 'm Gly of 'n Skaats, Annette?
> Jou antwoord kan nogal belangrik wees:-)
>
> DD
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|