| Suid Afrika [boodskap #54589] |
Do., 13 Desember 2001 18:31  |
Haak
Boodskappe: 6 Geregistreer: Maart 2001
|
Junior Lid |
|
|
Ons bid vir Suid Afrika
Ons mooi vaderland.
Ons vra U in Jesus naam,
Hou haar in U hand.
Mag Sy tog regverdig wees
Voor U liefde en mag.
As Sy voor U kom staan
Op daai groot oordeelsdag.
We pray for South Afrika
We call her by name.
We present her to the Father
In Jesus name.
May She be found righteous
May She not be ashamed.
When She stand bevore
Thee O Lord.
On the great jugmentday.
Iets wat ek in die SKJA geleer het jare terug, weet nie wie dit geskryf het
nie.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Suid Afrika [boodskap #54643 is 'n antwoord op boodskap #54638] |
So., 16 Desember 2001 14:03   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Arthur Hagen wrote:
Een goede regering maakt optimaal gebruik
> van deze krachten. Oftewel, die regering roomt genoeg af om er leuke dingen
> mee te kunnen doen zonder dat die verachtelijke kapitalisten het gevoel
> krijgen dat ze voor Jan Doedel hun tijd en energie inzetten en derhalve
> wegtrekken (of in beginsel zich er al niet vestigen).
Ekonomie 1001.
The gospel according to Arthur.
Jan Doedel
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Suid Afrika [boodskap #54907 is 'n antwoord op boodskap #54904] |
So., 23 Desember 2001 17:34  |
Arthur
Boodskappe: 609 Geregistreer: September 2001
|
Senior Lid |
|
|
"Tobie" schreef...
> "Arthur Hagen"
> : Nee hoor, dis die Molukkers wat in die jare 70 'n trein geskaak het
> : en klein kinders in 'n skool gegysel.
>
> dankie Arthur dat jy die ou breinselle weer bietjie geskud het, jy is 100%
> reg, dit was Molukkens gewees. hmmm ...mag my ouderdom weggee om
> so vér trug te onhou. :-)
Dilemma! Gee liewer jou ouderdom weg, dis mos nie nodig om so ver terug te
onthou nie, dat doen andere mense wel vir jou. Ek het glad geen herinnerings
aan die gebeurtenisse nie en weet dit ook net van hoor sê.
> ----------------------------------------------------------
> "It is impossible to mentally or socially enslave a Bible reading people.
> The principles of the Bible are the groundwork of human freedom"
> Horace Greeley
> ----------------------------------------------------------
Hm, ek neem aan die nadruk lê op 'reading' en nie net op 'Bible' nie. Mense
wat nie self krities die Bybel lees, maar op anderes vertrou om die Bybel te
verklaar, is halfpad slawerny toe.
Groete,
Arthur
|
|
|
|