Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vliegtuig tref die Empire State gebou
Re: Kopligte en Kyoto [boodskap #61884 is 'n antwoord op boodskap #61866] Vr, 10 Mei 2002 19:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
het jou fiets nie ligte nie? In RSA moet jy ligte op jou fiets hê
as jy in die nag wil ry. Trap bietjie teen daardie dinamo, dan
praat ons weer oor "effisiente brandstofselle" :-)
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
"Arthur"
> staal en kunsstof in beweging te sit met 'n ineffisiente verbrandingsmotor
> net om my eie 70 kilo van A na B te bring .... Ek gebruik liever meer
> effisiente brandstofselle ... op my fiets :)
Re: Seattle/Mt Rainier [boodskap #61885 is 'n antwoord op boodskap #61871] Vr, 10 Mei 2002 19:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
het julle geweet dit is onwettig om parrafien by diesel te gooi?
Re: Slapskyfie [boodskap #61886 is 'n antwoord op boodskap #61817] Vr, 10 Mei 2002 19:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hang af wie Brenda is.
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
"Dave Du Plessis"
> 'n paar weke gelede het ek na die boonste vloer gegaan
> en vir Brenda gehelp met iets waarmee sy op haar rekenaar
> gesukkel het.
Re: Kopligte en Kyoto [boodskap #61887 is 'n antwoord op boodskap #61877] Vr, 10 Mei 2002 19:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sies DD man!!! Hou jou in!
Om sommer hier openlik van Danielle se banddruk en petrolverbruik te
praat!:))))
Hoe moet sy voel? Sy het mos ook 'n hart?:)))

Annette

"Dave Du Plessis" skryf in boodskap news:jv2oducmeb83j6663hl15tcqbpa3e9vulh@4ax.com...
> On Thu, 09 May 2002 18:33:13 -0400, Katryn
> wrote:
>
>> Dave Du Plessis wrote:
>>
>>> Wat Arthur hier sê is logika Danielle
>
> ens
> ens
> ens
>>
>> Okay - ek sal van nou af my deel doen, en my ligte afskakel ...
>> :-))
>
> Besef jy dat selfs jou banddruk jou petrolverbruik affekteer Katryn?
>
> DD
Re: Kopligte en Kyoto [boodskap #61890 is 'n antwoord op boodskap #61884] Vr, 10 Mei 2002 19:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 10 May 2002 21:20:13 +0200, "Tobie" wrote:

> het jou fiets nie ligte nie? In RSA moet jy ligte op jou fiets hê
> as jy in die nag wil ry. Trap bietjie teen daardie dinamo, dan
> praat ons weer oor "effisiente brandstofselle" :-)
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Juis dan wanneer Arthur ook meer die effek
van 'energieverbruik' sal ervaar:-)
Re: Seattle/Mt Rainier [boodskap #61891 is 'n antwoord op boodskap #61885] Vr, 10 Mei 2002 19:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 10 May 2002 21:29:12 +0200, "Tobie" wrote:

> het julle geweet dit is onwettig om parrafien by diesel te gooi?

Hoekôm??? Gelatien (ontploffingstof) is tog 'n
produk van kunsmis en diesel.
>
Re: Slapskyfie [boodskap #61892 is 'n antwoord op boodskap #61886] Vr, 10 Mei 2002 19:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Tobie, ek dink nie Brenda is so oud dat iets al af hang nie;))
Annette

"Tobie" skryf in boodskap news:abh74q$rve$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Hang af wie Brenda is.
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
> "Dave Du Plessis"
>> 'n paar weke gelede het ek na die boonste vloer gegaan
>> en vir Brenda gehelp met iets waarmee sy op haar rekenaar
>> gesukkel het.
>
Re: Slapskyfie [boodskap #61893 is 'n antwoord op boodskap #61886] Vr, 10 Mei 2002 19:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 10 May 2002 21:33:33 +0200, "Tobie" wrote:

> Hang af wie Brenda is.
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

'n klerk Tobie. Een van daai met wie
ek vandag 'n moewiese fight kan hê,
en môreoggend groet sy my met 'n soen.

DD
Re: Kopligte en Kyoto [boodskap #61901 is 'n antwoord op boodskap #61884] Vr, 10 Mei 2002 20:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" schreef...
> "Arthur"
>> staal en kunsstof in beweging te sit met 'n ineffisiente
>> verbrandingsmotor net om my eie 70 kilo van A na B
>> te bring .... Ek gebruik liever meer effisiente
>> brandstofselle ... op my fiets :)
>
> het jou fiets nie ligte nie? In RSA moet jy ligte op jou fiets hê
> as jy in die nag wil ry. Trap bietjie teen daardie dinamo, dan
> praat ons weer oor "effisiente brandstofselle" :-)

Natuurlijk het my fiets ligte. Ligte is ook hier verplig en reflektors. Vier
maande van die jaar ry ek soggens of saans (en in december/januari beide) in
die donker. Daarom weet ek dat 'n dinamo baie vra van die vermoë van my
brandstofselle ... Wat die driedubbele Skotse skeepseend (waarom geen
makliker naam gekies soos Donald?) gesê het oor kleinere karre -waar die
persentasie van die energie wat 'n dinamo vra groter is as vir grotere
karre- geld dubbel vir fietse. Ek dink die dinamo vra byna 25% van my vermoë
('n growe skatting gebaseer op 5 jaar ervaring: 10 km heen, 10 km terug).

