Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Onderstepoort Onderdeur
Onderstepoort Onderdeur [boodskap #61483] Vr, 03 Mei 2002 13:22
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Lees nou net in die M&G dat Onderstepoort amper nie meer met ons is nie.
Behalwe van sekere afdelings wat toegemaak is, het die meeste en beste
navorsers en afdelingshoofde die pad gevat na 'n beter betaalbare lewe. Daar
is 'n hele paar van hulle nou in Nairobi.
Annette
Vorige onderwerp: Nog Goed Weg!!
Volgende onderwerp: RSG - "Sê wie? (!)"
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 09:21:53 MGT 2024