Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » SEUNTJIE
SEUNTJIE [boodskap #61526] Sa., 04 Mei 2002 03:43 na volgende boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 135
Geregistreer: Junie 2003
Senior Lid
> BRIEFIE VAN 'N VOORTREKKER SEUNTJIE
>>>> >
>>>> > Liewe pa en ma,
>>>> >
>>>> > Ons leierverkenner het gevra dat ons hier van die voortrekkerkamp
>>> vir > > julle skryf, net ingeval julle die vloed op tv gesien het en
>>> bekommerd > > is oor ons.
>>>> >
>>>> > Ons is OK. Net een van ons tente en twee slaapsakke het
>>> weggespoel.
>>>> >
>>>> > Gelukkig het niemand verdrink nie, want ons was almal op die berg
>>> besig > > om vir Jan te soek toe dit gebeur het. Sê asseblief vir Jan
>>> se ma hy is
>>>> > OK. Hy kan nie skryf nie omdat sy arm in gips is.
>>>> >
>>>> > Ek het in een van daai redding helikopters gery. Dit was lekker!
>>> Ons sou
>>>
>>>> > hom nooit in die donker gekry het as dit nie vir die weerlig was
>>> nie. > > Verkenner Skroewie het kwaad geword vir Piet omdat hy gaan
>>> rondloop het
>>>> > sonder om vir iemand te se.
>>>> >
>>>> > Piet se hy het hom gese, maar dit was seker tydens die vuur, so hy
>>> het > > hom seker nie gehoor nie. Het julle geweet dat as jy een van
>>> daai
>>>> > spuitblikke op die vuur gooi,dan ontplof hy? Die nat hout wou nie
>>> brand > > nie, maar een van die tente en party van ons klere het.
>>> Dawie gaan
>>>> > snaaks lyk tot sy hare weer uitgegroei het.
>>>> >
>>>> > Ons kom Saterdag terug as verkenner Skroewie die kar kan regmaak.
>>> Die > > ongeluk was nie sy skuld nie. Die brieke was OK toe ons hier
>>> weg is. > >
>>>> > Hy se 'n mens moet verwag dat so 'n ou kar gereeld sal breek dis
>>> seker > > hoekom hy nie versekering kan kry nie. Ons hou van die kar.
>>> Hy gee nie > > om as dit vuil is binne nie en partykeer laat hy ons bo
>>> op die dak of > > voorop ry.
>>>> >
>>>> > Dit word warm binne in met 10 mense. Hy het ons in die sleepwa
>>> laat ry > > totdat die polise ons gestop het en met hom gepraat het.
>>> Maar hy is 'n > > goeie ou en 'n goeie drywer. Hy en Klasie is op die
>>> oomblik weg. Hy leer
>>>
>>>> > hom op die bergpaaie bestuur, waar daar nie karre is nie, net
>>> groot
>>>> > vragmotors wat boomstompe wegry.
>>>> >
>>>> > Vanoggend het almal gaan swem, maar Verkenner Skroewie wou my en
>>> Jan nie
>>>
>>>> > laat swem nie, want ek kan nie swem nie en Jan se arm is in gips,
>>> toe > > gee hy vir ons die roeibootjie op die rivier. Dit was lekker!
>>>> >
>>>> > Party plekke is die water so diep na die vloed, daar is bome onder
>>> die > > water! En verkenner Skroewie is nie kwaai oor lewensbaadjies
>>> soos daai > > ander een verlede jaar nie. Hy werk nou baie aan die
>>> kar, so ons
>>>> > probeer hom nie veel pla nie.
>>>> >
>>>> > Raai wat? Ons het almal nou klaar ons noodhulp kentekens gekry!
>>> Toe
>>>> > Adriaan in die water geduik het, het hy sy arm oopgesny en Verkenner
>>>> > Skroewie het gese ons moet op hom oefen om die wond toe te werk.
>>> Ek en > > Herman het gekots, maar verkenner Skroewie se dis seker net
>>> vrot hoender
>>>
>>>> wat ons gister geeet het of iets. Hy se hy het ook baie
>>>> keer siek geword
>>>> van vrot kos toe hy in die tronk was. Ek is bly hy is nou uit, want
>>> hy se hy
>>>> het baie geleer terwyl hy in die tronk was.
>>>> >
>>>> > Voor ek vergeet - Wat is 'n pedofiel?
>>>> >
>>>> > Ek moet nou gaan. Ons moet nou dorp toe gaan met die kar om ons
>>> briewe te
>>>> > pos en vaseline te koop. Moenie oor ons worry nie. Ons is OK.
>>>> >
>>>> > Baai, Sakkie
>>>
Re: SEUNTJIE [boodskap #61575 is 'n antwoord op boodskap #61526] Ma., 06 Mei 2002 08:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Senior Lid
"koos" skryf in boodskap news:aavldv$8v3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> BRIEFIE VAN 'N VOORTREKKER SEUNTJIE
>>>> > >
>>>> > > Liewe pa en ma,
>>>> > >
>>>> > > Ons leierverkenner het gevra dat ons hier van die voortrekkerkamp
>>>> vir > > julle skryf, net ingeval julle die vloed op tv gesien het en
>>>> bekommerd > > is oor ons.

