| Ferdi-vraag [boodskap #54588] |
Do., 13 Desember 2001 18:29  |
Grahame
Boodskappe: 131 Geregistreer: Augustus 2000
|
Senior Lid |
|
|
Vraag: Is Ferdi van Big-Brother-faam (nie onse Ferdi nie), verteenwoordigend
van die gemiddelde Afrikaner? Die Engelse is mal oor hom - volgens die
koerante.
Grahame
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Ferdi-vraag [boodskap #54621 is 'n antwoord op boodskap #54588] |
Sa., 15 Desember 2001 08:10   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee wat - jy is seker maar nog net lekker jonk.
Die ou lewe en die WVK het ons mos gewys diegene wat so heftig baklei en die
vinger wys, maar Eintlik mos maar diegene is wat wel die katte in die donker
knyp, of hoe?:)))
Wat het jy gesien op Loerboet wat die res van die land nie gesien het nie?
Of was dit maar net jou vrugbare verbeelding wat sekere handelings aan
Ferdinand wou toedig ?
Annette
david1 skryf in boodskap news:9vero9$op4$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> ek het nie probleem nie het jy dalk een dit lyk so
> "Annette" wrote in message
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Ferdi-vraag [boodskap #55154 is 'n antwoord op boodskap #55151] |
So., 06 Januarie 2002 04:34   |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: Oktober 2001
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 06 Jan 2002 01:13:19 GMT, "Hennie Botha" wrote:
> Grahame, die Engelse is mal oor Ferdi want oor die algemeen het die Engelse
> net so min maniere en net sulke vuil monde.(Ek weet want ek woon hier!) Ek
> sidder as ek moet dink dat hy ons kultuur verteenwoordig. Maar miskien lewe
> ek heeltemal in die verlede. Miskien is dit nou ons kultuur!
Dalk verteenwoordig hy slegs die kultuur van die mense wat vir hom
gestem het? Ek glo nie dat 80% van Suid Afrikaners kon enigsins stem
nie, want hulle het nie toegang tot die Internet of telefone nie, of
sou nie hulle geld wou mors op 'n simpel stemmery nie? So, daar is
definitief nog hoop...Dit was tog sekerlik die "have's en nie die have
not's wat gestem het nie? :-)
En dis DEFINITIEF net net die Engelse wat vuil monde ens het nie. Het
jy al ons eie Ferdi op hierdie nuusgroep gesien/gelees? Hierdie
outjie is net so crass, crude, rude, pushy en insensitive. Kuier so
bietjie op hierdie nuusgroep vir 'n ruk, en dan vra jy weer vir
jouself die vraag af...wie het so min maniere en vuil monde? Net die
Engelse?
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Ferdi-vraag [boodskap #55338 is 'n antwoord op boodskap #55333] |
Vr., 11 Januarie 2002 13:28   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:)))) Snaakste is dat ek regtig gedog het dit is van ons eige Ferdi wat
gepraat word - totdat die sent in die blikkie geval het;)))
Annette ( wat geregtig is op haar blonde oomblikkies van tyd tot tyd:))
pwbotha skryf in boodskap news:3c3ed6a1$0$233@hades.is.co.za...
> Net bly dis nie Ferdi Greyling nie
>
>
>
> "Phazer" wrote in message
> news:3c3ebece.0@news1.mweb.co.za...
>> Vir enige iemand in Pretoria, Ferdi gaan more aand 12 Jan by Presleys
>> night club in Lynwood weg wees
>>
>> - Phz
>>
>> On Sun, 06 Jan 2002 03:13:19 +0200, Hennie Botha wrote:
>>
>>> Grahame, die Engelse is mal oor Ferdi want oor die algemeen het die
>>> Engelse net so min maniere en net sulke vuil monde.(Ek weet want ek woon
>>> hier!) Ek sidder as ek moet dink dat hy ons kultuur verteenwoordig. Maar
>>> miskien lewe ek heeltemal in die verlede. Miskien is dit nou ons
>>> kultuur! "Grahame" wrote in message
>>> news:9vasra$i7o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Vraag: Is Ferdi van Big-Brother-faam (nie onse Ferdi nie),
>>> verteenwoordigend
>>>> van die gemiddelde Afrikaner? Die Engelse is mal oor hom - volgens die
>>>> koerante.
>>
>>>> Grahame
>>
>>
>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Ferdi-vraag [boodskap #55355 is 'n antwoord op boodskap #55354] |
Vr., 11 Januarie 2002 18:38  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ag toe nou!!
Is dit die Groot Christen wat nou so lelik skel hier?
Annette
david skryf in boodskap news:a1nai8$eem$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> sal nie eers my skuilnaam noen na n botha nie grootste gemors op aarde , de
> klerks en bothas
>
|
|
|
|