| Kaapstad Moederstad [boodskap #60863] |
Di., 23 April 2002 06:27  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hoekom word Kaapstad die Moederstad genoem?
Volgens ons toeristevereniging kom die naam van die Engelse vertaling van
die Griekse woord metropolis.
Metro beteken moeder en polis beteken stad.
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Kaapstad Moederstad [boodskap #60873 is 'n antwoord op boodskap #60871] |
Di., 23 April 2002 07:27   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Soe lekkir soos h krekkir - dis watek altoos sê:))
Annette
Thys de Wet skryf in boodskap news:aa311r$2pqm$1@news.adamastor.ac.za...
> Issie soe nie Anette! Issie moederstad oorlat hie innie Kaap alles niege
> maane vat om te gebee'!
>
> Nei ma'! Djy moet lekke' wies hê!
> Moet kô staat nonsis praat nie
> Hie wassie grieke ga'wies voo' daai ou oppie côneh sy kêffie oepgemaak
> 'ittie!
> Hoe roep hulle hom nou wee?
> Oe dja! Djôdj hadjidakis! Ma hy's mossie h daakie nie! Hy's moss h ghriek!
> Man djy wiet mos! Daai ouentjie va' sêwwin-llelewwin!
>
> Ma' djy ken daam van ghriek hê!
>
> Vi' my is bly 'it ma' grieks!
>
> Lekka dag innie Ma se town! Is 'n Moese Town nè!
> Thys (effe kaaps) oppie Bos
> "Annette" wrote in message
> news:aa2v87$7ajh8$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Hoekom word Kaapstad die Moederstad genoem?
>> Volgens ons toeristevereniging kom die naam van die Engelse vertaling van
>> die Griekse woord metropolis.
>> Metro beteken moeder en polis beteken stad.
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Kaapstad Moederstad [boodskap #60994 is 'n antwoord op boodskap #60988] |
Do., 25 April 2002 02:35  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy kan ook reg wees Johan - maar dit is wat die toeristeburo te vertelle
het.
Nodeloos om te sê - hulle praat net Engels daar.
Annette
johanls skryf in boodskap news:3cc7a8d3$1_1@batman.vip-za.com...
> Ek glo hulle het dit heel verkeerd. Dit is gebruik om die oudste stad van
> `n land die Moederstad te noem, aangesien dit die moeder van al die ander
> stede is. Klink vir my dit was `n Engelsman wat die verklaring geskryf het
> en duidelik vergeet het dat dit Afrikaners was wat dit daardie naam gegee
> het.
>
> Annette wrote in message
> news:aa2v87$7ajh8$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Hoekom word Kaapstad die Moederstad genoem?
>> Volgens ons toeristevereniging kom die naam van die Engelse vertaling van
>> die Griekse woord metropolis.
>> Metro beteken moeder en polis beteken stad.
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
|