| Biltong is Nederlands. [boodskap #60869] |
Di., 23 April 2002 06:54  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Waar kom die naam biltong vandaan?
Volgens onbetroubare bronne:
Bil - wat boud beteken in Hollands en
tong wat wat beteken 'n strook ( strip) - weet nie van watter taal nie.
Dus is biltong 'n strokie boud.
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Biltong is Nederlands. [boodskap #60901 is 'n antwoord op boodskap #60898] |
Di., 23 April 2002 18:01   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
*Sterrenkijker* wrote:
Dis nie so onmoontlik nie omdat in
> daardie jare veral die skepe van die Oostindische Compagnie baie
> droogvleis nodig had. Hulle had toe nog geen yskaste nie en die vleis
> moes droog wees om te kan bewaar.
> Of miskien is die uitleg nog baie eenvoudiger. Die Khoi sal gesien het
> dat die blankes veral die "tonge" van die wilde beeste gewou het en
> hulle het miskien gedink "tonge" = vleis. As dan biltong van die
> "bille" (= boude) van die beeste was gemaak dan het hulle miskien
> gesê vir die blankes: dis "tong" van die bil. Of miskien het die
> blankes toe self gesê vir die Khoi:"Nou, ja, ons wil "tong", maar dis
> nie die tong wat ons vir ons eie wil, maar wel die tong van die bille
> en dis nie vir ons maar vir onse skepe."
Interessante teorie, maar glad te ingewikkeld.
Hier is die verklaring uit die Dictionary of
South African Engish. ( Ja, biltong word ook
beskou as 'n Engelse woord.)
Biltong:
Probably Dutch. Bil buttock + tongue
(here a strip or fillet) (bil. possibly
cogn. piel penis fr. Latin pilum arrow)
Mens neem kennis van die feit dat daar in
Engels die woord "thong" bestaan, wat miskien
familie is van die "tong" in biltong.
Gloudina
|
|
|
|
| Re: Biltong is Nederlands. [boodskap #60909 is 'n antwoord op boodskap #60901] |
Di., 23 April 2002 19:32   |
Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393 Geregistreer: November 2000
|
Senior Lid |
|
|
Ja, wie weet eintlik die waarheid daaroor, Gloudina? Vir my, ek dink,
"biltong" is nie 'n Nederlandse woord nie. As ek dit uitspreek dan is
dit net asof daardie woord nie eg Diets is nie maar gewoon 'n
origineel woord uit die Afrikaanse inheemse tale. Hierdie woord lê ons
nie "op die tong" nie as jy kan verstaan wat ek bedoel. Die eerste
maal dat ek hierdie woord het hoor uitspreek het ek nie kan dink nie
dat die woord Nederlands sou wees... Nou, ja, dit was me spontane
reaksie. Dit gaan ook so met die meeste andere uitheemse woorde in
Nederlands wat me wel bekend is. Ons voel dit gewoon. Ek sou sê dis 'n
swartmense wat sulke woorde besig maar geen witmens nie. Ek glo dat
onse voorouers altyd gewoon oor "(droog)vleis" sou gepraat het.
Die groete van
Norbert (uit Vlaanderen)
"@rogers.com" schreef:
>
> *Sterrenkijker* wrote:
>
>
> Dis nie so onmoontlik nie omdat in
>> daardie jare veral die skepe van die Oostindische Compagnie baie
>> droogvleis nodig had. Hulle had toe nog geen yskaste nie en die vleis
>> moes droog wees om te kan bewaar.
>> Of miskien is die uitleg nog baie eenvoudiger. Die Khoi sal gesien het
>> dat die blankes veral die "tonge" van die wilde beeste gewou het en
>> hulle het miskien gedink "tonge" = vleis. As dan biltong van die
>> "bille" (= boude) van die beeste was gemaak dan het hulle miskien
>> gesê vir die blankes: dis "tong" van die bil. Of miskien het die
>> blankes toe self gesê vir die Khoi:"Nou, ja, ons wil "tong", maar dis
>> nie die tong wat ons vir ons eie wil, maar wel die tong van die bille
>> en dis nie vir ons maar vir onse skepe."
>
> Interessante teorie, maar glad te ingewikkeld.
> Hier is die verklaring uit die Dictionary of
> South African Engish. ( Ja, biltong word ook
> beskou as 'n Engelse woord.)