[[Knip]]

>>>> > > Ek moet nou gaan. Ons moet nou dorp toe gaan met die kar om ons
>>>> briewe te
>>>> > > pos en vaseline te koop. Moenie oor ons worry nie. Ons is OK.
>>>> > >
>>>> > > Baai, Sakkie
>>>>

Haai!!!!! Dissie baie mooi nie!!! Ek sou nie vaseline koop nie. Ek het
altyd by my. Voorbereid vir alles sien. Net soos dit 'n goeie
voortrekkertjie betaam.
(Die regte)Sakkie
Re: SEUNTJIE [boodskap #61578 is 'n antwoord op boodskap #61575] Ma., 06 Mei 2002 09:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11111
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sakkie, beteken dit dat jy altyd genoeg vaseline oral saamneem?:)))
Annette

"Sakkie" skryf in boodskap news:3cd64494$0$18848@hades.is.co.za...
>
> "koos" wrote in message
> news:aavldv$8v3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> BRIEFIE VAN 'N VOORTREKKER SEUNTJIE
>>>> > > >
>>>> > > > Liewe pa en ma,
>>>> > > >
>>>> > > > Ons leierverkenner het gevra dat ons hier van die
> voortrekkerkamp
>>>> > vir > > julle skryf, net ingeval julle die vloed op tv gesien het en
>>>> > bekommerd > > is oor ons.
>
> [[Knip]]
>
>>>> > > > Ek moet nou gaan. Ons moet nou dorp toe gaan met die kar om ons
>>>> > briewe te
>>>> > > > pos en vaseline te koop. Moenie oor ons worry nie. Ons is OK.
>>>> > > >
>>>> > > > Baai, Sakkie
>>>> >
>
> Haai!!!!! Dissie baie mooi nie!!! Ek sou nie vaseline koop nie. Ek het
> altyd by my. Voorbereid vir alles sien. Net soos dit 'n goeie
> voortrekkertjie betaam.
> (Die regte)Sakkie
>
Nog Vaseline asb. [boodskap #61583 is 'n antwoord op boodskap #61578] Ma., 06 Mei 2002 11:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Senior Lid
Jy kan seker lees wat jy wil :-)))

