| Slangetjies [boodskap #55532] |
Wo., 16 Januarie 2002 12:06  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Bespreking op RSG: As mens 'n slang sien - moet mens soos die bybel sê
summier die arme dier se kop verbrysel?
Ek hou nogal van slangetjies;)))
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Slangetjies [boodskap #55542 is 'n antwoord op boodskap #55535] |
Wo., 16 Januarie 2002 14:43   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Het nou nie gehoor wat die inbellers te spoeg en te slaan gehad het nie,
maar ek self sal nimmer as te nooit 'n slang doodmaak nie - hulle is te cute
vir woorde.
Annette
Thys de Wet wrote in message
news:a23vi1$2vpg$1@news.adamastor.ac.za...
> Ag nee wat. Slange vervul 'n belangrike rol in die ekologie, en daar sterf
> meer mense op ons paaie in een jaar as wat daar van slangbyt in seker 'n eeu
> gesterf het. Verbrysel dus die kop van motor, want hy's die sluipende dood
> op die pad...
>
>
> Thys waar almal weet ek is.
>
> "Annette" wrote in message
> news:a23qf7$ugfl3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Bespreking op RSG: As mens 'n slang sien - moet mens soos die Bybel sê
>> summier die arme dier se kop verbrysel?
>> Ek hou nogal van slangetjies;)))
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Slangetjies [boodskap #55570 is 'n antwoord op boodskap #55562] |
Wo., 16 Januarie 2002 19:04   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Waarom is hulle cute of waarom sê die Bybel 'n slang moet doodgeslaan word?
Annette
Didi wrote in message
news:skfb4ugu0n5oov2qsn4ddvu35vpu15dbfd@4ax.com...
> On Wed, 16 Jan 2002 16:43:29 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Het nou nie gehoor wat die inbellers te spoeg en te slaan gehad het nie,
>> maar ek self sal nimmer as te nooit 'n slang doodmaak nie - hulle is te cute
>> vir woorde.
>>
>> Annette
>
>
> 'n Paar jaar gelede het 'n oogkundige vriend (sowat twee jaar gelede
> oorlede) aan my vertel hoe hy en 'n vriend êrens in 'n veld gestaan
> het. 'n Rinkhals het verby geseil. Ken (die oogkundige) het
> naarstiglik na 'n stok gesoek. Sy metgesel het gevra 'waarom?'.
> Ken het gesê 'om hom dood te maak'. Die vraag aan hom was 'Waarom?'
> Ken het die gesoekery gelos en ook gewonder 'waarom?'
>
> Die slang het weggeseil en ek het die vraag (wat eintlik 'n antwoord
> geword het) onthou. "Waarom?'.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Slangetjies [boodskap #55573 is 'n antwoord op boodskap #55571] |
Wo., 16 Januarie 2002 19:23   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Baie goeie onderwerp om 'n debat oor te voer, of hoe?
Annette
Didi skryf in boodskap news:1bjb4ugipsm2v89n6cd2uq03tb80rdnq7m@4ax.com...
> On Wed, 16 Jan 2002 21:04:01 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Waarom is hulle cute of waarom sê die bybel 'n slang moet doodgeslaan word?
>> Annette
>>
>
> Ek het nie gesê dat hulle cute is nie. Jy het so gesê. Myns insiens
> lyk hulle ogies te veel na die van slange.
>
> Waarom sê die bybel dat 'n slang moet doodgeslaan word? 'n Vraag wat
> tot 'n hewige debat kan lei dié een. 'n Debat wat stellinge sal ontlok
> dat die slang in die Tuin van Eden gepraat het en intelligent was. Die
> verleier was. Die gespuis was. 'n Debat wat vrae sal uitlok soos 'in
> watter mate was hier simbolies gepraat?' 'n Moeilike debat.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Seksie slange [boodskap #55596 is 'n antwoord op boodskap #55592] |
Do., 17 Januarie 2002 03:27   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hoeka:)))) NOU weet ek waarvoor die steekpille is daar in Philladelphia se
winkeltjie;)))
Annette
Kinky skryf in boodskap news:4bb80b32.0201161848.47b2ea2c@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message
news:...
>> Bespreking op RSG: As mens 'n slang sien - moet mens soos die bybel sê
>> summier die arme dier se kop verbrysel?
>> Ek hou nogal van slangetjies;)))
>> Annette
>
> KinkY: Vra die inbeller vir Niekie:
>
> Wat noem mens n lui slang?
> N: Seker maar n luislang?
>
> Inbeller: En wat noem mens n slang wat dagga rook?
> N: Nee, gits, hoe moet ek weet?
> Inbeller: n Boomslang! En wat noem mens n slang met seksuele afwykings?
> N: Sonder woorde en nie seker wat hy moet sê nie:
> Inbeller: n Skaapsteker!
>
> :-)
|
|
|
|
|
|
| Re: Slangetjies [boodskap #55605 is 'n antwoord op boodskap #55603] |
Do., 17 Januarie 2002 06:26   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dit om die krappaal drapeer natuurlik:))
Annette
Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote in
message news:f9qc4uooaallnubu616httderpbnhr1jkd@4ax.com...
