Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Wiele » Nuwe Toyota
Nuwe Toyota [boodskap #61921] Sa, 11 Mei 2002 06:02 na volgende boodskap
Rosie  is tans af-lyn  Rosie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ek hoor die nuutste Landcruiser model kos 'n nederige R720 000, of iets.

Nou kan ek nie besluit wat ek met R720 000 se skuld wil maak nie. 'n Huis
koop of my aan yuppie-"greed" vergryp?

Wat dink julle?
Re: Nuwe Toyota [boodskap #61923 is 'n antwoord op boodskap #61921] Sa, 11 Mei 2002 06:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy sal eers moet vasstel hoe graag jy wil cruise of nie.
Annette

"Rosie" skryf in boodskap news:abibsh$72u$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Ek hoor die nuutste Landcruiser model kos 'n nederige R720 000, of iets.
>
> Nou kan ek nie besluit wat ek met R720 000 se skuld wil maak nie. 'n Huis
> koop of my aan yuppie-"greed" vergryp?
>
> Wat dink julle?
>
Re: Nuwe Toyota [boodskap #61933 is 'n antwoord op boodskap #61923] Sa, 11 Mei 2002 13:24 Na vorige boodskap
Rosie  is tans af-lyn  Rosie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ek is a kerkmuis, man. Maar ek kan doen met die kar of die huis vir daai
prys [grin]

Die lekker van S.A. is dat jongmense nog 'n kans het om huise te koop.
Europa kan mos nie dieselfde sê nie, of wat praat ek?

"Annette" skryf in boodskap news:abie2t$ih2hi$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jy sal eers moet vasstel hoe graag jy wil cruise of nie.
> Annette
>
>
> "Rosie" wrote in message
> news:abibsh$72u$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Ek hoor die nuutste Landcruiser model kos 'n nederige R720 000, of iets.
>>
>> Nou kan ek nie besluit wat ek met R720 000 se skuld wil maak nie. 'n Huis
>> koop of my aan yuppie-"greed" vergryp?
>>
>> Wat dink julle?
>>
>
Vorige onderwerp: BMW Stelery
Volgende onderwerp: Stoomtreine
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 18:20:34 MGT 2024