Kortbroek sonder broek [boodskap #59063] |
Do, 21 Maart 2002 17:15 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Vusi
Boodskappe: 2212 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Lyk my die weivelde wat Marthinus gevind het slegs groen in die hulle vlag
het?
Maar, die NNP kry darem die voorsitterskap van die komitee wat die DP nie
wou gehad het nie...
Of, is dit sy verdiende loon ?
|
|
|
Re: Kortbroek sonder broek [boodskap #59065 is 'n antwoord op boodskap #59063] |
Do, 21 Maart 2002 17:17 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Davie Davis
Boodskappe: 1013 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 21 Mar 2002 19:15:36 +0200, "Jonas" wrote:
> Lyk my die weivelde wat Marthinus gevind het slegs groen in die hulle vlag
> het?
>
> Maar, die NNP kry darem die voorsitterskap van die komitee wat die DP nie
> wou gehad het nie...
>
> Of, is dit sy verdiende loon ?
>
moet darem nie vergeet dat die nasionaliste nou kamerade van die anc
is nie Jonas.
|
|
|
Re: Kortbroek sonder broek [boodskap #59116 is 'n antwoord op boodskap #59063] |
Vr, 22 Maart 2002 16:07 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
®Tobie©
Boodskappe: 379 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Jonas"
> Lyk my die weivelde wat Marthinus gevind het slegs >groen in
die hulle vlag het?
---knip---
~~
Waar daar groen weivelde is, is daar ook baie meer mis
teenswoordig, nie waar nie?
~~
|
|
|