Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » afrikaanse canon
| Re: Tien Afrika-tale [boodskap #58714 is 'n antwoord op boodskap #58704] |
Vr., 15 Maart 2002 13:08   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek wonder nou net of daar 'n vak in Nederlands is aan die Universiteit in
Moskou - Afrikaans is word mos daar as vak sedert 1979 gedoseer.
Johan Johl het juis soontoe gegaan om te sorg die Russe lees die regte Sus
en Daan boeke:))
Annette
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a State of Mind
Karel Kolstert skryf in boodskap news:3c91aa37$0$226@hades.is.co.za...
>> Ek stem saam met Wouter hieronder dat Afrikaans 'n Afrika-taal is. Dit
>> word tog nêrens elders gepraat nie.
>> Drom, die nie-taalkundige
>
> Rico : Dan is Nederlands ' wereldtaal :-)))
> In Suriname, Suid-Amerika word dit ook gebruik as offieciele taal.
>
> Wouter
> Afrikaans dan ook. Hulle praat dialekte daarvan in Holland en België. :-)
>
|
|
|
|
| Re: afrikaanse canon [boodskap #58715 is 'n antwoord op boodskap #58706] |
Vr., 15 Maart 2002 13:14   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sakkie my vriend - 'n Dame kan nie vir 'n man opkom nie - daardie is 'n
spesialis man-ding;)))
Annette
Sakkie skryf in boodskap news:3c91b82c$0$226@hades.is.co.za...
> Haai Annettjie, jy hoef nie vir my op te kom nie, maar dankie in elk geval.
> Ek voel sommer weer of ek hier hoort ;-))) Ek het net gevoel ek moes ons
> Europese maatjies bietjie reghelp aangaande 'n paar
> misverstande/miskonsepsies.
>
> "Annette" wrote in message
> news:a6pi1a$ftlfn$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Rico, ek is seker Sakkie het nie bedoel om enige een van julle hier weg te
>> jaag nie.
>> Hy het net iets geskryf ter beskrywing.
>> As hy jou of enige Hollander wou wegjaag, sou hy dit in sy opskrif gesit het
>> om seker te maak julle sien dit:)))
>>
>> Julle moet maar vra as daar Afrikaans is wat julle nie verstaan nie;))
>> Annette
>>
>>
>> Rico wrote in message
>> news:a6nun2$7r6$1@news1.xs4all.nl...
>>> Sakkie, jy kan nie sê die Afrikaners hou nie van Nederlanders nie.
>>> Ons is nie almal dieselfde en dink nie almal dieselfde nie, ek kan ook teen
>>> jou nie sê jy en Gloudina en DD en Wouter en Annette en meer is almal
>>> dieselfde mense, soos 'n kloon.
>>> Ek het nou gister Johannes Kerkorrel sy cd gekry en hy sing 'n liedjie in
>>> Nederlands, geskryf deur 'n Vlaming, maar as hy dit sing lyk dit baie op
>>> Afrikaans, julle spreek bv die "i" heeltemal anders uit.
>>> Maar dis Nederlands met 'n Afrikaanse aksent, nou en, dis goed ons werk
>>> saam!! Boondien die cd is pragtig.
>>> Annette het laas nog gesê sy verstaan Stef Bos goed, maar dis nie 'n Vlaming
>>> nie, dis heeltemal 'n kaaskop.
>>>
>>> As jy wil dink Afrikaans is 'n Asie-taal of 'n Afrika-taal is dit jou reg,
>>> ek het in die begin van hierdie diskussie gewoon vertel in Nederland noem
>>> ons julle Afrikaans, Suid-Afrikaans, dit het toen 'n hoop verduidlik.
>>>
>>> Maar nou gaan jy my vertel, ons kan beter wegbly hier, omdat Afrikaners nie
>>> van ons hou nie.
>>> Ek vra my af wie stem saam met jou.
>>>
>>> Dan nog 1 saak, jy sê julle kan nie vergewe, ek is jammer vir julle, veral
>>> omdat ek op hierdie NG hoor, julle is so 'n volk met 's sterk glo. Wel bid
>>> maar goed die Onse Vader, meskien kan jy dan leer :-))
>>> Vergewe is nie dieselfde as vergeet nie!!!
>>>
>>> Gr.Rico
>>>
>>> "Sakkie" schreef in bericht
>>> news:3c8f2249$0$227@hades.is.co.za...
>>>>
>>>> "Arthur Hagen" wrote in message
>>>> news:a6lc75$p4k$1@news.kabelfoon.nl...
