| Raai Wat? [boodskap #56179] |
Sa., 26 Januarie 2002 10:24  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Is die lieflingnaampie vir ons Protea Krieketspan?
Die rugbyspringbokke is die AmaBokkoBokko
Die sokkerspan is BafanaBafana
Die paraplegiese olimpiese span is die AmaKrokkoKrokko
Antwoord:
AmaDuckDuck.
Annette
.
|
|
|
|
|
|
| Re: Raai Wat? [boodskap #56257 is 'n antwoord op boodskap #56247] |
Ma., 28 Januarie 2002 07:39  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee man - dan dink die mense ek hakkel:))))
Annette
Sakkie skryf in boodskap news:3c54fb65$0$229@hades.is.co.za...
> Jy moes ses "ducks" insit :-)))))
>
> "Annette" wrote in message
> news:a2u1al$13goik$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Is die lieflingnaampie vir ons Protea Krieketspan?
>>
>> Die rugbyspringbokke is die AmaBokkoBokko
>> Die sokkerspan is BafanaBafana
>> Die paraplegiese olimpiese span is die AmaKrokkoKrokko
>>
>> Antwoord:
>> AmaDuckDuck.
>>
>> Annette
>>
>> .
>>
>
|
|
|
|