| Wouter Basson onskuldig bevind [boodskap #60070] |
Do., 11 April 2002 17:25  |
Die Veldmuis
Boodskappe: 304 Geregistreer: April 2002
|
Senior Lid |
|
|
Wouter Basson is vandag onskuldig bevind
aan al die aanklagte teen hom en ek lag
Gloudina uit vir nog 'n keer wat die Tannie
haarself cheap gemaak het (sonder ophou!)
)})})})})})})})} Ek skud soos ek lag antie. Jy's
'n belasteraar van onskuldige mense en dit
is nie regtig snaaks nie, so dit is nie waaroor
ek lag nie. Nee, ek lag saam met almal op die
groep omdat jy jouself weer poppey gemaak het.
D
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wouter Basson onskuldig bevind [boodskap #60083 is 'n antwoord op boodskap #60077] |
Do., 11 April 2002 18:50   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
O wee Q!!
Wouter Basson is ons eie Dr Death!!
Mense uit vliegtuie gegooi terwyl dit in die lug was
Mense ingespuit met allerhande goed om te kyk of hulle sal begin borrel of
verkrummel - al daardie ou opwindende ou goedjies.
Annette
Q skryf in boodskap news:a94k8m$sn2$1@knossos.btinternet.com...
> "Davie Davis" wrote in message
> news:n2hbbuohk2qfts827bppb0brd88u0atn01@4ax.com...
>>
>> Wouter Basson is vandag onskuldig bevind
>> aan al die aanklagte teen hom en ek lag
>> Gloudina uit vir nog 'n keer wat die Tannie
>> haarself cheap gemaak het (sonder ophou!)
>> )})})})})})})})} Ek skud soos ek lag antie. Jy's
>> 'n belasteraar van onskuldige mense en dit
>> is nie regtig snaaks nie, so dit is nie waaroor
>> ek lag nie. Nee, ek lag saam met almal op die
>> groep omdat jy jouself weer poppey gemaak het.
>>
>> D
>>
> Didi, vergewe maar die stupid vraag, maar wie is Wouter Basson en wat was
> die aanklagte? Ek is lank weg, onthou
>
> Q
>
|
|
|
|
| Re: Wouter Basson onskuldig bevind [boodskap #60088 is 'n antwoord op boodskap #60080] |
Do., 11 April 2002 19:23   |
Die Veldmuis
Boodskappe: 304 Geregistreer: April 2002
|
Senior Lid |
|
|
, Katryn atwoord toe Q se vraag:
>> Didi, vergewe maar die stupid vraag, maar wie is Wouter Basson en wat was
>> die aanklagte? Ek is lank weg, onthou
>
> Hey Q - jammer om hier in te spring. Gaan kyk gou by:
> http://www.oocities.org/project_coast/index.html
> vir so bietjie agtergrond.
>
> - Danielle
uh uh Q, dit sou meer van 'n stupid vraag vir
lokale mense gewees het, maar nie so seer vir
jou nie.
Tòg, Wouter Basson sou nie daarvan hou as hy
hoor dat ek hom NIE as wêreldberug beskou nie,
want inderdaad, die man is:-)))
En dankie aan die Streepmuis wat dit baie
duidelik gemaak het waarvan hy beskuldig was.
Wonder wat gaan hulle met daardie webblad
maak. Dit gaan heelwaarskynlik nog lank
staan. Ten minste sou dit as Gloudina die
Webmeester was:-)))
(Het jy haar al ontmoet Q? Indien nie, hou
dit so! :-)))
Didi
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wouter Basson onskuldig bevind [boodskap #60095 is 'n antwoord op boodskap #60077] |
Do., 11 April 2002 20:20   |
Quintin
Boodskappe: 136 Geregistreer: April 2002
|
Senior Lid |
|
|
Dankie...
Sien
http://www.newsindex.com/cgi-bin/resulttick.cgi?http://news. 24.com/News24/So
uth_Africa/Gauteng/0,1113,2-7-829_1167164,00.html vir Hartzenberg se
opsomming.
En ongeag van wat wie van Hartzenberg sou se, (ek weet nie of daar dalk
'issues' hier is waarvan ek nie weet nie), kan ek nie help om die volgende
van sy opsomming te onderstreep nie:
"The State had apparently decided what the truth was, and wanted the court
to reject any evidence, which did not fit in with their version, he said.
The judge criticised the media for only covering sensational evidence and
ignoring, or apparently not understanding, the evidence, which proved
Basson' innocence."
Dit klink darem al te baie na 'n pos wat ek vroeer vandag na hierdie groep
gemaak het... wonder of hy dit gelees het... :-)
Q
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wouter Basson onskuldig bevind [boodskap #60106 is 'n antwoord op boodskap #60090] |
Vr., 12 April 2002 01:23   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
>
>> Ja... Annette... wat's daai omie met die pofferwange wat seker (een
>> van) die wêreld se bekendste rillerflieks makers was? Familie? :-)))
>>
>> DD
>
> Alfred Hithcock.
>
> DD
:))))))) Ek sien jy is opgewonde Davie, maar opgewonde of te not, ons moet
nog steeds probeer om Afrikaans hier te praat:)
Annette
|
|
|
|
| Re: Appels en uie [boodskap #60107 is 'n antwoord op boodskap #60103] |
Vr., 12 April 2002 01:33   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die gesegde lui eintlik:
Ek het dit gekoop vir 'n appel en 'n ei.
Ek weet dit lyk verkeerd - maar jy moet met die taalindoenas daaroor gaan
stry:)))
Annette
Katryn skryf in boodskap news:tcubbuol8ahu8ac3hk3edo9utgqcvi5btf@4ax.com...
> On Thu, 11 Apr 2002 22:52:52 +0200, Davie Davis wrote:
>
>> Hier wys jy nou uit hoe stupid ons koerantmense is. En ek belowe jou
>> as die Beeld se verslagewers nou sou sou skryf wat jy nou geskryf het,
>> sou dit afgesluit gewees het met: $6.50 (R77.17) of so iets. Die mense
>> is te dom om te besef dat 'n rand en 'n ponds en 'n dollar dieselfde
>> ding is. Want daardie selfde baie klein waatlemoentjie sou jy
>> heelwaarskynlik hier kon koop vir R6.50. (of effe meer maar julle weet
>> wat ek bedoel.)
>
> Ja, jy het al met my geraas oor hierdie rand/dollar/pond storie. :-)
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wouter Basson onskuldig bevind [boodskap #60152 is 'n antwoord op boodskap #60128] |
Vr., 12 April 2002 18:08  |
Die Veldmuis
Boodskappe: 304 Geregistreer: April 2002
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 12 Apr 2002 12:33:36 +0200, "Suidwester"
wrote:
> verskillende politieke ideale......arme vrou!
Ja, en een van haar herhalings sal darem nòu (hopelik!) tot einde kom.
Wees julle Suid Afrikaners tog net regverdig asseblief en moet nie vir
die tannie sê dat die cna besluit het dat daar nog genoeg
belastingbetallersgeld is vir 'n appèl saak ook nie. Sy sal sòmmer 'n
bydrae doen.
|
|
|
|