>>>> > "Sakkie" schreef...
>>>> > > Die Hollanders sal moet erg kersopsteek by die Flaminge voor dit sal
>>>> > gebeur.
>>>> >
>>>> > Die miete dat die Vlaamse dialek naderby is aan Afrikaans as Hollands is ook
>>>> > onderdeel van die anti-Nederlands houding wat ek steeds weer raak sien.
>>>> >
>>>> > Julle praat byna nooit van 'Nederlands' of 'Nederland' niet, maar wanneer
>>>> > dit om die oorsprong van Afrikaans gaan sê julle wel 'Suid-Nederlands',
>>>> > terwyl dit werklik 'Suid-Hollands' is. Weer so'n simptoom :)
>>>> >
>>>> > Arthur
>>>>
>>>> Arthur, jong dit is nie so maklik om jou te antwoord nie. Ek sal dit graag
>>>> so wil stel. Eerstens, die gemiddelde Afrikaner onderskei nie tussen 'n
>>>> Hollander en 'n Nederlander nie. Meeste van ons aanvaar dat dit dieselfde
>>>> is. Tweedens, die gemiddelde Afrikaner hou nie van Hollanders/Nederlanders
>>>> nie as gevolg van die persepsie wat geskep is gedurende die apartheidsjare
>>>> dat julle alles wat wit was in Suid-Afrika gekritiseer by elke moontlike
>>>> geleentheid. Sonder uitsondering was julle houding presies dieselfde as die
>>>> wat Gloudina partykeer inneem. ('Skuus tannie G, ek gebruik net jou naam om
>>>> 'n punt te maak.) Ek verstaan dat dit 'n onregverdige veralgemening is van
>>>> ons kant, maar dit is niks erger as die onregverdige veralgemening wat julle
>>>> toegepas het op ons Afrikaners nie, en my nasie staan nie bekend vir hulle
>>>> vermoeë om te vergewe nie. Ons het 'n gesegde: "'n Jakkals verander van
>>>> haar maar nie van snaar" in Engels sal dit wees: "a leopard cannot change
>>>> it's spots" of so iets. Basies kom dit neer daar op dat ons
>>>> "in-die-rug-gesteek" voel deur julle, deur dat julle groot hoeveelhede geld
>>>> geskenk het aan mense wat sonder diskrimineering onskuldige mense vermoor
>>>> het. Nou kan ons seker weer 'n hele nuwe draad begin oor wat beskou word as
>>>> onskuldig. Gaan slaan maar self na oor wie die teikens was van die ANC
>>>> aanvalle en besluit vir jouself of dit regverdige oorlogsteikens was of nie.
>>>>
>>>> Laastens, aanvaar dat Afrikaners nie Hollanders/Nederlanders is nie. Net
>>>> soos Belge nie is nie. Die feit dat julle ons taal kan verstaan maak ons
>>>> beslis nie dieselfde nie. Ek sukkel my gat af om party van julle pos te
>>>> verstaan en baie dinge antwoord ek suiwer deur tussen die lyne te lees. Ek
>>>> wil so ver gaan om te sê dat die gemiddelde Afrikaner baie meer na Duitsers
>>>> aard as na Hollanders. Daarom kom ons ook baie beter met hulle oor die weg,
>>>> en hier veralgemeen ek buitensporig en praat meer uit eie ondervinding as
>>>> enigiets anders. Algemene opinie is dat my voorouers van FRANSE oorsprong
>>>> is. Gerard Couché in die vyftiende eeu. Hoe vertel jy my nou dat ek 'n
>>>> Hollander is. Net omdat my taal verwant is aan Nederlands. Maggies, dit is
>>>> soos om vir 'n Amerikaner of Australianer te sê dat hy Engels is net omdat
>>>> hulle taal dieselfde is. Nog erger, dit is amper soos om vir 'n Amerikaanse
>>>> rooi Indiaan te sê dat hy Engels is net omdat hy Engels praat, terwyl hy
>>>> tien teen een nader verwant is aan vêrre-ooste Asiate.
>>>>
>>>> Ek probeer nie 'n vyand van jou maak nie, ek probeer die saak in perspektief
>>>> stel.
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: afrikaanse canon [boodskap #58725 is 'n antwoord op boodskap #58715] |
Vr., 15 Maart 2002 16:54   |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: Julie 2001
|
Senior Lid |
|
|
"Annette" skryf in boodskap news:a6st6t$h26ve$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Sakkie my vriend - 'n Dame kan nie vir 'n man opkom nie - daardie is 'n
> spesialis man-ding;)))
> Annette
>
dirty thinking by Annette,
ek dink jy sal moet gaan een boek skryf :-)))
Gr.Rico
>
> Sakkie wrote in message news:3c91b82c$0$226@hades.is.co.za...
