| Partytjietyd!!! [boodskap #59592] |
Sa., 06 April 2002 06:48  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vandag is dit 350 jaar gelede dat Jan van Riebeeck voet aan wal gesit het -
so SA hou onoffisieel partytjie omdat sy voel sy is nou 350 jaar oud.
Daar word glo 'n feesprogram in Die Tuine aangebied.
In gister se Argus skryf Ken Loots 'n pittige brief om te vertel dat Jan
eintlik 'n Capey was, sodat almal kan saam feesvier vandag.
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Partytjietyd!!! [boodskap #59646 is 'n antwoord op boodskap #59638] |
Sa., 06 April 2002 19:54   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Haai, baie geluk Veldmuis - sal ek nou maar die aap uit die mou laat en vir
die mense vertel dat die storie van die muis en die olifant wat getrou het
waar is?:))
Baie geluk met hou huweliksherdenking Veldmuis.
En sê tog innige meegevoel van my af aan vroulief Olifant;))
Annette
Die Veldmuis skryf in boodskap news:uiiuauopbgd1ppn31vfbinmlt4683q3spp@4ax.com...
> On Sat, 6 Apr 2002 08:48:58 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>>
>> Vandag is dit 350 jaar gelede dat Jan van Riebeeck voet aan wal gesit het -
>> so SA hou onoffisieel partytjie omdat sy voel sy is nou 350 jaar oud.
>
> En vandag is my huweliksherdenking. 6 April. Ek het vergeet watter
> jaar dit was (dink dit was 1652).
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Partytjietyd!!! [boodskap #59673 is 'n antwoord op boodskap #59665] |
So., 07 April 2002 08:51   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
My pa het in Helpmekaarstraat in Paarl grootgeword.
Hulle het gereeld die "p" uitgeverf elke keer as die munisipaliteit die
bordjie reggemaak het.
Annette
Tobie skryf in boodskap news:a8op3u$fga$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> "Davie Davis"
>> O skud skut skuttery jy kan ôk màr lekker nasty wees né
> Bobby:-)})})})
> ~~~~~~~~~~
> laat my dink aan die grappie toe hulle in Drieriviere
> (Vereeniging) 'n rylaan na ou Mike Schutte wou noem.
> Mike sê toe dat Schutterylaan nie mooi klink nie
> :-/
> Ns. DD ek het die webskerpioene toe opdrag gegee om net die nuwe
> manne op die ng.se 'vingerafdrukke' na te gaan op 'rekords', sal
> later verslag doen.
> --
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
> Angola uitreiking / outreach
> http://walk.isat.co.za
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Partytjietyd!!! [boodskap #59896 is 'n antwoord op boodskap #59816] |
Di., 09 April 2002 13:53  |
®Tobie©
Boodskappe: 379 Geregistreer: September 2001
|
Senior Lid |
|
|
Wouter ek sien nie dié brief van Me en Bob onder 'subject'
Partytjietyd!!! nie? postukke hou ek vir 3 weke en dan word dit
deur
Outlook verwyder.
groete
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
"Wouter Plaasvark"
> me & bobby magee
> Ek slaap nooit nie, Didi, ek watch vir jou en Tobie! Hoe lyk Jongesfontein
> deesdae, Tobie? Gisteraand met Ma gepraat, klink sommer baie beter.
>
> Wouter
> Jongensfontein lyk pragtig. Die veld is mooi groen
--
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Angola uitreiking / outreach
http://walk.isat.co.za
Niemand het nog die weggesteekte
bladsy gekry nie
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
|
|
|
|