|
|
| Re: Verkeersboetes foto's [boodskap #55212 is 'n antwoord op boodskap #55210] |
Di., 08 Januarie 2002 16:08   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek sal nooit ophou verbaas wees wat mense doen om hulself te vermaak en mee
besig hou nie:))))
Die vraag kom natuurlik op of daar enigsins so 'n URL bestaan - en indien
wel, watter provinsie se ryers word so blootgestel.
Annette
pwbotha skryf in boodskap news:3c3b1293$0$235@hades.is.co.za...
> Hi almal
>
> Wie weet wat die URL is om na verkeersoortreding foto's te gaan kyk?
>
> Dankie
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Verkeersboetes foto's [boodskap #55218 is 'n antwoord op boodskap #55213] |
Di., 08 Januarie 2002 18:02   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink nie so iets bestaan nie - want die provinsies is baie
kompeterend:)))
En buitendien sal daar nie geld wees om so 'n projek te befonds nie.
Ek glo nie daar is een provinsie wat sulke nobele politici het om van hul
ligverdiende geld in te boet om vir die projek te betaal nie;))
Annette
.com> skryf in boodskap news:sh7m3ush65ps68k10hf00kbcntessg9ufa@4ax.com...
> On Tue, 8 Jan 2002 18:08:28 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Ek sal nooit ophou verbaas wees wat mense doen om hulself te vermaak en mee
>> besig hou nie:))))
>
> Um....er.......never mind - jy is nog nie oud genoeg om ALLES te
> weet nie! :-))))
>
>> Die vraag kom natuurlik op of daar enigsins so 'n URL bestaan - en indien
>> wel, watter provinsie se ryers word so blootgestel.
>
> Dit sal nogal interessant wees om te beloer! Al is dit net om te
> sien wat die mees algemene voertuig is is SA, of wat die statistiek is
> vir oorterdinge (wat mans of vrouens betref) :-))
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Verkeersboetes foto's [boodskap #55234 is 'n antwoord op boodskap #55225] |
Wo., 09 Januarie 2002 07:44   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dankie.
Is dit jou nommer?
Wil jy spog?:))))
Annette
pwbotha skryf in boodskap news:3c3be5af$0$234@hades.is.co.za...
> Uit eindelik het ek dit gekry
>
>
> www.startrap.com
>
> Gebruik sommer
>
> MPT745GP
> 23/07176/014/014389 as voorbeeld
>
> "Annette" wrote in message
> news:a1fd41$q8tp6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek dink nie so iets bestaan nie - want die provinsies is baie
>> kompeterend:)))
>> En buitendien sal daar nie geld wees om so 'n projek te befonds nie.
>> Ek glo nie daar is een provinsie wat sulke nobele politici het om van hul
>> ligverdiende geld in te boet om vir die projek te betaal nie;))
>> Annette
>>
>>
>> .com> wrote in message
news:sh7m3ush65ps68k10hf00kbcntessg9ufa@4ax.com...
>>> On Tue, 8 Jan 2002 18:08:28 +0200, "Annette"
>>> wrote:
>>>
>>>> Ek sal nooit ophou verbaas wees wat mense doen om hulself te vermaak en mee
>>>> besig hou nie:))))
>>>
>>> Um....er.......never mind - jy is nog nie oud genoeg om ALLES te
>>> weet nie! :-))))
>>>
>>>> Die vraag kom natuurlik op of daar enigsins so 'n URL bestaan - en indien
>>>> wel, watter provinsie se ryers word so blootgestel.
>>>
>>> Dit sal nogal interessant wees om te beloer! Al is dit net om te
>>> sien wat die mees algemene voertuig is is SA, of wat die statistiek is
>>> vir oorterdinge (wat mans of vrouens betref) :-))
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Verkeersboetes foto's [boodskap #55236 is 'n antwoord op boodskap #55231] |
Wo., 09 Januarie 2002 07:47   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
As hy 100 km/u in 'n 60 km/u sone gery het, gaan hy bietjie baie betaal:)))
Annette
Danielle skryf in boodskap news:qrrn3ug48qe5kj90otefa3bc4krcv7ccct@4ax.com...
> On Wed, 9 Jan 2002 08:41:44 +0200, "pwbotha"
> wrote:
>
>> Uit eindelik het ek dit gekry
>>
>>
>> www.startrap.com
>>
>> Gebruik sommer
>>
>> MPT745GP
>> 23/07176/014/014389 as voorbeeld
>
> Dis nou oulik! Ek sien die spoed, en sien die persoon het oor die 100
> mph gery!! Dog toe by myself dis sommer malligheid - toe besef ek
> eers dat dit mos in kilometers is, en nie myle nie!! :-))
> Was dit jy wat so vinnig gery het, Krokkie? Hoekom het julle sulke
> klein karretjies? :-)))))
>
> Wat sal so boete kos as ek mag vra?
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Verkeersboetes foto's [boodskap #55240 is 'n antwoord op boodskap #55238] |
Wo., 09 Januarie 2002 08:35   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hoe vinnig jy kan ry:)))
Of met jou motor?:)
Annette
pwbotha skryf in boodskap news:3c3bfd72$0$235@hades.is.co.za...
