Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nog Goed Weg!!
Nog Goed Weg!! [boodskap #61474] Vr, 03 Mei 2002 09:04
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Met die ondersoek na die verdwene Goue Teestel uit Tuynhuys, is daar nou
agtergekom dat silwer- en kristalware ook weg is.
Ek is absoluut stomgeslaan en verbaas:))

As dit nie vir die 350-jarige bestaansfees was nie, het ons nou nog nie van
al die verdwene goed geweet nie;))

Annette
Vorige onderwerp: Drom se ribbekas
Volgende onderwerp: Onderstepoort Onderdeur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 26 22:42:11 MGT 2024