| Koos du Plessis lirieke [boodskap #61630] |
Di., 07 Mei 2002 05:51  |
Koot Pieterse
Boodskappe: 490 Geregistreer: Januarie 2002
|
Senior Lid |
|
|
Is hier iemand wat lirieke van Koos se bekende liedere êrens beskikbaar het?
My vriendin in Kanada het op sy musiek afgekom en nou wil sy weet wat sê hy.
Groete
Koot Pieterse
(jpie...@petech.ac.za)
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Koos du Plessis lirieke [boodskap #61639 is 'n antwoord op boodskap #61637] |
Di., 07 Mei 2002 09:29   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Koot, miskien sal TJ aan jou inligting kan verskaf .
Ek ken 'n hele paar se woorde, maar ek dink dat almal moet iewers beskikbaar
wees.
Annette
"Koot Pieterse" skryf in boodskap news:ab83aq$ro9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Haar lysie lyk soos volg (in Kanadese Afrikaans!):
> as alma ver is/ as jy my kon volg/ boshoek/ die somer is verby/ groet sonder
> woorde/ hier's ons almal tesaam/ karla/ kinders van die wind/ koue-vurr/
> miskien karien/ mornay/ najaarsdroom/ nokturne/ onthou jy nog/ op pad na
> nooitgedacht/ Pretoria/ skadu's teen die muur/ skielik is jy vry/ soektog/
> spore op die maan/ sprokie vir 'n stadskind/
>
> 'Skuus man, ek weet dis 'n klomp en 'n "tall order". Sal jy my kan help?
>
> Koot
>
>
>
> "Threeships Mcduck" wrote in message
> news:petedus1gjppc8rrg01np70t6qm09orpb9@4ax.com...
>> On Tue, 7 May 2002 07:51:01 +0200, "Koot Pieterse"
>> served the following to the group:
>>
>>> Is hier iemand wat lirieke van Koos se bekende liedere êrens beskikbaar het?
>>> My vriendin in Kanada het op sy musiek afgekom en nou wil sy weet wat sê hy.
>>> Groete
>>> Koot Pieterse
>>> (jpie...@petech.ac.za)
>>>
>>
>> ja, enige iets spesifieks waarna jy soek? hy het heelwat bekendes
>>
>> Threeships Mcduck
>> www.mothership.co.za
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Koos du Plessis lirieke [boodskap #61670 is 'n antwoord op boodskap #61646] |
Di., 07 Mei 2002 18:34   |
Kinky[1]
Boodskappe: 193 Geregistreer: Oktober 2001
|
Senior Lid |
|
|
> On Tue, 7 May 2002 10:30:25 +0200, "Koot Pieterse"
> served the following to the group:
>
>> Haar lysie lyk soos volg (in Kanadese Afrikaans!):
>> as alma ver is/ as jy my kon volg/ boshoek/ die somer is verby/ groet sonder
>> woorde/ hier's ons almal tesaam/ karla/ kinders van die wind/ koue-vurr/
>> miskien karien/ mornay/ najaarsdroom/ nokturne/ onthou jy nog/ op pad na
>> nooitgedacht/ Pretoria/ skadu's teen die muur/ skielik is jy vry/ soektog/
>> spore op die maan/ sprokie vir 'n stadskind/
>>
>> 'Skuus man, ek weet dis 'n klomp en 'n "tall order". Sal jy my kan help?
>>
>> Koot
KinkY: Hier is een van sy gedigte. Ek glo nie dit is al gesing nie
maar vir my bly dit van sy mooiste woorde:
Koos du Plessis (1945-1984)
Ek het al elke koers gevat
die hoofweg en die kronkelpad,
gedrink en eet wat ek kon kry,
van duiwelsdrek tot wildevy,
hier gery en daar geloop,
soms getwyfel, soms gehoop;
veel bemin en veel gehaat,
van albei ewe min gebaat.
Toe sien ek oos word eindelik wes
en elke pad is soos die res
en alle water kom van bo;
dat duiwelsdrek en wildevy
in net dieselfde grond gedy
en waar die wildevye vrek
daar kwyn maar ook die duiwelsdrek
en of jy loop en of jy ry
die koers sal net dieselfde bly.
André P. Brink (samest.), Groot Verseboek 2000, (Kaapstad: Tafelberg)
2000.
|
|
|
|
| Re: Koos du Plessis lirieke [boodskap #61699 is 'n antwoord op boodskap #61670] |
Wo., 08 Mei 2002 06:33   |
Koot Pieterse
Boodskappe: 490 Geregistreer: Januarie 2002
|
Senior Lid |
|
|
Ek stem saam, dit is baie mooi (om nou 'n nie-literêre term te gebruik...).
Dit herinner my aan 'n ander lied van hom, kan net nie dink watter een nie.
Koot
> KinkY: Hier is een van sy gedigte. Ek glo nie dit is al gesing nie
> maar vir my bly dit van sy mooiste woorde:
>
>
> Koos du Plessis (1945-1984)
>
>
> Ek het al elke koers gevat
> die hoofweg en die kronkelpad,
> gedrink en eet wat ek kon kry,
> van duiwelsdrek tot wildevy,
> hier gery en daar geloop,
> soms getwyfel, soms gehoop;
> veel bemin en veel gehaat,
> van albei ewe min gebaat.