"Annette" skryf in boodskap news:ab5ip1$fh54v$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Sakkie, beteken dit dat jy altyd genoeg vaseline oral saamneem?:)))
> Annette
>
>
> "Sakkie" wrote in message
> news:3cd64494$0$18848@hades.is.co.za...
>>
>> "koos" wrote in message
>> news:aavldv$8v3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> BRIEFIE VAN 'N VOORTREKKER SEUNTJIE
>>>> > > > >
>>>> > > > > Liewe pa en ma,
>>>> > > > >
>>>> > > > > Ons leierverkenner het gevra dat ons hier van die
>> voortrekkerkamp
>>>> > > vir > > julle skryf, net ingeval julle die vloed op tv gesien
het
> en
>>>> > > bekommerd > > is oor ons.
>>
>> [[Knip]]
>>
>>>> > > > > Ek moet nou gaan. Ons moet nou dorp toe gaan met die kar om
> ons
>>>> > > briewe te
>>>> > > > > pos en vaseline te koop. Moenie oor ons worry nie. Ons is OK.
>>>> > > > >
>>>> > > > > Baai, Sakkie
>>>> > >
>>
>> Haai!!!!! Dissie baie mooi nie!!! Ek sou nie vaseline koop nie. Ek het
>> altyd by my. Voorbereid vir alles sien. Net soos dit 'n goeie
>> voortrekkertjie betaam.
>> (Die regte)Sakkie
>>
>
Re: Nog Vaseline asb. [boodskap #61584 is 'n antwoord op boodskap #61583] Ma., 06 Mei 2002 11:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11111
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis mos nie ek wat wilde aannames en afleidings gereeld hier maak nie:)))
Annette

"Sakkie" skryf in boodskap news:3cd6633b$0$18843@hades.is.co.za...
> Jy kan seker lees wat jy wil :-)))
>
> "Annette" wrote in message
> news:ab5ip1$fh54v$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Sakkie, beteken dit dat jy altyd genoeg vaseline oral saamneem?:)))
>> Annette
>>
>>
>> "Sakkie" wrote in message
>> news:3cd64494$0$18848@hades.is.co.za...
>>>
>>> "koos" wrote in message
>>> news:aavldv$8v3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > BRIEFIE VAN 'N VOORTREKKER SEUNTJIE
>>>> > > > > >
>>>> > > > > > Liewe pa en ma,
>>>> > > > > >
>>>> > > > > > Ons leierverkenner het gevra dat ons hier van die
>>> voortrekkerkamp
>>>> > > > vir > > julle skryf, net ingeval julle die vloed op tv gesien
> het
>> en
>>>> > > > bekommerd > > is oor ons.
>>>
>>> [[Knip]]
>>>
>>>> > > > > > Ek moet nou gaan. Ons moet nou dorp toe gaan met die kar
om
>> ons
>>>> > > > briewe te
>>>> > > > > > pos en vaseline te koop. Moenie oor ons worry nie. Ons is
> OK.
>>>> > > > > >
>>>> > > > > > Baai, Sakkie
>>>> > > >
>>>
>>> Haai!!!!! Dissie baie mooi nie!!! Ek sou nie vaseline koop nie. Ek
> het
>>> altyd by my. Voorbereid vir alles sien. Net soos dit 'n goeie
>>> voortrekkertjie betaam.
>>> (Die regte)Sakkie
>>>
>>
>
Re: Nog Vaseline asb. [boodskap #61589 is 'n antwoord op boodskap #61584] Ma., 06 Mei 2002 12:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Senior Lid
Ek weet, dis hoekom ek jou so versigtig antwoord. Jy weet mos ons mans
sukkel op die beste van tye om julle dames se gemoedstoestande te lees
:-)))) Wat dit nog erger maak is dat daar nie 'n manier is om lyftaal te
lees hier nie, so die foutfaktor is hoog!

