| Ou Manne [boodskap #57867] |
Di., 26 Februarie 2002 05:22  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
"Eers vergeet jy name en dan gesigte. Dan begin jy vergeet
om jou zip op te trek. Reg op die einde vergeet jy om jou
zip af te trek."
- George Burns
|
|
|
|
|
|
| Re: Ou Manne [boodskap #57874 is 'n antwoord op boodskap #57869] |
Di., 26 Februarie 2002 07:36   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Mag wees - maar ek het dit so in Afrikaans gekry vanaf Roekeloos - en
buitendien wou ek hê Gloudina moet dit ook kan lees:))
OK - los dit in Afrikaans en vee Goerge Burns uit.:))))
Annette
BB skryf in boodskap news:3c7b29ea$0$234@hades.is.co.za...
> As jy iemand kwoteer - dan is dit gebruiklik om die oorspronklike taal te
> gebruik (as almal dit sal verstaan). Die meeste persone hier is Engels
> magtig - ek is seker George Burns het nie dit in Afrikaans gesê nie.
>
> "Annette" wrote in message
> news:a5f64s$6u9dm$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> "Eers vergeet jy name en dan gesigte. Dan begin jy vergeet
>> om jou zip op te trek. Reg op die einde vergeet jy om jou
>> zip af te trek."
>> - George Burns
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Ou Manne [boodskap #57897 is 'n antwoord op boodskap #57882] |
Di., 26 Februarie 2002 14:40   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Jonas wrote:
> Die Engels vir zip is ritsluiter
Wat van 'n tweede ou essie
daar insit, ou Jonas. Dis
rits-sluiter, nie rit-sluiter
nie.
Die Ruiter in die dag
wat so nou en dan 'n
rit-sluiter nodig het.
|
|
|
|
|
|
| Re: Ou Manne [boodskap #57950 is 'n antwoord op boodskap #57947] |
Wo., 27 Februarie 2002 13:10   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
deurgglip:))
Annette
Jonas skryf in boodskap news:a5il3e$o8q$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Antie Totie - baie dankie - solank dit jou beter laat voel kan ek moontlik
> nog 'n paer laat deurglip ...
> skryf in boodskap news:3C7B9E9D.1060604@rogers.com...
>>
>> Jonas wrote:
>>
>>> Die Engels vir zip is ritsluiter
>>
>>
>>
>> Wat van 'n tweede ou essie
>> daar insit, ou Jonas. Dis
>> rits-sluiter, nie rit-sluiter
>> nie.
>>
>> Die Ruiter in die dag
>> wat so nou en dan 'n
>> rit-sluiter nodig het.
>>
>
|
|
|
|
| Re: Ou Manne [boodskap #57963 is 'n antwoord op boodskap #57947] |
Wo., 27 Februarie 2002 14:16   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Jonas wrote:
> Antie Totie - baie dankie - solank dit jou beter laat voel kan ek moontlik
> nog 'n paer laat deurglip ...
Wat! Nog 'n paar laat deurglip deur
die ritssluiter? Hou jou in, Jonas,
hou jou in.
Tant Hessie van die Derde Republiek.
|
|
|
|
| Re: Ou Manne [boodskap #57965 is 'n antwoord op boodskap #57880] |
Wo., 27 Februarie 2002 14:27  |
Hantamkind
Boodskappe: 263 Geregistreer: Desember 2001
|
Senior Lid |
|
|
TJ, en jy het werklik elkeen aangehaal met die nodige krediet aan die
outeur. Wat 'n knap jong man is jy nie. Goed gedoen, bravo!
Good on ye bloke! soos 'n goeie Ozzie sou se. Laat dit nou vir jou 'n les
wees ne!
HK
"TJ" skryf in boodskap news:3c7b628c$0$236@hades.is.co.za...
> Goed, so hier is paar meer van hom in Engels:
>
> Sex after ninety is like trying to shoot pool with a rope. Even putting my
> cigar in its holder is a thrill.
> -- George Burns
>
> I'd go out with women my age, but there are no women my age.
> -- George Burns
>
> I have my eighty-seventh birthday coming up and people ask me what I'd most
> appreciate getting. I'll tell you: a paternity suit.
> -- George Burns
>
> I'm very pleased to be here. Let's face it, at my age I'm very pleased to be
> anywhere.
> (George Burns)
>
> I'm at the age now where just putting my cigar in its holder Is a thrill.
> (George Burns)
>
> At my age flowers scare me
> (George Burns)
>
> It takes only one drink to get me drunk. The trouble is, I can't remember if
> it's the thirteenth or the fourteenth.
> (George Burns)
>
>
> :-)
>
> TJ
> www.artslink.co.za
>
|
|
|
|