> Toe sien ek oos word eindelik wes
> en elke pad is soos die res
> en alle water kom van bo;
> dat duiwelsdrek en wildevy
> in net dieselfde grond gedy
> en waar die wildevye vrek
> daar kwyn maar ook die duiwelsdrek
> en of jy loop en of jy ry
> die koers sal net dieselfde bly.
>
>
> André P. Brink (samest.), Groot Verseboek 2000, (Kaapstad: Tafelberg)
> 2000.
|
|
|
|
| Re: Koos du Plessis lirieke [boodskap #61705 is 'n antwoord op boodskap #61699] |
Wo., 08 Mei 2002 08:16   |
Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004 Geregistreer: Mei 2006
|
Senior Lid |
|
|
Ek wonder of jy aan sy gedig oor die pad dink. Ek kan nie onthou wat die
naam van die gedig is nie, maar die verwysing na die huistoe-pad wat 'n
doodlooppad of so iets het baie mense laat wonder of Koos selfmoord
beplan het of dalk selfs gepleeg het. Hy is in 'n motorongeluk oorlede.
Dis 'n baie besondere gedig daardie, Langenhoven sou jaloers gewees
het op Koos se vermoë om met woorde te toor.
Wouter
"Koot Pieterse" skryf in boodskap news:abagr5$cl7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
Ek stem saam, dit is baie mooi (om nou 'n nie-literêre term te gebruik...).
Dit herinner my aan 'n ander lied van hom, kan net nie dink watter een nie.
Koot
> KinkY: Hier is een van sy gedigte. Ek glo nie dit is al gesing nie
> maar vir my bly dit van sy mooiste woorde:
>
>
> Koos du Plessis (1945-1984)
>
>
> Ek het al elke koers gevat
> die hoofweg en die kronkelpad,
> gedrink en eet wat ek kon kry,
> van duiwelsdrek tot wildevy,
> hier gery en daar geloop,
> soms getwyfel, soms gehoop;
> veel bemin en veel gehaat,
> van albei ewe min gebaat.
> Toe sien ek oos word eindelik wes
> en elke pad is soos die res
> en alle water kom van bo;
> dat duiwelsdrek en wildevy
> in net dieselfde grond gedy
> en waar die wildevye vrek
> daar kwyn maar ook die duiwelsdrek
> en of jy loop en of jy ry
> die koers sal net dieselfde bly.
>
>
> André P. Brink (samest.), Groot Verseboek 2000, (Kaapstad: Tafelberg)
> 2000.
|
|
|
|
| Re: Koos du Plessis lirieke [boodskap #62009 is 'n antwoord op boodskap #61705] |
Ma., 13 Mei 2002 14:08   |
Koot Pieterse
Boodskappe: 490 Geregistreer: Januarie 2002
|
Senior Lid |
|
|
Dit was so iets, ja. Miskien kom die gedig nog uit, met alles wat nou hier
gepos word.
Koot
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3cd8df08.0@news1.mweb.co.za...
> Ek wonder of jy aan sy gedig oor die pad dink. Ek kan nie onthou wat die
> naam van die gedig is nie, maar die verwysing na die huistoe-pad wat 'n
> doodlooppad of so iets het baie mense laat wonder of Koos selfmoord
> beplan het of dalk selfs gepleeg het. Hy is in 'n motorongeluk oorlede.
>
> Dis 'n baie besondere gedig daardie, Langenhoven sou jaloers gewees
> het op Koos se vermoë om met woorde te toor.
>
> Wouter
>
>
> "Koot Pieterse" wrote in message
> news:abagr5$cl7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek stem saam, dit is baie mooi (om nou 'n nie-literêre term te gebruik...).
> Dit herinner my aan 'n ander lied van hom, kan net nie dink watter een nie.
>
> Koot
>
>> KinkY: Hier is een van sy gedigte. Ek glo nie dit is al gesing nie
>> maar vir my bly dit van sy mooiste woorde:
>>
>>
>> Koos du Plessis (1945-1984)
>>
>>
>> Ek het al elke koers gevat
>> die hoofweg en die kronkelpad,
>> gedrink en eet wat ek kon kry,
>> van duiwelsdrek tot wildevy,
>> hier gery en daar geloop,
>> soms getwyfel, soms gehoop;
>> veel bemin en veel gehaat,
>> van albei ewe min gebaat.
>> Toe sien ek oos word eindelik wes
>> en elke pad is soos die res
>> en alle water kom van bo;
>> dat duiwelsdrek en wildevy
>> in net dieselfde grond gedy
>> en waar die wildevye vrek
>> daar kwyn maar ook die duiwelsdrek
>> en of jy loop en of jy ry
>> die koers sal net dieselfde bly.
>>
>>
>> André P. Brink (samest.), Groot Verseboek 2000, (Kaapstad: Tafelberg)
>> 2000.
