Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Suid Afrika, 'n onveilige land?
| Re: Suid Afrika, 'n onveilige land? [boodskap #58819 is 'n antwoord op boodskap #58817] |
Ma., 18 Maart 2002 00:07   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
*Sterrenkijker* wrote:
> Maar wat JOU aangaan, Gloudina, ek stem saam met die
> meeste mense van hierdie nuusgroep: ek vind jou 'n oue
> saag!
Wel, ou Norbert. Ek is nou in die middel
van die wêreld oor wat om te dink oor die
feit dat jy verkies om my te beledig deur
my 'n " oue saag" te noem. Bedoel jy nou
dat ek tande het en die vermoë om mense
middeldeur te sny? Ek sidder om te dink
dat julle Belgiërs rondloop in die strate
en vir mekaar probeer beledig deur vir
vir mekaar te vertel dat hulle sae is.
Tant Hessie, wat nooit afgesaag is nie.
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Suid Afrika, 'n onveilige land? [boodskap #58828 is 'n antwoord op boodskap #58825] |
Ma., 18 Maart 2002 07:29   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink sae is baie handige instrumente:))
Is dit nie die Kanadese wat saag met sae as 'n nasionale sport boefen
nie?:))
Annette
Hilda en Gervaas skryf in boodskap news:8Yfl8.14808$DE4.1785@afrodite.telenet-ops.be...
>
>> Ek sidder om te dink
>> dat julle Belgiërs rondloop in die strate
>> en vir mekaar probeer beledig deur vir
>> vir mekaar te vertel dat hulle sae is.
>>
>> Tant Hessie, wat nooit afgesaag is nie.
>>
>
> Ja, dis ons nasionale sport :-)).
>
> Groete van 'n 'Belgiër' (sic),
>
> Hilda.
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Suid Afrika se toekoms [boodskap #58832 is 'n antwoord op boodskap #58818] |
Ma., 18 Maart 2002 08:43   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee Norbert.
Julle klomp daar kan maar wapens opneem en oorlog maak vir die geringste
dingetjie.
Ons weet hier kan dit uiteindelik reggestel word - miskien sal dit 'n rukkie
langer vat - maar ten minste word mense nie sommer wild en wakker goedsmoeds
doodgeskiet as vergelding nie.- en dan vergelding op vergelding, ens, ens.
Dit is mos al bewys dat die beskawing hier in Afrika begin het:)))
Annette
*Sterrenkijker* skryf in boodskap news:3c95277a.1460970@news.skynet.be...
> Hallo, Wouter,
>
> Ek vind hierdie kommentaar van jou baie interessant!
> Verskoning, ek kan daarop nie onmiddellik antwoord nie.
> Ek het die ganse naweek moet werk (2 x 12 ure) en ek is
> moeg. Moet egter toegeef dat jou kommentaar my die ganse
> naweek nie losgelaat het nie. Ek dink eintlik jy is reg. Maar
> as die moorde in jou land nie ophoud nie dan vind ek tog
> dat die witmense na die wapens moet gryp.
>
> Die groete van
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
>
> "Wouter Plaasvark" schreef:
>
>> Norbert
>> Suid-Afrika het n' goeie kans om te slaag in se rasse-integrasie maar dan
>> moet eerst die ekonomie beter word, vir elkeen! Maar ek is daar nie so
>> sekers van nie. Ek glo die ekonomiese toestand van Suid-Afrika is nie baie
>> rooskleurig nie!
>>
>> Wouter
>> Ons ekonomie is nie sterk nie, dit wroeg nog met die verarming wat die nul
>> groeikoers van die laaste dekade of twee in die apartheidsera meegebring
>> het. Maar relatief tot daardie tyd lyk dinge baie rooskleurig, Norbert. Daar
>> is geen statistiek wat jou stelling ondersteun nie.
>>
>> Norbert
>> Dis daarom dat ek vind dat julle die mag te vroeg opgegee het.
