Tuis » Ernstig » Wiele » Nuwe Toyota
Nuwe Toyota [boodskap #61921] |
Sat, 11 May 2002 06:02  |
Rosie
Boodskappe: 94 Geregistreer: March 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ek hoor die nuutste Landcruiser model kos 'n nederige R720 000, of iets.
Nou kan ek nie besluit wat ek met R720 000 se skuld wil maak nie. 'n Huis
koop of my aan yuppie-"greed" vergryp?
Wat dink julle?
|
|
|
|
Re: Nuwe Toyota [boodskap #61933 is 'n antwoord op boodskap #61923] |
Sat, 11 May 2002 13:24  |
Rosie
Boodskappe: 94 Geregistreer: March 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ek is a kerkmuis, man. Maar ek kan doen met die kar of die huis vir daai
prys [grin]
Die lekker van S.A. is dat jongmense nog 'n kans het om huise te koop.
Europa kan mos nie dieselfde sê nie, of wat praat ek?
"Annette" skryf in boodskap news:abie2t$ih2hi$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jy sal eers moet vasstel hoe graag jy wil cruise of nie.
> Annette
>
>
> "Rosie" wrote in message
> news:abibsh$72u$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Ek hoor die nuutste Landcruiser model kos 'n nederige R720 000, of iets.
>>
>> Nou kan ek nie besluit wat ek met R720 000 se skuld wil maak nie. 'n Huis
>> koop of my aan yuppie-"greed" vergryp?
>>
>> Wat dink julle?
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 12:56:48 UTC 2025
|