> Met wat
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:a1gstc$ppelr$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dankie.
>> Is dit jou nommer?
>> Wil jy spog?:))))
>> Annette
>>
>>
>> pwbotha wrote in message
>> news:3c3be5af$0$234@hades.is.co.za...
>>> Uit eindelik het ek dit gekry
>>>
>>>
>>> www.startrap.com
>>>
>>> Gebruik sommer
>>>
>>> MPT745GP
>>> 23/07176/014/014389 as voorbeeld
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:a1fd41$q8tp6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ek dink nie so iets bestaan nie - want die provinsies is baie
>>>> kompeterend:)))
>>>> En buitendien sal daar nie geld wees om so 'n projek te befonds nie.
>>>> Ek glo nie daar is een provinsie wat sulke nobele politici het om van hul
>>>> ligverdiende geld in te boet om vir die projek te betaal nie;))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> .com> wrote in message
>> news:sh7m3ush65ps68k10hf00kbcntessg9ufa@4ax.com...
>>>> > On Tue, 8 Jan 2002 18:08:28 +0200, "Annette"
>>>> > wrote:
>>>> >
>>>> > >Ek sal nooit ophou verbaas wees wat mense doen om hulself te vermaak en mee
>>>> > >besig hou nie:))))
>>>> >
>>>> > Um....er.......never mind - jy is nog nie oud genoeg om ALLES te
>>>> > weet nie! :-))))
>>>> >
>>>> > >Die vraag kom natuurlik op of daar enigsins so 'n URL bestaan - en indien
>>>> > >wel, watter provinsie se ryers word so blootgestel.
>>>> >
>>>> > Dit sal nogal interessant wees om te beloer! Al is dit net om te
>>>> > sien wat die mees algemene voertuig is is SA, of wat die statistiek is
>>>> > vir oorterdinge (wat mans of vrouens betref) :-))
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Verkeersboetes foto's [boodskap #55242 is 'n antwoord op boodskap #55239] |
Wo., 09 Januarie 2002 08:37   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Okie Dokie - sal ons wetsgehoorsame bestuurders hier in die Kaap ook kan
sien as die verkeersowerhede hier 'n fout gemaak het en 'n onskuldige
bestuurder sommer goedsmoeds beskuldig van te vinnig ry?:)))
Annette
pwbotha skryf in boodskap news:3c3bfdc7$0$227@hades.is.co.za...
> Was slegs gegee sodat jy kan sien dat jy dit WEL kan kry
> "Annette" wrote in message
> news:a1gstc$ppelr$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dankie.
>> Is dit jou nommer?
>> Wil jy spog?:))))
>> Annette
>>
>>
>> pwbotha wrote in message
>> news:3c3be5af$0$234@hades.is.co.za...
>>> Uit eindelik het ek dit gekry
>>>
>>>
>>> www.startrap.com
>>>
>>> Gebruik sommer
>>>
>>> MPT745GP
>>> 23/07176/014/014389 as voorbeeld
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:a1fd41$q8tp6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ek dink nie so iets bestaan nie - want die provinsies is baie
>>>> kompeterend:)))
>>>> En buitendien sal daar nie geld wees om so 'n projek te befonds nie.
>>>> Ek glo nie daar is een provinsie wat sulke nobele politici het om van hul
>>>> ligverdiende geld in te boet om vir die projek te betaal nie;))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> .com> wrote in message
>> news:sh7m3ush65ps68k10hf00kbcntessg9ufa@4ax.com...
>>>> > On Tue, 8 Jan 2002 18:08:28 +0200, "Annette"
>>>> > wrote:
>>>> >
>>>> > >Ek sal nooit ophou verbaas wees wat mense doen om hulself te vermaak en mee
>>>> > >besig hou nie:))))
>>>> >
>>>> > Um....er.......never mind - jy is nog nie oud genoeg om ALLES te
>>>> > weet nie! :-))))
>>>> >
>>>> > >Die vraag kom natuurlik op of daar enigsins so 'n URL bestaan - en indien
>>>> > >wel, watter provinsie se ryers word so blootgestel.
>>>> >
>>>> > Dit sal nogal interessant wees om te beloer! Al is dit net om te
>>>> > sien wat die mees algemene voertuig is is SA, of wat die statistiek is
>>>> > vir oorterdinge (wat mans of vrouens betref) :-))
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Verkeersboetes foto's - http://www.startrap.com/ [boodskap #55260 is 'n antwoord op boodskap #55230] |
Do., 10 Januarie 2002 04:36   |
pwbotha[2]
Boodskappe: 18 Geregistreer: Januarie 2002
|
Junior Lid |
|
|
Ek was begin Desember deur so 'n blokade. Alles is daar , van die
"blaasorkes" tot die judge. Alle verkeer albei kante van die pad word
gestop. DIe verkeer word gekanaliseer in enkel bane waar die eerste persoon
met sy rekenaar en kamera jou "opsoek" en as jy dan stop weet hulle alreeds
alles van jou af, behalwe op jy "bottie" gevat het. Gelukkig was dit my dag
af en ek kon ry.
