| Re: DD? [boodskap #60911] |
Di., 23 April 2002 19:47  |
Die Veldmuis
Boodskappe: 304 Geregistreer: April 2002
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 22 Apr 2002 23:12:34 +0200, "Tobie" wrote:
> DEEEEEEEEEEEEDEEEEEEEEEEEEEEE !!!!!!!!!!!!
> waar is jy?
>
>
Hiieeeeeeerrrr Tobieeee!:-)))
Tobie, ek het so bietjie dik geword vir die bakleiery(e) hier.
Hier is werklik geen (soos in geen) opbouende gesprekke
hier nie. Ek het gisteraand vir die eerste keer in 'n paar dae
weer hier ingeloer en was nie eens van plan om vanaand
weer hier aan te klop nie. Maar toe sien ek wat Hantankind
vertel en behou dit toe en besluit om vanaand te besluit of
ek daarop gaan reageer. Ek het soos jy sien.
Ek het hier begin deelneem (dink dit was in die 80's) en jy
sal onthou dat ek daarvan gehou het om dit somtyds op 'n
ietwat ligsinnige wyse tedoen. Jy sal ook onthou dat ek een
aand vir Danielle gesê het dat ek kan "Ballroom Dance' as
ek wil, maar kyk hoe suur is die dansers se gesigte. Ek sal
Ballroom dance in die dag op kantoor maar in die aande wil
ek sokkie.
Nou sit ons hier met mense soos Norbert wat nie kan besluit
aan wie se kant hy wil wees nie, 'n verskriklike beterweterige
SS en 'n Plaasvark wat nie 'n eie indentiteit wil skep nie maar
besluit het om die onbeskofte Gloudina as templet te gebruik.
Wanneer Tobie, het jy ons gesien lag oor iets? Yes, dit gebeur
wel... maar so by die uitsondering.
Ek is besig om ander belangstellinge te ontwikkel as die groep.
Steeds sal ek terugkom want ek het vriende soos jy, Arthur,
Danielle, Streepmuis, Katryn, Sakkie, Annette.......... ek het Q se
geselskap begin waardeer... daai onnie in Australië is baie spesiaal
vir my... ens. (snik!) haai waar is Rico? My en Lou se fights
kan jy nooit vergelyk met die laagvatte hier nie...
Ek het 'n briefie geskryf vir Hantamkind daar by 'nuus' van Annette.
Juis onder 'n ander naam weer want die Plaasvark waardeer dit...
Sien julle more of oormore Tobie. Ek het steeds vriende hier...
DD
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: DD? [boodskap #60934 is 'n antwoord op boodskap #60928] |
Wo., 24 April 2002 10:56   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dit moes van al daardie vliegery wees dat DD so moeg is.
Of hy word net plein oud;))
Annette
Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3cc65afa.0@news1.mweb.co.za...
> Dave wrote:
>> Tobie, ek het so bietjie dik geword vir die bakleiery(e) hier.
>> Hier is werklik geen (soos in geen) opbouende gesprekke
>> hier nie. Ek het gisteraand vir die eerste keer in 'n paar dae
>> weer hier ingeloer en was nie eens van plan om vanaand
>> weer hier aan te klop nie.
>
> Katryn
> M.a.w jy was MOEG? :-)
>
> Wouter
> Ja, Moers Ongeïnteresseerd En Gatvol.....
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: DD? [boodskap #60947 is 'n antwoord op boodskap #60944] |
Wo., 24 April 2002 13:26   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hey Jy!! Moenie veralgemeen nie!! En buitendien het ou tannies net nat
broeke as hulle hoes wanneer hulle longontsteking het;))))
Oepsie!! Liggie Oomblik Hier !!! Jy vertel ons DD is eintlik 'n aantie!:))))
Annette
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a State of Mind
Sakkie skryf in boodskap news:3cc6aeda$0$235@hades.is.co.za...
> Nou wat makeer julle klomp!!! Het iemand julle aangesteek of iets. 'n Ou
> sal sweer julle is 'n klomp sieklike, mislike, afgeleefde outannies met nat
> "panties"! MOEGOES of so iets :-))))))
>
>
> "Katryn" wrote in message
> news:qi6dcu4a42c81k714o0pi8lmbtph2o2tjn@4ax.com...
>> On Wed, 24 Apr 2002 09:14:35 +0200, "Wouter Plaasvark"
>> wrote:
>>
>>> Katryn
>>> M.a.w jy was MOEG? :-)
>>>
>>> Wouter
>>> Ja, Moers Ongeïnteresseerd En Gatvol.....
>>
>> Jy ook? Ek ook.
>> :-(
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: DD? [boodskap #60959 is 'n antwoord op boodskap #60954] |
Wo., 24 April 2002 15:04   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Okie Dokie dan , ek respekteer enigiemand se geloof;))
Annette
Sakkie skryf in boodskap news:3cc6bb72$0$235@hades.is.co.za...