>>
>> Wouter
>> Nee, Norbert, uit 'n ekonomiese argument was dit eerder te
>> laat. Ons sou dan eers 'n groot probleem met 'n geknoude
>> ekonomie gehad het. En uit 'n politieke hoek was dit die regte
>> tyd, want as dit heelwat vroeër gebeur het sou kommunisme
>> nog nie gediskrediteer gewees het nie en sou die ANC ook
>> nie die fiskale dissipline van Derek Keys (Minister van
>> Finansies in die vroeë 90's, onder beide die NP- en
>> ANC-Regering) geërf het nie.
>>
>> Norbert
>> Dit was nie in die belang van die swartes dat hulle sommer op
>> slag die leiers van die land geword is nie. En voor sover ek weet is
>> daar nog meer mense in Suid-Afrika wat dit ook verstaan het.
>>
>> Wouter
>> Jy onderskat die leierstalent van ons swartes. Natuurlik is daar
>> probleme, maar die groot verskil is eerder dat die media op
>> hulle foute jag en dit uitlig, wat 'n goeie en normale ding is.
>> Maar in die vorige era het dit nie gebeur nie, daarom lyk dit
>> of ons in dié opsig verswak het. Maar daar het heelwat groter
>> ondeugde in die ou SA gebeur, veral in die swart tuislande.
>> Dit is net nie in die media gerapporteer nie.
>>
>> Ons finansiële bestuur is beter as ooit en die staatsuitgawes is
>> relatief laer as vroeër. Ons kry dus beter waarde vir ons
>> belasting (@ sterk verlaagde koerse) as vroeër. Natuurlik is
>> daar heelwat probleme, maar om te impliseer dat daar
>> nie wesenlik beter ekonomiese vooruitsigte is nie, klop nie
>> met die werklikheid nie. Die vraag is eerder of die kiesers
>> genoeg geduld gaan hê om die Regering toe te laat om
>> die regte dinge lank genoeg te doen.
>>
>
|
|
|
|
| Re: Suid Afrika se toekoms [boodskap #58835 is 'n antwoord op boodskap #58831] |
Ma., 18 Maart 2002 09:12   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Emmy, as ek reg verstaan wat jy hier skryf, dan stem ek met jou saam:))
Annette
Suzan skryf in boodskap news:a748id$1oep$1@scavenger.euro.net...
>
> "*Sterrenkijker*"
>
>> Maar
>> as die moorde in jou land nie ophoud nie dan vind ek tog
>> dat die witmense na die wapens moet gryp.
>
> Die witmense voelen zich tot op heden helemaal niet bedreigd..
> waarom zouden ze de wapens grijpen er staan sowieso
> 80% andere tegenover hun.
> Je zegt nu alweer witmense terwijl je ook heb gezegd als correctie
> tegen mij "alle mensen die de misdaad zat zijn."
> Ben je nu een echte stereotype Belg... of simpel zijn je verdere
> oplossingen..
> je lijkt Pim Fortuin wel..
>
> grt emmy
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Suid Afrika, 'n onveilige land? [boodskap #58837 is 'n antwoord op boodskap #58836] |
Ma., 18 Maart 2002 09:37   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nou vir wat dink die aantie dan dis 'n beledeging om 'n saag genoem te word?
Annette
me & bobby magee skryf in boodskap news:Fcil8.14204$uR5.31453@newsfeeds.bigpond.com...
>
> "Annette" wrote in message
> news:a745ar$iaeq9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>
>> Ek dink sae is baie handige instrumente:))
>> Is dit nie die Kanadese wat saag met sae as 'n nasionale sport boefen
>> nie?:))
>
> Hier is dit ook 'n baie ernstige nasionale en internasionale sport. Daar is
> baie kompetisie en eer in hierdie boomsaag storie. Ek verwonder my elke
> jaar met ons EKKA skou aan hierdie fris-geboude manne wat so flink en
> blitsvinnig 'n boomstomp in sekondes kan deursaag. Ons stap nooit by
> hierdie kompetisie verby nie. Verstommend. My mond hang altyd oop, en dan
> klim hulle soos bobbejane teen die stamme uit... Mensig, hulle is besonder
> sterk, en die spiere! So ja, boomstompsaag is 'n baie eervolle professie.
> Laasjaar was hier een jong tiener met net een arm wat deelgeneem het.