> On Thu, 17 Jan 2002 07:31:02 +1000, "Matewissie" sent
> the following message to space station Earth:
>
>
>>
>> Kry vi' jou 'n kat. Ek sal my dienste met graagte uithuur.
>>
>> Matewissie (het my naam mos nou veranner omlat hier soveel dowwe mense is)
>>
>
> ag nee man, wat gaan jy nou met jou fishnet stockings doen?
>
>
>
> Threeships 'did you see that?' McDuck
> www.mothership.co.za
|
|
|
|
|
|
| Re: Slangetjies [boodskap #55620 is 'n antwoord op boodskap #55617] |
Do., 17 Januarie 2002 09:12   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Daardie tannie van Jongensfontein moet bietjie gaan lees wat die verskil is
tussen slangetjies en wurpies:)))
Dis die wurpies wat die visse vang:)))
Annette
Sakkie skryf in boodskap news:3c468830$0$228@hades.is.co.za...
>
> "me & bobby magee" wrote in message
> news:QLm18.73445$HW3.77152@newsfeeds.bigpond.com...
>>
>> "Didi" wrote in message
>> news:skfb4ugu0n5oov2qsn4ddvu35vpu15dbfd@4ax.com...
>>
>> Aan die ander kant, my tannie daar in Jongensfontein was nog altyd
> doodbang
>> vir slange - dis blykbaar hoekom sy toe nooit getroud is nie...
>>
> gmph...tsk-tsk...hie-hie-hie...MWA-HA-HA-HA-HA
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Slangetjies [boodskap #55657 is 'n antwoord op boodskap #55583] |
Do., 17 Januarie 2002 17:55   |
Didi
Boodskappe: 36 Geregistreer: Januarie 2003
|
Volle Lid |
|
|
On Thu, 17 Jan 2002 08:07:58 +1000, "me & bobby magee"
wrote:
> Welkom terug, Didi! Haai, ek was ook eers bang vir slange
..........
........
...
> . Ek wag nog vir die 3 meter lange python wat blykbaar
> hier naby ons woon om sy verskyning te maak...
........
.....
> Aan die ander kant, my tannie daar in Jongensfontein was nog altyd doodbang
> vir slange - dis blykbaar hoekom sy toe nooit getroud is nie...
Haai R, so lekker om jou stem weer te hoor! Hallo jy..
Dit klink soos musiek!
Na aanleiding van alles wat jy hier te sê het, wil ek jou
iets vertel wat ek in 'n Engelse boek oor slange gelees het.
En ek kan dit nou nog nie verstaan waarom dit gesê word dat
dit oor slange gaan en dan word daar van olifante gepraat.
In elk geval, hier is die storie:
Johnny at the Zoo
Little Johnny is visiting the zoo with his mother. They go to the
elephant exhibit, where a big old bull elephant is taking a leak.
Johnny points to the pachyderm's privates and says, "Mommy, what's
that?" Mommy, seeing the huge member, turns bright red and says, "Oh,
that's nothing. Never mind. Come along now."
A few weeks later, Johnny is at the zoo with his father. Johnny grabs
his dad by the hand, and pulls him over the elephants, saying he has a
question. Once there, Johnny points to the elephant's member and says,
"Daddy, what's that?" Dad replies, "Didn't your mother tell you?"
"Yes, she told me it was nothing." "Well, your mom is spoiled, son."
Nou, bes moontlik was dit by 'n dieretuin in Jongensfontein!
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Slangetjies [boodskap #58109 is 'n antwoord op boodskap #58104] |
So., 03 Maart 2002 14:07   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Davie, hoe kan jy van so 'n obvious macho ou verwag om hom besig te hou met
sulke verfynde goedjies soos soekenjins?:))
Annette
Davie Davis skryf in boodskap news:gc948us4esl6tlp2glq05lk6vgopc7h6gh@4ax.com...
> On Sun, 3 Mar 2002 05:49:33 -0600, "hein"
> wrote:
>
>> Slang kos is vreeslik lekker hier in texas is n esogte maaltyd
>> "Annette" wrote in message
>> news:a23qf7$ugfl3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Bespreking op RSG: As mens 'n slang sien - moet mens soos die bybel sê
>>> summier die arme dier se kop verbrysel?
>>> Ek hou nogal van slangetjies;)))
>>> Annette
>
>
> Enige soekmasjien vir daardie Afrikaanse Taal Lesse, Hein
>
|
|
|
|
| Re: Slangetjies [boodskap #58114 is 'n antwoord op boodskap #58104] |
So., 03 Maart 2002 17:35  |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Davie Davis wrote:
> Enige soekmasjien vir daardie Afrikaanse Taal Lesse, Hein
Davie Davis, jy kan maar ophou met
jou snipperige opmerkings oor Hein
se taal. Jy sit in SA en maak baie
taalfoute en typos. Hy sit in Texas
en probeer sy bes om nog Afrikaans
te skryf.
Tant Hessie van die Derde Taalbeweging.
|
|
|
|