> Moet ek jou nou wragtag 'n uitleg gee van wat ek gesê het. As ek jou
> geskrewe lees lyk dit my jy bedoel nie heeltemal wat ek bedoel het om te s�
> nie. So tussen al die gesêery en bedoelery deur word DD skielik 'n
> aaaaantie? E~k g~l~o n~i~e s~o n~i~e!
>
> "Annette" wrote in message
> news:aa6btj$86q0q$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Hey Jy!! Moenie veralgemeen nie!! En buitendien het ou tannies net nat
>> broeke as hulle hoes wanneer hulle longontsteking het;))))
>> Oepsie!! Liggie Oomblik Hier !!! Jy vertel ons DD is eintlik 'n
> aantie!:))))
>> Annette
>>
>>
>> --
>> Groetnis,
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Happiness is a State of Mind
>> Sakkie wrote in message
> news:3cc6aeda$0$235@hades.is.co.za...
>>> Nou wat makeer julle klomp!!! Het iemand julle aangesteek of iets.
'n
> Ou
>>> sal sweer julle is 'n klomp sieklike, mislike, afgeleefde outannies
met
>> nat
>>> "panties"! MOEGOES of so iets :-))))))
>>>
>>>
>>> "Katryn" wrote in message
>>> news:qi6dcu4a42c81k714o0pi8lmbtph2o2tjn@4ax.com...
>>>> On Wed, 24 Apr 2002 09:14:35 +0200, "Wouter Plaasvark"
>>>> wrote:
>>>>
>>>> >Katryn
>>>> >M.a.w jy was MOEG? :-)
>>>> >
>>>> >Wouter
>>>> >Ja, Moers Ongeïnteresseerd En Gatvol.....
>>>>
>>>> Jy ook? Ek ook.
>>>> :-(
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: DD? [boodskap #60961 is 'n antwoord op boodskap #60957] |
Wo., 24 April 2002 15:14   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hoe durf jy die goeie hospitale van Engeland so sleg sê?:))
Ek het hoeka 'n vriendin van hier wat nou daar in een van daardie hospitale
lê - nee - nie omdat sy dink dis beter daar nie;)))
Annette
Q skryf in boodskap news:Vnzx8.4269$oK4.28804@NewsReader...
> "Sakkie" wrote in message
> news:3cc6aeda$0$235@hades.is.co.za...
>> Nou wat makeer julle klomp!!! Het iemand julle aangesteek of iets. 'n Ou
>> sal sweer julle is 'n klomp sieklike, mislike, afgeleefde outannies met
> nat
>> "panties"! MOEGOES of so iets :-))))))
>
>
> Hier is vir jou 'n goeie voorbeeld van die toestand van MOEGOE-geite... Jy
> steek jou laaste sigaretjie op en kyk op jou horlosie of jy nog vir
> Sainsbury's sal oopvang om nog te koop en Gordon Brown se op die nuus dat hy
> van mening is dat die 200% belasting wat hulle reeds op tabak plaas nie
> genoeg is nie en nou gaan hulle dit maar meer maak want dis al ons donners
> wat die NHS soveel geld kos en ek dink... maar ek was in my lewe nog nie aan
> die binnekant van 'n NHS hospitaal nie want die mense vrek soos vlieë daar
> en ek gaan eerder privaat wat ook maar selde is want ek issie 'n sissie
> nie - ek hoes soos 'n man en ek huil sommer in my hanne wanner die ouens
> begin kaai gesels en nou gaan die prys van petrol ook weer op want dis seker
> al die vragmotorbestuurders wat al die sigarette aanry na die winkel toe en
> dis die stadium wat ek sommer dink ag Gordon jou moer man... jou stupidgeit
> maak my MOEG
>
> Q
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Goeie wense :-) [boodskap #61177 is 'n antwoord op boodskap #61112] |
Sa., 27 April 2002 17:55  |
Die Veldmuis
Boodskappe: 304 Geregistreer: April 2002
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 26 Apr 2002 23:43:44 +0200, "Wouter Plaasvark"
wrote:
>
> Op Woensdag, 24 Apr 2002 09:14:31 +0200, verstom Wouter Plaasvark
> menige oor deur te sê:
>> Ja, sien jou môre of oormôre, Dave. Ek glo jy is altyd welkom hier.
>
> en Didi verteenwoordig sy sprankelend bekende voortreflike
> regskapenheid deur te sê:
> "Dankie Wouter."
>
> en heel voorspelbaar haal Wouter sy beste Amerikaans uit en sê
> (wel effe uit konteks)
> "You're welcome!"
>
> en voeg by in skalkse Sewth Ãffriekin Ienglisj (as she is spoke):
> "Aag dêt was sommer nothing, ou Dave"
>
> en eindig op eg gasvrye Amerikaans:
> "You have a nice day now, hear!"
>
Wouter, as die antie jou vir die voortreflike woordeboek
engels/amerikaans/Sewth Ãffriekinenglisj gaan vergewe,
is dit voortrek!!!
DD
|
|
|
|