> Natuurlik het hy nie gewen nie, maar sy poging was nog steeds ongelooflik
> vinnig.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Suid Afrika, 'n onveilige land? [boodskap #58842 is 'n antwoord op boodskap #58838] |
Ma., 18 Maart 2002 10:26   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dis is tog te vreeslik vir woorde!!
Ek sal van nou af bewe as ek net aan België dink:))))
Wanneer dink jy gaan Norbert daardie vreeslike mense begin skiet?:)
Annette
Hilda en Gervaas skryf in boodskap news:4Uil8.15059$DE4.1806@afrodite.telenet-ops.be...
> Nee, Annette, ons nasionale sport is om mekaar te beledig deur mekaar 'ou
> sae' te noem :-).
> Volgens Gloudina loop die 'Belgiërs' in die strate rond en probeer om
> kindertjies te ontvoer terwyl hulle die ouers 'ou sae' noem :-))).
> Groete,
> Hilda.
> "Annette" schreef in bericht
> news:a745ar$iaeq9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek dink sae is baie handige instrumente:))
>> Is dit nie die Kanadese wat saag met sae as 'n nasionale sport boefen
>> nie?:))
>> Annette
>>
>>
>> Hilda en Gervaas wrote in message
>> news:8Yfl8.14808$DE4.1785@afrodite.telenet-ops.be...
>>>
>>>> Ek sidder om te dink
>>>> dat julle Belgiërs rondloop in die strate
>>>> en vir mekaar probeer beledig deur vir
>>>> vir mekaar te vertel dat hulle sae is.
>>>>
>>>> Tant Hessie, wat nooit afgesaag is nie.
>>>>
>>>
>>> Ja, dis ons nasionale sport :-)).
>>>
>>> Groete van 'n 'Belgiër' (sic),
>>>
>>> Hilda.
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Suid Afrika, 'n onveilige land? [boodskap #58849 is 'n antwoord op boodskap #58828] |
Ma., 18 Maart 2002 12:32   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Annette wrote:
> Ek dink sae is baie handige instrumente:))
> Is dit nie die Kanadese wat saag met sae as 'n nasionale sport boefen
Ek sou nie sê dis ons nasionale sport
nie, maar daar is sulke kompetisies hier
en in die VSA. Maar seker ook in Skotland
en Noorweë en Swede en Rusland.
Ek dink ons nasionale sport is yshokkie.
Nie die deel wat hulle met die puck speel
nie, maar die deel waar hulle met die vuiste
slaan.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
| Re: Suid Afrika, 'n onveilige land? [boodskap #58853 is 'n antwoord op boodskap #58852] |
Ma., 18 Maart 2002 14:25   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gebelgd bestaan wel - dit gaan maar swaar as die onnies so onnosel is:))
Annette
Hilda en Gervaas skryf in boodskap news:0Zll8.15557$DE4.1801@afrodite.telenet-ops.be...
> Nee, hoor, Gloudina, ek skryf dit met 'n groot 'smaail' :-)).
>
> Jou gebruik van die woord 'gebelg' laat my dink aan my jare op die laer
> skool. Ek het toe al baie gelees en in een van die jeugboeke het ek die
> woord 'gebelgd' gekry en ek het daarvan gehou. Toe skryf ek op 'n dag 'n
> opstel en gebruik die woord in die opstel. Die onnie het die woord
> ongelukkiglik nie geken nie (Nederlands was my tweede taal, ek het in Kongo
> in Frans skoolgegaan - die onnie was dus eintlik 'n Walin). Toe kry ek
> minder punte omdat ek 'n "onbestaande woord" gebruik het (sê sy). Ek het
> baie gestry - alhoewel ek eintlik 'n nogal skaam kind was - maar ek het haar
> nie oortuig nie.
>
> Hilda.
>
> schreef in bericht news:3C95DD39.9080100@rogers.com...
>>
>> Hilda en Gervaas wrote:
>>
>>
>>> Ja, dis ons nasionale sport :-)).
>>>
>>> Groete van 'n 'Belgiër' (sic),
>>
>>
>> Moet nou nie gebelg wees
>> nie, Hilda.
>>
>> Gloudina
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Suid Afrika, 'n onveilige land? [boodskap #58864 is 'n antwoord op boodskap #58860] |
Ma., 18 Maart 2002 18:38   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Swart Simon wrote:
> Voel jy gebelgd?
