| Vir Annette (vanweë Norbert) [boodskap #58925] |
Di., 19 Maart 2002 21:12  |
Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393 Geregistreer: November 2000
|
Senior Lid |
|
|
Hallo, Annette!
Jy het vir my gevra of ek miskien 'n lugbrug sou wou organiseer om die
arme vlugtelinge uit Afrika te evakueer...
Euh.., neen, hierdie werk is egt nie me spesialiteit nie!
Maar vir ryke mense wil ek wel iets probeer!
Die groete van
Norbert (uit Vlaanderen)
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Nie meer vir Annette nie (vanweë Norbert) [boodskap #58982 is 'n antwoord op boodskap #58976] |
Wo., 20 Maart 2002 15:32   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:))))) jy raak 'n bietjie deurmekruis met jou lettertjies Wouter:)))
Netnou konfoes jy die hollanners:))
Annette
Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3c98a3f6.0@news1.mweb.co.za...
> Is dit wat ons in Afrikaans 'n nolhaaier noem?
> Wouter
>
>
> *Sterrenkijker* wrote in message
> news:3c989f4b.4476083@news.skynet.be...
> Ek dink jy is 'n bruinneuker!
>
> Norbert
>
>
> l&p schreef:
>
>>
>> Ts Ts, Norbert die opportunis!
>> Cyber kussie van
>> Patrick
>>
>>> Maar vir ryke mense wil ek wel iets probeer!
>
>>> Die groete van
>
>>> Norbert (uit Vlaanderen)
>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: (vanweë Norbert) [boodskap #59009 is 'n antwoord op boodskap #59004] |
Wo., 20 Maart 2002 22:02  |
Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393 Geregistreer: November 2000
|
Senior Lid |
|
|
Hallo, Patrick,
Verskoning, maar "bruinneuker" is nie per definisie 'n skeldwoord
nie..
Eerder 'n soortnaam!
Die groete van
Norbert (uit Vlaanderen)
l&p schreef:
>
> Ag Norbertjie tog gaan ons nou skeldwoorde
> pos?
> 'n ekstra vet cyber soentjie vir jou
> Patrick
>
>
> Ek dink jy is 'n bruinneuker!
>
> Norbert
>
> Ts Ts, Norbert die opportunis!
> Cyber kussie van
> Patrick
>
> Maar vir ryke mense wil ek wel iets probeer!
>
> Die groete van
>>
>>>> Norbert (uit Schaamderen!)
>>
>>>
>>>
>
|
|
|
|