| Nuus 26/4 [boodskap #61065] |
Vr., 26 April 2002 04:25  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Daar het nog 'n vliegtuig by Wonderboom geval - die tweede binne 'n week.
Spitfire. Vlieënier is dood.
Joost v/d Westhuizen ( skrumskakel) het nou so baie vrye tyd noudat hy
beseer is, dat sy nuwe liefde Amor Vittone ( die Lotto meisie) genoeg aandag
kry om spesiaal te voel.
Daar het alweer 'n bus gerol in KZN - vermoedelik 'n band wat gebars het -
23 dood.
Miskien moet daar by die tolhekke nie net geld gevra word nie - voertuie se
bande kan ook nagegaan word.
Ek het juis net nou die dag langs die pad gestop sodat 'n taxi voor my, met
bande in 'n vreeslike toestand, net weg van my kan kom.
Goud het uiteindelik weer by 305 dollar uitgekom.
Ons is weer hier in die Kaap terug by betogings oor die Oudekraal
ontwikkeling - twee jaar gelede was dit dieselfde storie .
Van twee jaar gelede gepraat - nieteenstaande die fanfare en basuine - lyk
distrik 6 nog net soos 2 jaar gelede - daar is nie eers 'n teken dat daar 'n
begin gemaak gaan word aan die beloofde behuisingsprojek nie.
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Nuus 26/4 [boodskap #61070 is 'n antwoord op boodskap #61069] |
Vr., 26 April 2002 05:27   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja, die vlieënier was 'n prokureur van Johannesburg:
Neusmann ( sp?) - 56.
Annette
Gids skryf in boodskap news:gu5y8.151564$oI.10697850@zwoll1.home.nl...
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:aaal16$8v6m5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Daar het nog 'n vliegtuig by Wonderboom geval - die tweede binne 'n week.
>> Spitfire. Vlieënier is dood.
>>
>
> Weet julle dalk wie die vlieënier was? Daar was toe ek laas navraag gedoen
> het nog twee Spitties in SA. Weet iemand miskien watter een betrokke was?
>
> -Gideon-
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Nuus 26/4 [boodskap #61082 is 'n antwoord op boodskap #61080] |
Vr., 26 April 2002 10:34   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
O Koek!!! Daar het ek alweer met my woordassosiasie ter onthouding 'n faux
pas gemaak:)))
Jarrrrrre gelede begin daar 'n jong fotografie by The Friend in Bloemfontein
werk - met die van Christchurch. - Annette sal dit toe onthou as die veld
waar die Springbokke 'n grootse oorwinning behaal het.
Week later kom die kind na my kantoor om vorms en goed te teken ter
aanstelling, en ek noem hom Mnr Murrayfield:)))
Annette
Drom wrote in message
news:1e507c17.0204260226.433d8103@posting.google.com...
> "TJ" skryf in boodskap news:...
>> "A 56-year-old pilot was killed when a plane, a rare Spitfire, crashed at
>> the Wonderboom Airport, north of Pretoria, on Thursday afternoon, police
>> reported. The pilot, a Johannesburg man, was in Pretoria to pick up a
>> friend."
>>
>> Op televisie het hul genoem dat hy 'n regspraktyk in Johannesburg besit
>> (het).
>>
>>
>> TJ
>> www.artslink.co.za
>
> Volgens The Herald van PE was sy naam Mark Snoyman.
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Nuus 26/4 [boodskap #61099 is 'n antwoord op boodskap #61098] |
Vr., 26 April 2002 17:44   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
johanls wrote:
> Johan:
> Hier in Gauteng praat die koerante nou van die "Pretoria Triangle".
>
>
>> Daar het nog 'n vliegtuig by Wonderboom geval - die tweede binne 'n week.
>> Spitfire. Vliëenier is dood.
Ek is nie verbaas nie. Daardie
wonderboom se wortels is ook
deurmekaar.
Tant Hessie van die land van die kokerbome.
|
|
|
|
| Re: Murrayfield en Diepkloof [boodskap #61107 is 'n antwoord op boodskap #61090] |
Vr., 26 April 2002 19:04  |
Die Veldmuis
Boodskappe: 304 Geregistreer: April 2002
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 26 Apr 2002 15:42:57 +0200, "Wouter Plaasvark"
wrote:
> Annette
> ...- met die van Christchurch. - Annette sal dit toe onthou as die
> veld waar die Springbokke 'n grootse oorwinning behaal het.
> Week later kom die kind na my kantoor om vorms en goed te
> teken ter aanstelling, en ek noem hom Mnr Murrayfield:)))
>
> Wouter
> In die nuwe Suid Afrika, met rugby wat nou na non-tradisionele
> gebiede uitbrei, sal jy dalk op dieselfde manier iemand
> Mev Diepkloof kon noem.....
>
>
Is Mev Diepkloof dan nie in Hillbrow gestasioneer nie?
DD
|
|
|
|