> PS: Weet jy hoekom Belge op Maandag krappe in hulle gesig het?
Nee, ek het nie gebelgd gevoel toe
Norbert vir my 'n " oue saag" genoem
het nie. Maar nou voel ek gebelg dat
jy die Belge so beledig. (Let wel,
die -d- aan die einde van "gebelgd"
is nie nodig as dit deel van die
werkwoord is nie. Soos in "ek voel
gebelg" of "gebelg wees." Maar dis
nodig in die Verlede Deelwoord, soos
in
Die gebelgde tant Hessie.
|
|
|
|
|
|
| Re: Suid Afrika, 'n onveilige land? [boodskap #58878 is 'n antwoord op boodskap #58875] |
Ma., 18 Maart 2002 19:50   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Michel - nou moet jy weer verduidelik.
Hoe kan 'n zeur by 'n saag uitkom.
Ek het geen probleem met die ouwe nie - dis 'n feit;)))))
Annette
Michel Martens skryf in boodskap news:ibgc9u04grkndr4d6df2f2qrk2seepf6g9@4ax.com...
> "Annette" schreef op Mon, 18 Mar 2002 11:37:04
> +0200 in nieuwsgroep soc.culture.south-africa.afrikaans:
>
>> Nou vir wat dink die aantie dan dis 'n beledeging om 'n saag genoem te word?
>> Annette
>>
>
> Er is in deze draad enige verwarring over de betekenis van 'een ouwe
> saag'. 'Ouwe zaag' wordt in Vlaanderen figuurlijk gebruikt in de
> betekenis van 'ouwe zeur'. Dit laatste is gebruikelijker in Nederland.
> Niet dat zeuren, maar die uitdrukking:-)
>
>
> --
> Groeten,
> Michel.
|
|
|
|
| Re: Suid Afrika, 'n onveilige land? [boodskap #58882 is 'n antwoord op boodskap #58824] |
Ma., 18 Maart 2002 20:31   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
lou wrote:
> :) - so omdat die SA'ners 'n klomp verkiesings verneukers was mag almal
> anders dit ook nou doen?
Wel, ou Lou, ek sou ten minste sê dat
enige Afrikaner nie klippe in 'n glashuis
kan gooi nie. Of was daar nou spesiale
permissie vir die apartheidsvarke om met
verkiesings te heul en diktatorskappe te
skep? What is sauce for the goose, is
sauce for the gander.
Tant Hessie Rooinek
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Suid Afrika, 'n onveilige land? [boodskap #58888 is 'n antwoord op boodskap #58875] |
Ma., 18 Maart 2002 22:47   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Michel Martens wrote:
> Er is in deze draad enige verwarring over de betekenis van 'een ouwe
> saag'. 'Ouwe zaag' wordt in Vlaanderen figuurlijk gebruikt in de
> betekenis van 'ouwe zeur'.
Dankie Michel.
Ja, ons ken ook die woord "seur" in
Afrikaans. Ek sien die woordeboeke gee
beide die Nederlandse en Afrikaanse
betekenisse as "boring, dawdle...."
maar ek het gedink die betekenis is
meer soos "whine."
Dis nie 'n woord wat te algemeen
gebruik word in Afrikaans nie, miskien
omdat daar ook nog 'n ander "seur" in
Afrikaans is, 'n derivasie van die
Engelse woord "sir" maar wat dan streng
gebruik word wanneer daar aangedui word
dat dit 'n nie-witte is wat 'n wit baas
aanspreek. (Ongeveer soos die Amerikaans
'sah.')
Gloudina
|
|
|
|
| Re: Suid Afrika, 'n onveilige land? [boodskap #58890 is 'n antwoord op boodskap #58886] |
Di., 19 Maart 2002 03:32   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Arthur. wat is die zeuren wat universeel is?
Annette
Arthur Hagen skryf in boodskap news:a75led$5e9$1@news.kabelfoon.nl...
> "Michel Martens" schreef...
>> "Annette" schreef:
>>
>>> Nou vir wat dink die aantie dan dis 'n beledeging om 'n saag genoem te
> word?
