|
|
|
|
| Re: Vrolike Kersfees aan Julle Almal [boodskap #54920 is 'n antwoord op boodskap #54919] |
Ma., 24 Desember 2001 07:59   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Skeef, skuins, oorhoeks - wat is die verskil?:))))
Ja die Kaap is definitief nat - see en wyn sorg daarvoor;)))
Op die oomblik is dit bewolk - wat eintlik heerlik is - breek die hitte
ietwat - maar nie naby 'n teken van reen nie..
Hoop dit is more ook so - want dan het ek 'n goeie verskoning om nie in my
bikini op die strand te paradeer nie:)))
Annette
TJ skryf in boodskap news:3c26de0d$0$234@hades.is.co.za...
> Is skeef = skuins?
>
> Dankie vir die vroulike wense.
>
> :-)
>
> TJ (manlik)
>
> PS: Is die Kaap nat vir Kersfees?
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Vrolike Kersfees aan Julle Almal [boodskap #54939 is 'n antwoord op boodskap #54917] |
Ma., 24 Desember 2001 20:05  |
*Sterrenkijker*
Boodskappe: 67 Geregistreer: Julie 2001
|
Volle Lid |
|
|
"Annette" schreef:
> Aan almal hier, Reg of verkeerd, Regs of links, Reguit of skeef::))
>
> Dieselfde Vrolike Wens.
>
> Annette
Dankie, Annette. Ook 'n vrolike Kersfees toegewens weens meself.
En natuurlik ook 'n vrolike Kersfees vir al die andere deelnemers in
hierdie nuusgroep soos Arthur, Emmy, Frikkie, Jonas, Danielle,
Gloudina, Patrick, Sakkie, Hilde & Servaas, Voetleuce, Pompdonkie
en al die andere!
Ek het 'n wens en dit is dat al die mense in Nederland, Vlaanderen
en Suid-Afrika hulle eie in die toekoms altyd sal bly beskou as een
grote familie waarin almal mekaar kan bly verstaan. Ons is almal
bedreig en ons riskeer van uit te sterf. Die Nederlands is een van
die oudste tale van die Germaanse taalgroep en het 'n bysonder
kragtige en bondige woordvorming. Ons het literêr en wetenskaplik
heeltemal nie so 'n klein taaltjie nie. Nederlands-Vlaams is nog
steeds die grondslag maar die Afrikaans het ons geleer dit kan nog
eenvoudiger. Ek hoop in die toekoms daar kom weer 'n brug tussen
al die mense van Nederland, Vlaanderen en Suid-Afrika. Die moderne
kommunikasietegnologie gee daartoe die geleentheid maar dit gaan
nog nie ver genoeg nie. Ek wou dat die Suidafrikaanse televisie ook
in Vlaanderen kon gesien word en dat Nederland en Vlaanderen ook
hulle eie programmas kon terugstuur. Dan sou die isolasie wat door
die geskiedenis so gegroei is gou verdwyn. Twee weet meer dan een
en as twee nie meer weet uit watter hout hulle pyle moet draai dan kan
die derde nog steeds se mening sê. Dis soos ek die sake sien.
Met groete van
Norbert (uit Vlaanderen)
|
|
|
|