>
> Biltong:
> Probably Dutch. Bil buttock + tongue
> (here a strip or fillet) (bil. possibly
> cogn. piel penis fr. Latin pilum arrow)
>
> Mens neem kennis van die feit dat daar in
> Engels die woord "thong" bestaan, wat miskien
> familie is van die "tong" in biltong.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
| Re: Biltong is Nederlands. [boodskap #60963 is 'n antwoord op boodskap #60901] |
Wo., 24 April 2002 16:41   |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Hoekom klink die woord, op die tongaf, so Maleis vir my?
skryf in boodskap news:3CC5A1C7.1000001@rogers.com...
>
> *Sterrenkijker* wrote:
>
>
> Dis nie so onmoontlik nie omdat in
>> daardie jare veral die skepe van die Oostindische Compagnie baie
>> droogvleis nodig had. Hulle had toe nog geen yskaste nie en die vleis
>> moes droog wees om te kan bewaar.
>> Of miskien is die uitleg nog baie eenvoudiger. Die Khoi sal gesien het
>> dat die blankes veral die "tonge" van die wilde beeste gewou het en
>> hulle het miskien gedink "tonge" = vleis. As dan biltong van die
>> "bille" (= boude) van die beeste was gemaak dan het hulle miskien
>> gesê vir die blankes: dis "tong" van die bil. Of miskien het die
>> blankes toe self gesê vir die Khoi:"Nou, ja, ons wil "tong", maar dis
>> nie die tong wat ons vir ons eie wil, maar wel die tong van die bille
>> en dis nie vir ons maar vir onse skepe."
>
> Interessante teorie, maar glad te ingewikkeld.
> Hier is die verklaring uit die Dictionary of
> South African Engish. ( Ja, biltong word ook
> beskou as 'n Engelse woord.)
>
> Biltong:
> Probably Dutch. Bil buttock + tongue
> (here a strip or fillet) (bil. possibly
> cogn. piel penis fr. Latin pilum arrow)
>
> Mens neem kennis van die feit dat daar in
> Engels die woord "thong" bestaan, wat miskien
> familie is van die "tong" in biltong.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Biltong is Nederlands. [boodskap #60965 is 'n antwoord op boodskap #60963] |
Wo., 24 April 2002 17:41  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jonas, ek weet nie jong - ek kan my nie indink daar by Nuweland, waar die
meeste van die met die passion gaps staan, en elkeen kou tevrede aan 'n stuk
biltong met 'n knipmes in die hand nie;)))
Annette
Jonas skryf in boodskap news:aa6n98$o2s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoekom klink die woord, op die tongaf, so Maleis vir my?
> skryf in boodskap news:3CC5A1C7.1000001@rogers.com...
>>
>> *Sterrenkijker* wrote:
>>
>>
>> Dis nie so onmoontlik nie omdat in
>>> daardie jare veral die skepe van die Oostindische Compagnie baie
>>> droogvleis nodig had. Hulle had toe nog geen yskaste nie en die vleis
>>> moes droog wees om te kan bewaar.
>>> Of miskien is die uitleg nog baie eenvoudiger. Die Khoi sal gesien het
>>> dat die blankes veral die "tonge" van die wilde beeste gewou het en
>>> hulle het miskien gedink "tonge" = vleis. As dan biltong van die
>>> "bille" (= boude) van die beeste was gemaak dan het hulle miskien
>>> gesê vir die blankes: dis "tong" van die bil. Of miskien het die
>>> blankes toe self gesê vir die Khoi:"Nou, ja, ons wil "tong", maar dis
>>> nie die tong wat ons vir ons eie wil, maar wel die tong van die bille
>>> en dis nie vir ons maar vir onse skepe."
>>
>> Interessante teorie, maar glad te ingewikkeld.
>> Hier is die verklaring uit die Dictionary of
>> South African Engish. ( Ja, biltong word ook
>> beskou as 'n Engelse woord.)
>>
>> Biltong:
>> Probably Dutch. Bil buttock + tongue
>> (here a strip or fillet) (bil. possibly
>> cogn. piel penis fr. Latin pilum arrow)
>>
>> Mens neem kennis van die feit dat daar in
>> Engels die woord "thong" bestaan, wat miskien
>> familie is van die "tong" in biltong.
>>
>> Gloudina
>>
>
|
|
|
|