>>
>> Er is in deze draad enige verwarring over de betekenis van 'een ouwe
>> saag'. 'Ouwe zaag' wordt in Vlaanderen figuurlijk gebruikt in de
>> betekenis van 'ouwe zeur'. Dit laatste is gebruikelijker in Nederland.
>> Niet dat zeuren, maar die uitdrukking:-)
>
> Zeuren is universeel .... hier zagen we inderdaad ook maar door en door over
> steeds dezelfde onderwerpen :)
>
> Groeten,
> Arthur
>
|
|
|
|
| Re: Suid Afrika, 'n onveilige land? [boodskap #58891 is 'n antwoord op boodskap #58888] |
Di., 19 Maart 2002 03:35   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Daardie woord bestaan net in die woordeboek.
Dit word glad nie in die algemene spreektaal gebruik nie.
Dus 'n woord uit de oude doos:))
Annette
news:3C966EE1.2060608@rogers.com...
>
> Michel Martens wrote:
>
>
>> Er is in deze draad enige verwarring over de betekenis van 'een ouwe
>> saag'. 'Ouwe zaag' wordt in Vlaanderen figuurlijk gebruikt in de
>> betekenis van 'ouwe zeur'.
>
>
> Dankie Michel.
> Ja, ons ken ook die woord "seur" in
> Afrikaans. Ek sien die woordeboeke gee
> beide die Nederlandse en Afrikaanse
> betekenisse as "boring, dawdle...."
> maar ek het gedink die betekenis is
> meer soos "whine."
> Dis nie 'n woord wat te algemeen
> gebruik word in Afrikaans nie, miskien
> omdat daar ook nog 'n ander "seur" in
> Afrikaans is, 'n derivasie van die
> Engelse woord "sir" maar wat dan streng
> gebruik word wanneer daar aangedui word
> dat dit 'n nie-witte is wat 'n wit baas
> aanspreek. (Ongeveer soos die Amerikaans
> 'sah.')
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Suid Afrika, 'n onveilige land? [boodskap #58898 is 'n antwoord op boodskap #58895] |
Di., 19 Maart 2002 08:18   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hier in SA ook.
Gebelgd
Annette
--
Hilda en Gervaas skryf in boodskap news:hdAl8.17505$DE4.2199@afrodite.telenet-ops.be...
>
> schreef in bericht news:3C96345F.3010702@rogers.com...
>> Swart Simon wrote:
>>
>>
>>> Voel jy gebelgd?
>>
>>> PS: Weet jy hoekom Belge op Maandag krappe in hulle gesig het?
>>
>> Nee, ek het nie gebelgd gevoel toe
>> Norbert vir my 'n " oue saag" genoem
>> het nie. Maar nou voel ek gebelg dat
>> jy die Belge so beledig. (Let wel,
>> die -d- aan die einde van "gebelgd"
>> is nie nodig as dit deel van die
>> werkwoord is nie. Soos in "ek voel
>> gebelg" of "gebelg wees." Maar dis
>> nodig in die Verlede Deelwoord, soos
>> in
>>
>> Die gebelgde tant Hessie.
>
> Gloudina, Dit is een van die grappies wat Nederlanders oor Belge vertel. Ons
> ken dit lankal.
> In Nederlands moet ons "gebelgd" met 'n "d" aan die einde skryf.
>
> Hilda.
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Suid Afrika, 'n onveilige land? vir belastingbetalers!!!!! [boodskap #58902 is 'n antwoord op boodskap #58901] |
Di., 19 Maart 2002 09:32   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nie so interessant as wat jy dink nie Sakkie:))
Kyk maar wie het het getender, en wie het die tender toegestaan:)))
Ek het dit nog nie self ondersoek nie, maar die tenders behoort mos
beskibaar te wees vir insae nadat dit toegestaan is, of hoe?
Enigiemand van julle al vir iets getender?
Grootste bron van korrupsie wat jy aan kan dink.
Annette
news:3c96fe6b$0$234@hades.is.co.za...
> By Onderwys in Durban is hulle besig om twee nuwe drukkers te installeer vir
> eksamenvraestelle. Die installasie beloop iets soos R2,5mil. Baie
> interresant dat die drukkers beheer word deur 'n standaard rekenaar(Desktop
> PC). Die sagteware wat hulle gebruik is ons gewone MS-Office. Wat nou die
> interresante gedeelte is, is dat dié rekenaar R320,000 kos. Ek wonder hoe
> kry 'n ou sulke kopers waar jy as voorsiener jou winsgrens 1500% kan maak en
> nogaltyd die kontrak kry.
