Re: O die donkie [boodskap #60575 is 'n antwoord op boodskap #60572] |
Do, 18 April 2002 21:09 |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Piet Pompdonkie wrote:
> Maar my missie hier was eers voltooi
> Gloudina het verduidelik, ja so mooi
> Nou hoef ek my nie meer te kwel
> Oor waddehel is 'n villanelle :-)
Wouter, jy draai niemand die rad
voor die oë nie.
Gloudina
|
|
|
Re: O die donkie [boodskap #60588 is 'n antwoord op boodskap #60575] |
Vr, 19 April 2002 05:57 |
Kinky[1]
Boodskappe: 193 Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"@rogers.com" skryf in boodskap news:...
> Piet Pompdonkie wrote:
>
>
>> Maar my missie hier was eers voltooi
>> Gloudina het verduidelik, ja so mooi
>> Nou hoef ek my nie meer te kwel
>> Oor waddehel is 'n villanelle :-)
>
> Wouter, jy draai niemand die rad
> voor die oë nie.
>
> Gloudina
KinkY:
Sê tog nie so, Gloudina, jong
Wouter is nie my donkieklong!
Mý donkieman kán rympies maak
Daarmee het Wouter tog geen saak!
|
|
|
Re: O die donkie [boodskap #60589 is 'n antwoord op boodskap #60572] |
Vr, 19 April 2002 07:29 |
Kinky[1]
Boodskappe: 193 Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Piet Pompdonkie" skryf in boodskap news:...
> KinkY:
> Wouter is nie n kleine Kabouter
> Nee sommer net n kuberstouter
> Wat soms hier terg en speel
> En niemand raak dan ooit verveel
>
> Kan kabouters kienkie wees is die vraag
> Wie sal dan weet as Wouter nie wil waag
> Skielik lyk hy vir my alte skaam
> Dan kry KinkY maar weer die blaam!
>
> KinkY kwel haar mos nie oor n plaasvark
> want dit is n donkie waaroor sy mos vrek!
> En dié het gaan wei in n verre land
> en eensaam wag sy aand na aand . . .
>
> Pompdonkie
> Kinky! Jy het my gemis, sowaar
> Ek was nie weg, nooit hiervandaar
> Ek loer vir julle hier van die plaas
> Maar het my met skryf nie juis gehaas
KinkY:
Ja, jy kom gans te min hier
dan raak ek eensaam ou dier
want die streepmuis is ook stil
en ander laat my soms maar ril
>
> Want Vroetelfrien was baie hier
> Sy laaik tog so om my te plesier
> Maar ek het baie verlang, ja wel
> Na my Kinky en my Tinkerbell
>
KinkY:
Vroetelfrien maak my net boos!
ek is sommer lus en noem haar koos!
Vir Tinkerbell is ek nie meer bang
sy gaan mos nou haar eie gang
> Maar my missie hier was eers voltooi
> Gloudina het verduidelik, ja so mooi
> Nou hoef ek my nie meer te kwel
> Oor waddehel is 'n villanelle :-)
KinkY:
Moet tog nie weer so lank op jou laat wag
jy verander mos my nag in n sonskyn dag!
Eendag sal ek ook n villanelle skryf
van n donkieman en sy lekker ou lyf!
;-)
|
|
|