>> Haai Annettjie, jy hoef nie vir my op te kom nie, maar dankie in elk geval.
>> Ek voel sommer weer of ek hier hoort ;-))) Ek het net gevoel ek moes ons
>> Europese maatjies bietjie reghelp aangaande 'n paar
>> misverstande/miskonsepsies.
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:a6pi1a$ftlfn$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Rico, ek is seker Sakkie het nie bedoel om enige een van julle hier weg te
>>> jaag nie.
>>> Hy het net iets geskryf ter beskrywing.
>>> As hy jou of enige Hollander wou wegjaag, sou hy dit in sy opskrif gesit het
>>> om seker te maak julle sien dit:)))
>>>
>>> Julle moet maar vra as daar Afrikaans is wat julle nie verstaan nie;))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> Rico wrote in message
>>> news:a6nun2$7r6$1@news1.xs4all.nl...
>>>> Sakkie, jy kan nie sê die Afrikaners hou nie van Nederlanders nie.
>>>> Ons is nie almal dieselfde en dink nie almal dieselfde nie, ek kan ook teen
>>>> jou nie sê jy en Gloudina en DD en Wouter en Annette en meer is almal
>>>> dieselfde mense, soos 'n kloon.
>>>> Ek het nou gister Johannes Kerkorrel sy cd gekry en hy sing 'n liedjie in
>>>> Nederlands, geskryf deur 'n Vlaming, maar as hy dit sing lyk dit baie op
>>>> Afrikaans, julle spreek bv die "i" heeltemal anders uit.
>>>> Maar dis Nederlands met 'n Afrikaanse aksent, nou en, dis goed ons werk
>>>> saam!! Boondien die cd is pragtig.
>>>> Annette het laas nog gesê sy verstaan Stef Bos goed, maar dis nie 'n Vlaming
>>>> nie, dis heeltemal 'n kaaskop.
>>>>
>>>> As jy wil dink Afrikaans is 'n Asie-taal of 'n Afrika-taal is dit jou reg,
>>>> ek het in die begin van hierdie diskussie gewoon vertel in Nederland noem
>>>> ons julle Afrikaans, Suid-Afrikaans, dit het toen 'n hoop verduidlik.
>>>>
>>>> Maar nou gaan jy my vertel, ons kan beter wegbly hier, omdat Afrikaners nie
>>>> van ons hou nie.
>>>> Ek vra my af wie stem saam met jou.
>>>>
>>>> Dan nog 1 saak, jy sê julle kan nie vergewe, ek is jammer vir julle, veral
>>>> omdat ek op hierdie NG hoor, julle is so 'n volk met 's sterk glo. Wel bid
>>>> maar goed die Onse Vader, meskien kan jy dan leer :-))
>>>> Vergewe is nie dieselfde as vergeet nie!!!
>>>>
>>>> Gr.Rico
>>>>
>>>> "Sakkie" schreef in bericht
>>>> news:3c8f2249$0$227@hades.is.co.za...
>>>> >
>>>> > "Arthur Hagen" wrote in message
>>>> > news:a6lc75$p4k$1@news.kabelfoon.nl...
>>>> > > "Sakkie" schreef...
>>>> > > > Die Hollanders sal moet erg kersopsteek by die Flaminge voor dit sal
>>>> > > gebeur.
>>>> > >
>>>> > > Die miete dat die Vlaamse dialek naderby is aan Afrikaans as Hollands is ook
>>>> > > onderdeel van die anti-Nederlands houding wat ek steeds weer raak sien.