>
> "Lou" wrote in message
> news:3C95DDD6.9873AB51@lous.zzn.com...
>>
>>
>> Sakkie wrote:
>>> Emmy roggel:
>>>> Hoezo behandelt het ANC niet iedereen gelijk.
>>>> Als je bedoelt de positieven discriminatie?
>>>
>>> Hoe de donner kan jy sê "positiewe diskriminasie". Dit is een van die
>>> grootste potte snot wat enigeen nog ooit in die geskiedenis van die
> moderne
>>> beskawing kon uitdink. Besef jy nie dat hierdie land elke greintjie
>>> bestuursvernuf wat hy het nodig het om ons ekonomie te probeer red nie.
>>> Ongelukkig is baie van daardie bestuursvernuf in die koppe van manlike
>>> blanke Suid-Afrikaners teen wie daar nou gediskrimineer word.
>>>
>>
>> Positiewe diskriminasie - dit laat my altyd lag as een of ander idioot
>> heel vroom daarmee op die TV vorendag kom. DIt is nou soos die
>> verwondering wat mense het dat ons S12 spanne nie die mas kan opkom nie
>> maar niemand is dapper genoeg om die rol van kwotas te bevraagteken nie.
>>
>> Op die nuus laas week - die regering van die NoordKaap het R11 mil se
>> fotostaat toerusting gekoop - maar die ope-mark prys vir die uitrusting
>> was R2.7 mil. Toe reken een perd - dit is maar die prys wat moet betaal
>> word vir bemagtiging - gelukkig is daar nou 'n komittee van ondersoek
>> bymekraar geroep. Al wat ek kon sê is soos my ouma se Leghorn haan
>> altyd gesê het 'F������������������k!'
>>
>>> En daar verloor ek natuurlik heeltemal my humeur en skel op die arme
>>> vroumens wat nie van beter weet nie.
>>>
>>
>> My kill-filter werk heel goed ...
>
|
|
|
|
| Re: Suid Afrika, 'n onveilige land? [boodskap #58905 is 'n antwoord op boodskap #58895] |
Di., 19 Maart 2002 12:52   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Hilda en Gervaas wrote:
> Gloudina, Dit is een van die grappies wat Nederlanders oor Belge vertel. Ons
> ken dit lankal.
Nou voel ek opnuut gebelg oor die klomp
Nederlanders wat so hoity-toity is. Wie
dink hulle is hulle?
Tant Hessie van die agterste van Helsdingens.
As die tulpe in Nederland begin bloei, dan stolp
sy dit met 'n bandaid.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Suid Afrika, 'n onveilige land? [boodskap #58995 is 'n antwoord op boodskap #58960] |
Wo., 20 Maart 2002 18:42  |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Lou wrote:
> En hoe lank nog sal Afrikaners (jou woorde) nie toegelaat word om klippe
> te gooi nie?
Jy is weer besig om soos alle stupid
> buitestaanders - Afrikaners en apartheidsvarke gelyk te stel - ek dog jy
> sou van beter weet?
Nee, ou Lou, ek bedoel PRESIES wat
ek sê. Alle Afrikaners ( en dit sluit
my ook in) kan nie rondloop en ander
groepe beskuldig, terwyl hulle eie
rassegroep nie baie lank gelede erger
dinge aangevang het nie. Dieselfde as
Duitsers sou rondloop en almal en nog
wat van alle soorte menseregte-skendings
beskuldig, terwyl hulle 'n Hitler in hul
agtergrond het.
MAAR, binne die Afrikaner-groep kan ek,
as Afrikaner, ander Afrikaners maan om
nie so aggressief ander te veroordeel
terwyl hulle eie hande nie skoon is nie.
Dis wat die Duitsers ook doen. Hulle
slaan hulle hand in eie boesem.
Gloudina
|
|
|
|
| Bladsye (4): [ 4] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Do. Jul. 30 05:52:27 UTC 2026
|