| Hou die soentjies [boodskap #59038] |
Do., 21 Maart 2002 09:40  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek was verkeerd.
Dit is glo nie vandag versoeningsdag nie.
Dit is Menseregtedag.
Wat dit ook al vir wie ook al mag beteken.
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Callmore [boodskap #59075 is 'n antwoord op boodskap #59073] |
Do., 21 Maart 2002 21:02   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wouter, wees tog maar geduldig met Davie, sy brein het bietjie afgevat
vandag:)))
Ek hoop hy gaan ons laat weet van sy hoesery:))))
Annette
Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3c9a46f7.0@news1.mweb.co.za...
>> Davie
>> al wat werklik belangrik is Annette, is of vandag die mensereg
>> respekteer van 'n versoening met callmore tyd want ek is reeds
>> vanaf vanmôre op die net en beoog om die res van die dag
>> downloads te doen.
>
>> Wouter
>> Jy gaan hoes. Callmore-tariewe geld oor naweke, nie openbare
>> vakansiedae nie. Hulle maak soms 'n uitsondering op Kersdag.
>> Was nog altyd so
>
> Davie
> Callmore-tariewe geld élke dag tussen 7nm en 7vm Wouter vir 7 rand
> Wouter, (die laaste sewe rand geld natuurlik slegs as jou kontrak met
> Telkom reg is natuurlik) so dit is heelwaarskynlik 'n callmore dag
> vandag.
>
> Wouter
> Smaak my dis jou dag vir imbesiele opmerkings?
>
> Jy skryf hierbo "ek is reeds vanaf vanmôre op die net en
> beoog om die res van die dag.....". Jy gaan dus hoes.
>
> Is jou geheue op dieselfde vlak as jou begrip, of wat is jou storie?
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Callmore [boodskap #59281 is 'n antwoord op boodskap #59255] |
Do., 28 Maart 2002 06:02  |
lou[2]
Boodskappe: 279 Geregistreer: Oktober 2001
|
Senior Lid |
|
|
Wel dit is wat telkom dit noem - die rerige feite van hoeveel jy sal kan
oplaai en aflaai is natuurlik eers beskikbaar as nadat jy die konneksie
gemaak het :)
Anngaande die anner helfte - daat slaat jy die psyker op die kop ...
Danielle wrote:
>
> On Wed, 27 Mar 2002 11:50:35 +0200, Lou wrote:
>
>> Telkom is oppad om DSL in SA uit te rol - 128K DSL teen R750 pm. met 1.5
>> byna dubbel soveel - nou moet ek net 'n rede kry om daardie uitgawe te
>> regverdig ...
>
> Is jy seker daai 128K is nie dalk net die upload spoed nie? Waarom
> sal hulle dit so stadig wil aanbied? Hang natuurlik ook af van hoe
> vêr jy van die "stasie" af is.
> Maar elkgeval - dis MAKLIK om die uitgawe te regverdig - vra net vir
> my as jy hulp het om jou annerhelfte of jouself te oortuig oor sulke
> dinge. Ek's goed daarmee...:-)))
|
|
|
|