| Afrikaanse nuusgroep [boodskap #55849] |
Ma., 21 Januarie 2002 07:33  |
Iman
Boodskappe: 1 Geregistreer: Januarie 2002
|
Junior Lid |
|
|
Kan iemand asseblief vir my sê of hierdie die enigste afrikaanse nuusgroep is.
Groete
Iman
|
|
|
|
| Re: Afrikaanse nuusgroep [boodskap #55850 is 'n antwoord op boodskap #55849] |
Ma., 21 Januarie 2002 07:43   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee ek dink daar is ander, maar hulle baklei nie so lekker daar nie;))
Annette
Iman skryf in boodskap news:b2850d49.0201202333.40489bff@posting.google.com...
> Kan iemand asseblief vir my sê of hierdie die enigste afrikaanse nuusgroep is.
>
> Groete
> Iman
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Afrikaanse nuusgroep [boodskap #55889 is 'n antwoord op boodskap #55886] |
Ma., 21 Januarie 2002 19:40   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ons kan nie wag vir die kompetisie om uiteindelik op te daag nie. Ek dink
Telkom bewe al in hul skoentjies:)
Annette
Danielle skryf in boodskap news:qhoo4uo5b958bvlartm121lnm7nee3qp4m@4ax.com...
> On Mon, 21 Jan 2002 20:43:24 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Ja Danielle - ek is ook positief beindruk met die Yahoo' ers. Ek gesels
>> stukke lank met my se pelle in die buiteland - en dit @ plaaslike
>> oproepkoste. (TELKOM draai in sy graf om ...)
>
> Ai Jonas - my probleem met jou is dat ek nie kan agterkom wie jy in
> die Yahoo wereld is nie - Annette het nou die dag iets hier gesê van
> 'n walvis, maar ek weet darem nie so mooi nie!! Jy klink gladnie hans
> genoeg vir my nie. :-)) En moet ook nie vir my ooit vertel wie jy is
> nie, ek hou daarvan om self te probeer uitvind. :-))
>
> Oor Telkom - Dis hoogtyd dat Telkom so bietjie kompetisie kry. Ek
> hoor dat binnekort gaan julle ook DLS kry? Ek hoop dit gaan dinge
> makliker/goedkoper maak vir almal in SA.
>
|
|
|
|
| Re: Afrikaanse nuusgroep [boodskap #55890 is 'n antwoord op boodskap #55888] |
Ma., 21 Januarie 2002 19:41   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Whatever/ watookal)))
Annette
Danielle skryf in boodskap news:lfpo4ukjru4q0e3ndo5hhnfvekbm6fi5bn@4ax.com...
> On Mon, 21 Jan 2002 13:58:40 -0500, Danielle
> wrote:
>
>> Oor Telkom - Dis hoogtyd dat Telkom so bietjie kompetisie kry. Ek
>> hoor dat binnekort gaan julle ook DLS kry?
>
> EKSKUUS!!! Het bedoel DSL!
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Afrikaanse nuusgroep [boodskap #55926 is 'n antwoord op boodskap #55891] |
Di., 22 Januarie 2002 11:52  |
Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004 Geregistreer: Mei 2006
|
Senior Lid |
|
|
Spook
Ek dink so, as jy 'n afrikaanse nuusgroep soek waar mense saam
stem oor dinge dink ek jy gaan dalkies lank soek. Jy kan altyd
alt.languages.afrikaas probeer, maar ek weet nie.
Wouter
Is daar nie 'n Engelse weergawe van alt.languages.afrikaas nie?
Iets soos alt.languages.africheese?
|
|
|
|