Groete,
Arthur
Kewadewat? [boodskap #61905 is 'n antwoord op boodskap #61865] Vr, 10 Mei 2002 23:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
> Ek het gaan soek na 'n Engelse site vir julle lui Afrikaners

Gloudina
Aitsa! Dis nou wat ek 'n kewademan noem.
Sê vir hulle, Arthur.

Ek wonder waar die uitdrukking "kewademan"
vandaan kom. Wie ken dit? My ma en pa het
dit gereeld gebruik. Sy is oorspronklik van
Robertson, dus op die periferie van die
Boland, hy uit Namakwaland. Maar hy mag
haar die uitdrukking geleer het. Wat sê
jou woordeboeke, Wouter?

Wouter
Ek het daardie woord nog net een keer gesien, Gloudina
En dis toe jy dit vroeër hier gebruik het. Dit moet 'n baie
antieke woord wees, dit kom nie in enige van my
woordeboeke voor nie. 'n Google-soektog wys ook niks.

Self het ek hom ook nog nooit gehoor nie, ook nie by my
Robertson-familie nie.
Re: Kopligte en Kyoto [boodskap #61906 is 'n antwoord op boodskap #61901] Sa, 11 Mei 2002 00:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Arthur wrote:

Wat die driedubbele Skotse skeepseend (waarom geen
> makliker naam gekies soos Donald?

Omdat hy aandag wil trek, en omdat hy
soos baie Afrikaners dink dis meer chic
om Engels te praat as Afrikaans. Totdat
mense soos hy ophou om so te dink, het
ons nog nie die Derde Vryheidsoorlog
gewen nie.

Tant Hessie van die Derde Republiek.
Re: Kewadewat? [boodskap #61924 is 'n antwoord op boodskap #61905] Sa, 11 Mei 2002 07:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Wouter Plaasvark" schreef...
> Gloudina
> Ek wonder waar die uitdrukking "kewademan"
> vandaan kom. Wie ken dit?>
> Wouter
> Ek het daardie woord nog net een keer gesien, Gloudina
> En dis toe jy dit vroeër hier gebruik het. Dit moet 'n baie
> antieke woord wees, dit kom nie in enige van my
> woordeboeke voor nie. 'n Google-soektog wys ook niks.

Ek dink die oorsprong is gewoon 'kwade man'.

In my eie uitspraak van die woord is daar ook 'n 'e' in kwaad (kewaad). In
my omgewing plaas ons dikwels 'n 'euh' klank in woorde wat die klank eintlik
nie het nie. Delluft (Delft), marrukt (markt), kerruk (kerk), ....

Groete,
Arthur
Re: Kewadewat? [boodskap #61925 is 'n antwoord op boodskap #61924] Sa, 11 Mei 2002 08:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek stem saam met Arthur!

'n kewade Sterrenkijker (alias Norbert)

"Arthur" schreef:

> "Wouter Plaasvark" schreef...
>> Gloudina
>> Ek wonder waar die uitdrukking "kewademan"
>> vandaan kom. Wie ken dit?>
>> Wouter
>> Ek het daardie woord nog net een keer gesien, Gloudina
>> En dis toe jy dit vroeër hier gebruik het. Dit moet 'n baie
>> antieke woord wees, dit kom nie in enige van my
>> woordeboeke voor nie. 'n Google-soektog wys ook niks.
>
> Ek dink die oorsprong is gewoon 'kwade man'.
>
> In my eie uitspraak van die woord is daar ook 'n 'e' in kwaad (kewaad). In
> my omgewing plaas ons dikwels 'n 'euh' klank in woorde wat die klank eintlik
> nie het nie. Delluft (Delft), marrukt (markt), kerruk (kerk), ....
>
> Groete,
> Arthur
>
Re: Kewadewat? [boodskap #61927 is 'n antwoord op boodskap #61905] Sa, 11 Mei 2002 11:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Wouter Plaasvark"
---knip---
Dit moet 'n baie
> antieke woord wees,
---------
antie antiek? :-)
Re: Seattle/Mt Rainier [boodskap #61928 is 'n antwoord op boodskap #61891] Sa, 11 Mei 2002 11:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
paraffin het nie BTW op nie omdat die agtergeblewenes dit gebruik
vir kook ens.
--------------
"Dave Du Plessis"
> Hoek�m??? Gelatien (ontploffingstof) is tog 'n
> produk van kunsmis en diesel.
Re: Slapskyfie en floppies [boodskap #61929 is 'n antwoord op boodskap #61893] Sa, 11 Mei 2002 11:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
ek wonder of 'n 3.5" stiffie beter is as 'n 5¼" floppie ;-)
----------------------------
"Dave Du Plessis"
>  'n klerk Tobie.
Re: Slapskyfie en floppies [boodskap #61940 is 'n antwoord op boodskap #61929] Sa, 11 Mei 2002 17:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 11 May 2002 13:12:28 +0200, "Tobie" wrote:

> ek wonder of 'n 3.5" stiffie beter is as 'n 5¼" floppie ;-)
> ----------------------------
> "Dave Du Plessis"
>> 'n klerk Tobie.
>

Stuur jy my nou weer na die klerk Tobie?
Re: Slapskyfie en floppies [boodskap #61943 is 'n antwoord op boodskap #61940] Sa, 11 Mei 2002 18:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
de klerk ............ :-x
--------------

"Dave"  skryf in boodskap news:7pmqduoo1icr09fe5j1q2lgjmsi8gdr7qv@4ax.com...
>  On Sat, 11 May 2002 13:12:28 +0200, "Tobie"

>  wrote:
>
>> ek wonder of 'n 3.5" stiffie beter is as 'n 5¼" floppie ;-)
>> ----------------------------
>> "Dave Du Plessis"
>>>  'n klerk Tobie.
>>
>
>  Stuur jy my nou weer na die klerk Tobie?
Re: Kopligte en Kyoto [boodskap #61984 is 'n antwoord op boodskap #61887] So, 12 Mei 2002 18:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 10 May 2002 21:37:38 +0200, "Annette" wrote:

> Sies DD man!!! Hou jou in!
> Om sommer hier openlik van Danielle se banddruk en petrolverbruik te
> praat!:))))
> Hoe moet sy voel? Sy het mos ook 'n hart?:)))
>
> Annette
>
>
>

maar partykeer ôk màr van klip:-)
Re: Kopligte en Kyoto [boodskap #61998 is 'n antwoord op boodskap #61984] Ma, 13 Mei 2002 01:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
>  On Fri, 10 May, "Annette" wrote:
>> Hoe moet sy voel? Sy het mos ook 'n hart?:)))

>  Dave   antwoord:
>  maar partykeer ôk mâr van klip:-)

Sheesh....

'n Ou Spaanse gesegde lui: "Live with wolves, and you learn to howl".

:-))
Re: Australië [boodskap #62722 is 'n antwoord op boodskap #61562] Sa, 25 Mei 2002 10:28 Na vorige boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wouter nee ek weet nie. Footy is die liefling spel hier. En dan natuurlik
krieket. Soos Bobby verduidelik het is hier mense wat met mag en mening
probeer om 'n SA in die kleine hier te skep en in die proses hulself uiters
ongewild maak. (Ek weet van 'n ou wat gesweer het hy gaan die Aussies leer
pap eet :-) Slagters het kilogramme boerewors weggegee aan Aussies om hulle
die lig te laat sien en in toue voor die slaghuis te laat staan. Nodeloos om
te se - tevergeefs. Om hulle nou te oortuig om rugby union bo footy te
verkies ....

Aan die anderkant van die spektrum is daar die SA's wat hier aanland en
"verdwyn." Hulle wil niks met SA te doen he nie en verbreek alle bande met
taal en kultuur. Dit is tipies (oi, nou moet ek mooi dink hoe ek dit gaan se
anders haal dit my weer grimmigheid op die hals ;-) persone uit die
kleurling gemeenskap. Of persone wat dan tradisioneel na verwys was as
kleurlinge. Jy herken die aksent en staan nader vir 'n geselsie maar jy loop
jou teen 'n beton muur vas. Daar is baie in Perth.

Dus die blote feit dat hier minstens 200,000 (dit mag dalk meer wees) expats
is gaan nie rugby union se saak juis bevorder nie.

Hantamkind

"Wouter"

> Wat ek nog nooit lekker kon verstaan nie, is hoekom daar nie in
> Wes-Australië rugby (union) gespeel word soos ons hom ken nie.
> Ek verstaan daar is 200 000 (?) ex-Suid Afrikaners net in Perth,
> heelwat meer as in bv Stellenbosch. ;-)
>
Vorige onderwerp: Tolpaaie
Volgende onderwerp: Sakkie se Diemersfontein
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 21:40:40 MGT 2024