>>>> > >
>>>> > > Julle praat byna nooit van 'Nederlands' of 'Nederland' niet, maar wanneer
>>>> > > dit om die oorsprong van Afrikaans gaan sê julle wel 'Suid-Nederlands',
>>>> > > terwyl dit werklik 'Suid-Hollands' is. Weer so'n simptoom :)
>>>> > >
>>>> > > Arthur
>>>> >
>>>> > Arthur, jong dit is nie so maklik om jou te antwoord nie. Ek sal dit graag
>>>> > so wil stel. Eerstens, die gemiddelde Afrikaner onderskei nie tussen 'n
>>>> > Hollander en 'n Nederlander nie. Meeste van ons aanvaar dat dit dieselfde
>>>> > is. Tweedens, die gemiddelde Afrikaner hou nie van Hollanders/Nederlanders
>>>> > nie as gevolg van die persepsie wat geskep is gedurende die apartheidsjare
>>>> > dat julle alles wat wit was in Suid-Afrika gekritiseer by elke moontlike
>>>> > geleentheid. Sonder uitsondering was julle houding presies dieselfde as die
>>>> > wat Gloudina partykeer inneem. ('Skuus tannie G, ek gebruik net jou naam om
>>>> > 'n punt te maak.) Ek verstaan dat dit 'n onregverdige veralgemening is van
>>>> > ons kant, maar dit is niks erger as die onregverdige veralgemening wat julle
>>>> > toegepas het op ons Afrikaners nie, en my nasie staan nie bekend vir hulle
>>>> > vermoeë om te vergewe nie. Ons het 'n gesegde: "'n Jakkals verander van
>>>> > haar maar nie van snaar" in Engels sal dit wees: "a leopard cannot change
>>>> > it's spots" of so iets. Basies kom dit neer daar op dat ons
>>>> > "in-die-rug-gesteek" voel deur julle, deur dat julle groot hoeveelhede geld
>>>> > geskenk het aan mense wat sonder diskrimineering onskuldige mense vermoor
>>>> > het. Nou kan ons seker weer 'n hele nuwe draad begin oor wat beskou word as
>>>> > onskuldig. Gaan slaan maar self na oor wie die teikens was van die ANC
>>>> > aanvalle en besluit vir jouself of dit regverdige oorlogsteikens was of nie.
>>>> >
>>>> > Laastens, aanvaar dat Afrikaners nie Hollanders/Nederlanders is nie. Net
>>>> > soos Belge nie is nie. Die feit dat julle ons taal kan verstaan maak ons
>>>> > beslis nie dieselfde nie. Ek sukkel my gat af om party van julle pos te
>>>> > verstaan en baie dinge antwoord ek suiwer deur tussen die lyne te lees. Ek
>>>> > wil so ver gaan om te sê dat die gemiddelde Afrikaner baie meer na Duitsers
>>>> > aard as na Hollanders. Daarom kom ons ook baie beter met hulle oor die weg,
>>>> > en hier veralgemeen ek buitensporig en praat meer uit eie ondervinding as
>>>> > enigiets anders. Algemene opinie is dat my voorouers van FRANSE oorsprong
>>>> > is. Gerard Couché in die vyftiende eeu. Hoe vertel jy my nou dat ek 'n
>>>> > Hollander is. Net omdat my taal verwant is aan Nederlands. Maggies, dit is
>>>> > soos om vir 'n Amerikaner of Australianer te sê dat hy Engels is net omdat
>>>> > hulle taal dieselfde is. Nog erger, dit is amper soos om vir 'n Amerikaanse
>>>> > rooi Indiaan te sê dat hy Engels is net omdat hy Engels praat, terwyl hy
>>>> > tien teen een nader verwant is aan vêrre-ooste Asiate.
>>>> >
>>>> > Ek probeer nie 'n vyand van jou maak nie, ek probeer die saak in perspektief
>>>> > stel.
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: afrikaanse canon [boodskap #58752 is 'n antwoord op boodskap #58723] |
Vr., 15 Maart 2002 20:20   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek weet nie van nou nie - maar toe ek jonk en onskuldig was, was die van se
naam op Universiteit - Afrikaans Nederlands -
Die Nederlandse gedeelte was hoofsaaklik literatuur - wat ons salig gedop
het;))
Annette
Rico skryf in boodskap news:a6t8lr$q31$1@news1.xs4all.nl...
>
> "Sakkie" schreef in bericht
> news:3c910315$0$229@hades.is.co.za...
>>
>> "Rico" wrote in message
>> news:a6qt6d$dfc$1@news1.xs4all.nl...
>> julle taal is
>>> ontstaan uit Hollands en daar is baie invloede ingekom, soos ons taal
>>> invloede het van Engels en Frans.
>>
>> Nie een van ons het dit nog ontken nie. Wat die Hollanders wel wou op
>> sinspeel is dat ons 'n dialek van Hollands praat en ek is bevrees daarmee
>> kan ek nie saamstem nie.
>
> Ek sê nie Afrikaans is 'n dialek van Nederlands nie, maar daar is meer
> ooreenkomste as verskille.
> Is dit nie so, as jy Afrikaans aan die Universiteit gaan studeer, jy kry ook
> baie onderwys in Nederlandse literatuur??
> En meer sake van Nederlands.
