|
|
|
|
|
|
| Re: ek skud van die lag! [boodskap #58785 is 'n antwoord op boodskap #58777] |
Sa., 16 Maart 2002 11:57   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dit lyk baie bewerig;)))
Annette
Davie Davis skryf in boodskap news:fq669u4votfejn8chijga7l17ap6vgddes@4ax.com...
>
>
> .:-})})})})})})
> nuwe leesteken... ek skud van die lag!!!:-})})})})})})
>
> kopiereg DiDi@SAng2002
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: ek skud van die lag! [boodskap #58950 is 'n antwoord op boodskap #58896] |
Wo., 20 Maart 2002 10:54   |
bobby's girl
Boodskappe: 139 Geregistreer: Desember 2002
|
Senior Lid |
|
|
"Tobie" skryf in boodskap news:a77ut4$c9p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Praat nou so van kwaad wees vir mense, sorry, vaalpense, Me &
> Bob, hoe gaan dit daar oenner (Suid Kaap se manier van 'onder'
> sê), ek was toe daai naweek in Stilbaai maar ma-lief was toe nog
> in Mosselbaai. Hoe gaan dit met haar? As jy nie op die ope ng wil
> antwoord nie, praat maar via e-pos.
Wie's kwaad vir die vaalpense?
Ek het weer Sondag huis toe gebel - sommige dae gaan dit goed en gooi sy
die krukke weg (sy is amper so vol nonsens soos ek! en praat van
hardkoppig...), maar Sondag was weer een van die sleg-voel-dae. Maar sy
werk alweer in die tuin! Kan nie eers probeer stilsit nie... Elk geval, ek
probeer hard om haar te oortuig om hier oenner te kom kuier. Klink amper
of ek dalk wen.
Sorry ek is so stil, hoor, dis einde van die kwartaal en rapporte moet
gedoen word. Kry maar min tyd vir die komputer.
|
|
|
|
|
|