| Krieket, Ntini en die ANC [boodskap #54641] |
So., 16 Desember 2001 13:17  |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
|
Senior Lid |
|
|
Indien die media (TV & pers) geglo kan word, pas die ANC-regering dmv hulle
Minister van Sport (Balfour) druk toe op die SA Krieketraad om 'n minimum
getal Swart spelers in die nasionale span te hê.
Indien dit waar is ontstaan die vraag - wat doen die ICC in hierdie verband?
Nog 'n vragie - waarom het Suid-Afrika 'n Minister van Sport nodig. 'n
Minister (Nkondi Balfour) wat glad nie lyk of hy ooit aan sport deelgeneem
het nie - of ooit daaraan sal kan deelneem nie. Hoekom is daar nie eerder 'n
Minister van Vigs en Verwante Aangeleenthede nie? Die heer Balfour behoort
goed in daardie rol te pas - dis is sigbaar duidelik dat hy nie VIGS
onderlede het nie ....
|
|
|
|
| Re: Krieket, Ntini en die ANC [boodskap #54642 is 'n antwoord op boodskap #54641] |
So., 16 Desember 2001 14:00   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: .com
Jonas skryf in boodskap news:9vi6to$hvg$1@ctb-nnrp1.saix.net...
Nog 'n vragie - waarom het Suid-Afrika 'n Minister van Sport nodig
. Hoekom is daar nie eerder 'n
> Minister van Vigs en Verwante Aangeleenthede nie? Die heer Balfour behoort
> goed in daardie rol te pas - dis is sigbaar duidelik dat hy nie VIGS
> onderlede het nie ....
Ek het ook al gewonder oor die minister van Sport, ek weet van
geen ander land wat so n minister het nie. Geldmors as jy my vra . . .
|
|
|
|
| Re: Krieket, Ntini en die ANC [boodskap #54645 is 'n antwoord op boodskap #54642] |
So., 16 Desember 2001 14:34   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek kan aan twee ander nuttelose, geldmors portefeuljes dink:
1) Die Minister van die Kantoor vand die President
2) Die Minister sonder portefeulje.
Annette
@work skryf in boodskap news:9vi97v$tn0$1@slb7.atl.mindspring.net...
>
> Jonas wrote in message
> news:9vi6to$hvg$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Nog 'n vragie - waarom het Suid-Afrika 'n Minister van Sport nodig
> . Hoekom is daar nie eerder 'n
>> Minister van Vigs en Verwante Aangeleenthede nie? Die heer Balfour behoort
>> goed in daardie rol te pas - dis is sigbaar duidelik dat hy nie VIGS
>> onderlede het nie ....
>
>
> Ek het ook al gewonder oor die minister van Sport, ek weet van
> geen ander land wat so n minister het nie. Geldmors as jy my vra . . .
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Minister in die Kantoor van die President [boodskap #54661 is 'n antwoord op boodskap #54659] |
Ma., 17 Desember 2001 05:43   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Presies my punt Wouter.
Ek is seker ons hoor binnekort van die titel:
President van die Kantoor van die President:)))))
Annette
Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3c1d6013.0@news1.mweb.co.za...
> Annette
> Ek kan aan twee ander nuttelose, geldmors portefeuljes dink:
> 1) Die Minister van die Kantoor vand die President
>
>
> Wouter
> Essop Pahad verrig nogal 'n belangrike funksie om die kantoor
> van die President aan die gang te hou, die President is maar min
> daar en die wiele sou dalk afgeval het sonder 'n sterk persoon in die
> kantoor.
>
> Of die pos noodwendig ministerstatus moet hê, is 'n ander vraag.
> In FW se tyd was Chris Fismer wel lid van die kabinet, maar ek
> verbeel my dat Jakes Gerwel in Mandela se tyd bloot 'n adviseur was.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Krieket, Ntini en die ANC [boodskap #54700 is 'n antwoord op boodskap #54681] |
Di., 18 Desember 2001 05:59  |
Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383 Geregistreer: Februarie 1997
|
Senior Lid |
|
|
Salmaar seg soos jy, sal nie meer vra nie...haha
Maar jy klink nie lekker nie jong.
Frikkie
Ps: Wat dink jy van die uitslag van die "donkies" vandag....
Piet Pompdonkie skryf in boodskap news:3c1e4c3e$0$236@hades.is.co.za...
>> "Frikkie Potgieter" wrote in message
>> news:3c1cb680$0$226@hades.is.co.za...
>>>> Die hele "regering"as jy my vra.
>>>> Lees net bietjie die "rapport" vandag.
>
>>> Nee wat, Frikkie, ek sal nie vi jou vra nie
>>> Piet Pompdonkie
>
> "Frikkie Potgieter" wrote in message
> news:3c1e2c9e$0$227@hades.is.co.za...
>> Hoekom skryf jy dan ????
>> "Afwykings" of hoe....
>
> Maar hoekom skryf jy Frikkie? Ek tik sommer...
> Piet Wonderdonkie
>
|
|
|
|