"Annette" skryf in boodskap news:ab5oug$fdnjj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dis mos nie ek wat wilde aannames en afleidings gereeld hier maak nie:)))
> Annette
>
>
> "Sakkie" wrote in message
> news:3cd6633b$0$18843@hades.is.co.za...
>> Jy kan seker lees wat jy wil :-)))
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:ab5ip1$fh54v$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Sakkie, beteken dit dat jy altyd genoeg vaseline oral saamneem?:)))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Sakkie" wrote in message
>>> news:3cd64494$0$18848@hades.is.co.za...
>>>>
>>>> "koos" wrote in message
>>>> news:aavldv$8v3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > BRIEFIE VAN 'N VOORTREKKER SEUNTJIE
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > > > Liewe pa en ma,
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > > > Ons leierverkenner het gevra dat ons hier van die
>>>> voortrekkerkamp
>>>> > > > > vir > > julle skryf, net ingeval julle die vloed op tv
gesien
>> het
>>> en
>>>> > > > > bekommerd > > is oor ons.
>>>>
>>>> [[Knip]]
>>>>
>>>> > > > > > > Ek moet nou gaan. Ons moet nou dorp toe gaan met die kar
> om
>>> ons
>>>> > > > > briewe te
>>>> > > > > > > pos en vaseline te koop. Moenie oor ons worry nie. Ons
is
>> OK.
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > > > Baai, Sakkie
>>>> > > > >
>>>>
>>>> Haai!!!!! Dissie baie mooi nie!!! Ek sou nie vaseline koop nie.
Ek
>> het
>>>> altyd by my. Voorbereid vir alles sien. Net soos dit 'n goeie
>>>> voortrekkertjie betaam.
>>>> (Die regte)Sakkie
>>>>
>>>
>>
>
Re: Nog Vaseline asb. [boodskap #61591 is 'n antwoord op boodskap #61589] Ma., 06 Mei 2002 12:53 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11111
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Presaaislie, dis wat dit so opwindend maak hier;))
Al daardie ou goedjies wat so verklikkend is soos lyftaal, of waarnatoe die
oë kyk is afwesig, net dierlike instink geld;)))
Annette

"Sakkie" skryf in boodskap news:3cd67647$0$18843@hades.is.co.za...
> Ek weet, dis hoekom ek jou so versigtig antwoord. Jy weet mos ons mans
> sukkel op die beste van tye om julle dames se gemoedstoestande te lees
> :-)))) Wat dit nog erger maak is dat daar nie 'n manier is om lyftaal te
> lees hier nie, so die foutfaktor is hoog!
>
> "Annette" wrote in message
> news:ab5oug$fdnjj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dis mos nie ek wat wilde aannames en afleidings gereeld hier maak nie:)))
>> Annette
>>
>>
>> "Sakkie" wrote in message
>> news:3cd6633b$0$18843@hades.is.co.za...
>>> Jy kan seker lees wat jy wil :-)))
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:ab5ip1$fh54v$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Sakkie, beteken dit dat jy altyd genoeg vaseline oral saamneem?:)))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Sakkie" wrote in message
>>>> news:3cd64494$0$18848@hades.is.co.za...
>>>> >
>>>> > "koos" wrote in message
>>>> > news:aavldv$8v3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > BRIEFIE VAN 'N VOORTREKKER SEUNTJIE
>>>> > > > > > > >
>>>> > > > > > > > Liewe pa en ma,
>>>> > > > > > > >
>>>> > > > > > > > Ons leierverkenner het gevra dat ons hier van die
>>>> > voortrekkerkamp
>>>> > > > > > vir > > julle skryf, net ingeval julle die vloed op tv
> gesien
>>> het
>>>> en
>>>> > > > > > bekommerd > > is oor ons.
>>>> >
>>>> > [[Knip]]
>>>> >
>>>> > > > > > > > Ek moet nou gaan. Ons moet nou dorp toe gaan met die
kar
>> om
>>>> ons
>>>> > > > > > briewe te
>>>> > > > > > > > pos en vaseline te koop. Moenie oor ons worry nie. Ons
> is
>>> OK.
>>>> > > > > > > >
>>>> > > > > > > > Baai, Sakkie
>>>> > > > > >
>>>> >
>>>> > Haai!!!!! Dissie baie mooi nie!!! Ek sou nie vaseline koop nie.
> Ek
>>> het
>>>> > altyd by my. Voorbereid vir alles sien. Net soos dit 'n goeie
>>>> > voortrekkertjie betaam.
>>>> > (Die regte)Sakkie
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Wat dink kinders van die liefde????
Volgende onderwerp: Kapel by nuwe Lughawegebou.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Jul. 28 21:46:57 UTC 2026