>
> Gr.Rico
>>
>>
>>>
>>> Dankie jy hou nou net 'n bietjie van my :-)))
>>
>> Waarvan praat jy, dis nie my week vir mans nie ;-))))
>>
>
|
|
|
|
| Re: afrikaanse canon [boodskap #58753 is 'n antwoord op boodskap #58730] |
Vr., 15 Maart 2002 20:25   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die opkom:))
Annette
--
Davie Davis skryf in boodskap news:2pc49u8n8ubtramu1kj6djsov2hm6320un@4ax.com...
> On Fri, 15 Mar 2002 15:14:58 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Sakkie my vriend - 'n Dame kan nie vir 'n man opkom nie - daardie is 'n
>> spesialis man-ding;)))
>> Annette
>>
>
> wat is nou die spesialiteit hier Annette - die man of die ding:-)))
|
|
|
|
|
|
| Re: afrikaanse canon [boodskap #58873 is 'n antwoord op boodskap #58871] |
Ma., 18 Maart 2002 19:31   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja, die nuwe bordjie noem dit
Voorafbenadeelderivier;))))
Annette
Swart Simon skryf in boodskap news:3c963f34.0@news1.mweb.co.za...
> "Arthur Hagen" wrote in message
> news:a6lock$1b2v$1@news.kabelfoon.nl...
>> "Swart Simon" schreef...
>>> Wat die 'Suid-Nederlands' betref, het ons almal op skool geleer dat Jan van
>>> Riebeeck van Culemborg gekom het. En waar is Culemborg - in Vlaandere?
>>> Naby Vlaandere? In 'Suid-Nederland' dan?
>>
>> Kuilenburg lê in Gelderland. Ongeveer 5 km van die Hollands-Gelderse grens.
>> Volgens Emmy se definisie in die barbaarse deel van Nederland ... taamlik
>> noordlik dus ;)
>
>
> Q.E.D.
>
> Terloops, kom die woord 'Culemborg' inderdaad van die woord 'Kuilenburg'?
> Dit sou interessant wees. Wat beteken die woord 'kuil' in die sin wat dit
> hier gebuik is? Beteken dit 'n gat (i.e. 'n maalgat in 'n rivier) soos wat
> meeste mense dink, of beteken dit, soos wat ek dink, 'n soort van riet wat
> op rivieroewers groei? Nog 'n vraag: verwys die 'kuil' in 'kuilvoer' na die
> gat waarin dit gemaak word of na die goed waarvan dit gemaak word?
>
> In die dae van die VOC was daar, so 'n 25 km van Kaapstad, 'n veepos met die
> naam 'De Kuilen' (opgerig in 1684). Tans is daar in die omgewing 'n plek en
> 'n rivier met die naam 'Kuilsrivier', asook 'n skool met die naam 'De
> Kuilen'. Papkuilsrivier' en 'Kafferkuilsrivier' kom ook voor in die Kaap as
> name van riviere. (Die naambordjies by die brug oor laasgenoemde rivier het
> so 'n paar jaar gelede verdwyn.)
>
> Swart Simon
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Tien Afrika-tale [boodskap #59270 is 'n antwoord op boodskap #58625] |
Do., 28 Maart 2002 00:10  |
Simon van der Schans
Boodskappe: 263 Geregistreer: Januarie 1999
|
Senior Lid |
|
|
"Annette" skryf in boodskap news:a6pktf$givrl$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dit lyk vir my reg Drom - ek het net gehoor dat Sotho en Suid-Sotho twee
> verskillende tale is.
>
> Noudat die Boesmans so tekere gegaan het oor hulle uitstalling in die
> Museum, wonder ek nou hoekom die Boesmans se taal nie ook as een van ons
> inheemse tale erken word nie - dit is dan op die landswapen.
Artikel 6 van die grondwet:
------------------------------------
6.
(1) The official languages of the Republic are Sepedi, Sesotho, Setswana,
siSwati, Tshivenda, Xitsonga, Afrikaans, English, isiNdebele, isiXhosa and
isiZulu.
.
.
.
(5) A Pan South African Language Board established by national legislation
must promote, and create conditions for, the development and use of all
official languages;
the Khoi, Nama and San languages; and
sign language ; and
promote and ensure respect for all languages commonly used by communities in
South Africa, including German, Greek, Gujarati, Hindi, Portuguese, Tamil,
Telegu and Urdu; and
Arabic, Hebrew, Sanskrit and other languages used for religious purposes in
South Africa.
------------------------------------
Swart Simon
|
|
|
|
| Bladsye (5): [ 5] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Jul. 29 04:21:10 UTC 2026
|