|
|
|
|
| Re: Drom se ribbekas [boodskap #61468 is 'n antwoord op boodskap #61467] |
Vr., 03 Mei 2002 08:42  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Blykbaar ook seer as mens lag:))
Sterkte met die versigtig hoes en lag.
Annette
--
Drom skryf in boodskap news:1e507c17.0205030040.56edb593@posting.google.com...
> "Tobie" wrote in message
news:...
>> Drom, hoe kraak mens 'n rib op die meubelment waar jy joune
>> gekraak het? :-)
>
> Ou Tobie jong, ek het geslaap toe die f****n ding gebreek het! Die
> dokter het gesê mens kan hom afhoes en dis seker maar wat gebeur het.
> Soos hulle soms op TV sê, "Don't try this at home!" Dis seer, veral as
> mens nog hoes ook.
> Groete, Drom
|
|
|
|