>
|
|
|
|
| Re: Koos du Plessis lirieke [boodskap #62011 is 'n antwoord op boodskap #62009] |
Ma., 13 Mei 2002 14:42   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Koot Pieterse wrote:
> Dit was so iets, ja. Miskien kom die gedig nog uit, met alles wat nou hier
> gepos word.
> "Wouter Plaasvark"
>> Ek wonder of jy aan sy gedig oor die pad dink. Ek kan nie onthou wat die
>> naam van die gedig is nie, maar die verwysing na die huistoe-pad wat 'n
>> doodlooppad of so iets het baie mense laat wonder of Koos selfmoord
>> beplan het of dalk selfs gepleeg het. Hy is in 'n motorongeluk oorlede.
Wel, ek sal geinteresseerd wees in die woorde
van die gedig, as iemand dit het.
Ek sal ook graag die woorde van GERT VLOK NEL
se elegie oor Koos du Plessis wil hê. Ons het
die lied maar ek kan nie al die woorde uitmaak
nie. Het iemand dit miskien?
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Die Huistoepad [boodskap #62162 is 'n antwoord op boodskap #62062] |
Do., 16 Mei 2002 02:16   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Koot Pieterse wrote:
> Daar moet nog bietjie simpatie wees vir my gebrek want hulle was bereid om
> van my rymende verse op Litnet te plaas.
Ek het gaan lees by Litnet. Dis nou te sê as
Koos Pieterse en Koot Pieterse dieselfde is.
Hoekom plaas jy hulle nie op die nuusgroep
nie?
Ek gaan vir 'n paar dae van die nuusgroep
af. Keer tog dat Arthur nie die ouens kafloop
nie. Veral noudat hy 'n luitenant gekry het
in Rico.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
| Re: Die Huistoepad [boodskap #62167 is 'n antwoord op boodskap #62166] |
Do., 16 Mei 2002 06:43   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Koot, plaas maar as jy daarna voel jou gedigte op litnet, Gloudina sal dit
wel een of ander tyd hier plaas.
Annette
.petech.ac.za> skryf in boodskap news:abvkao$6mp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Daar's vir my iets tragies daaraan om jou eie verse op die nuusgroep te sit.
> Miskien moet ek dit vanuit 'n ander skuilnaam doen!
>
> Geniet jou kort "vakansie".
> Koot (soms wel 'n "Koos")
>
> skryf in boodskap news:3CE316DA.3090504@rogers.com...
>>
>> Koot Pieterse wrote:
>>
>>
>>> Daar moet nog bietjie simpatie wees vir my gebrek want hulle was bereid om
>>> van my rymende verse op Litnet te plaas.
>>
>> Ek het gaan lees by Litnet. Dis nou te sê as
>> Koos Pieterse en Koot Pieterse dieselfde is.
>> Hoekom plaas jy hulle nie op die nuusgroep
>> nie?
>> Ek gaan vir 'n paar dae van die nuusgroep
>> af. Keer tog dat Arthur nie die ouens kafloop
>> nie. Veral noudat hy 'n luitenant gekry het
>> in Rico.
>>
>> Gloudina
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Die Huistoepad [boodskap #62177 is 'n antwoord op boodskap #62176] |
Do., 16 Mei 2002 10:50  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Okei dan - stuur dit direk aan Gloudina dan vir plasing hier;))
Annette
"Koot Pieterse" skryf in boodskap news:ac02su$96t$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> He he, ook waar. Dis net dat ek nie op Litnet kan plaas as ek so voel nie -
> hulle besluit of hulle dit sal plaas.
>
> "Annette" wrote in message
> news:abvkip$lo602$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Koot, plaas maar as jy daarna voel jou gedigte op litnet, Gloudina sal dit
>> wel een of ander tyd hier plaas.
>> Annette
>>
>>
>> .petech.ac.za> skryf in boodskap news:abvkao$6mp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Daar's vir my iets tragies daaraan om jou eie verse op die nuusgroep te sit
>>> Miskien moet ek dit vanuit 'n ander skuilnaam doen!
>>>
>>> Geniet jou kort "vakansie".
>>> Koot (soms wel 'n "Koos")
>>>
>>> skryf in boodskap news:3CE316DA.3090504@rogers.com...
>>>>
>>>> Koot Pieterse wrote:
>>>>
>>>>
>>>> > Daar moet nog bietjie simpatie wees vir my gebrek want hulle was bereid om
>>>> > van my rymende verse op Litnet te plaas.
>>>>
>>>> Ek het gaan lees by Litnet. Dis nou te sê as
>>>> Koos Pieterse en Koot Pieterse dieselfde is.
>>>> Hoekom plaas jy hulle nie op die nuusgroep
>>>> nie?
>>>> Ek gaan vir 'n paar dae van die nuusgroep
>>>> af. Keer tog dat Arthur nie die ouens kafloop
>>>> nie. Veral noudat hy 'n luitenant gekry het
>>>> in Rico.
>>>>
>>>> Gloudina
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|