"Lou" skryf in boodskap news:3C3BEB6D.A8A5EF99@lous.zzn.com...
> Ek het 'n pragtige foto van my ou bakkie geneem in Pretoria, wat ek van
> die web site afgelaai het, waar ek 80 in 'n sestig zone ry,
> http://www.startrap.com/.
>
> By the way dit is net in die sekere areas nl. Tswane (Pta) Upington en
> George en jy moet die nommer op die dagvaardigin en registrasie nommer
> kan gee as jy na die foto wil kyk.
>
> Interesante verwikkeling is dat in Pretoria kan hulle nou deur middel
> van 'n kamera jou registrasienommer aftas terwyl jy ry, die rekenaar
> check vir uitstaande boetes en jou dan aftrek - big brother kom al
> nader.
>
> Annette wrote:
>>
>> Ek dink nie so iets bestaan nie - want die provinsies is baie
>> kompeterend:)))
>> En buitendien sal daar nie geld wees om so 'n projek te befonds nie.
>> Ek glo nie daar is een provinsie wat sulke nobele politici het om van hul
>> ligverdiende geld in te boet om vir die projek te betaal nie;))
>> Annette
>>
>> .com> wrote in message
news:sh7m3ush65ps68k10hf00kbcntessg9ufa@4ax.com...
>>> On Tue, 8 Jan 2002 18:08:28 +0200, "Annette"
>>> wrote:
>>>
>>>> Ek sal nooit ophou verbaas wees wat mense doen om hulself te vermaak en mee
>>>> besig hou nie:))))
>>>
>>> Um....er.......never mind - jy is nog nie oud genoeg om ALLES te
>>> weet nie! :-))))
>>>
>>>> Die vraag kom natuurlik op of daar enigsins so 'n URL bestaan - en indien
>>>> wel, watter provinsie se ryers word so blootgestel.
>>>
>>> Dit sal nogal interessant wees om te beloer! Al is dit net om te
>>> sien wat die mees algemene voertuig is is SA, of wat die statistiek is
>>> vir oorterdinge (wat mans of vrouens betref) :-))
>>>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Verkeersboetes foto's - http://www.startrap.com/ [boodskap #55276 is 'n antwoord op boodskap #55268] |
Do., 10 Januarie 2002 07:47   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Viva verdeling!!:)))
Annette
TJ skryf in boodskap news:3c3d395a$0$227@hades.is.co.za...
> "Interesante verwikkeling is dat in Pretoria kan hulle nou deur middel van
> 'n kamera jou registrasienommer aftas terwyl jy ry, die rekenaar check vir
> uitstaande boetes en jou dan aftrek - big brother kom al nader."
>
>
> In Europa (en binnekort in SA?) merk die soort kamera jou by die een tolhek
> en meet jou weer by die volgende en as jy te gou (vinniger as wat the
> spoedgrens vir die lengte toelaat) daar aankom dan betaal jy meer as net
> tolgeld!
>
> Die grootste probleem ("blessing") met die implementering van die tegnologie
> in SA is die verskeidenheid van verkeers-owerhede wat stukkies pad beheer in
> pleks van een vir die hele land.
>
> TJ
>
|
|
|
|
| Re: Verkeersboetes foto's [boodskap #55278 is 'n antwoord op boodskap #55271] |
Do., 10 Januarie 2002 07:52   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek het ook die probleem van die letters wat verkeerdom
spring;)))
Annette
Danielle skryf in boodskap news:h3fq3ugo0mdbrebkeuhsvl0imi7h9lqher@4ax.com...
> On Wed, 9 Jan 2002 10:44:51 +0200, "Wouter Plaasvark"
> wrote:
>
>> "Danielle"
>>> statistiek is vir oorterdinge (wat mans of vrouens betref) :-))
>
>> Wouter:
>> Jy bedoel seker oorterdinge wat mans betref en
>> onderterdinge wat vrouens betref?
>>
>> Wouter Plaasvark met 'n onskuldige glimlag
>
> Yikes!!! :-)))
> (Ek dink ek moet 'n nuwe sleutelbord kry - myne kan nie meer so lekker
> spel nie!)
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Verkeersboetes foto's - http://www.startrap.com/ [boodskap #55300 is 'n antwoord op boodskap #55268] |
Do., 10 Januarie 2002 15:36  |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
TJ wrote:
> In Europa (en binnekort in SA?) merk die soort kamera jou by die een tolhek
> en meet jou weer by die volgende en as jy te gou (vinniger as wat the
> spoedgrens vir die lengte toelaat) daar aankom dan betaal jy meer as net
> tolgeld!
In Ontario het hulle dit 'n paar jaar gelede
op 401 ingevoer, maar die mense het so geagiteer
daarteen dat hulle dit moes afskaf. Op tolpaaie
moet dit natuurlik gebruik word.
Gloudina
|
|
|
|