| Perskes [boodskap #54399] |
Do., 06 Desember 2001 08:07  |
Drom[1]
Boodskappe: 333 Geregistreer: November 2001
|
Senior Lid |
|
|
Iewers hier onder het Annette en Thys die lof van perskes besing, dalk
omdat ek vroeer genoem het dat deesdae se taaipitperskes smaakloos is.
Koop toe op hulle aanbeveling vir my laasweek 'n plat boksie
geelperskes. Mooi, maar met die tekstuur van rou pampoen en 'n
perskegeur en -smaak wat mens nou nie eintlik kan agterkom nie. En
hulle is ryp. Dit sal die Kapenaars seker groot plesier verskaf om te
hoor die goed se naam is Transvalia.
Iets anders: Lees gister 'n koerantberig op die Net oor 'n persoon in
Israel wat navorsing doen op knoffel om te sien wat dit bevat wat maak
dat luise van jou afval. Dit sluit af deur te noem dat daai persoon
elke oggend knoffel eet.
Met Yoghurt! Good grief.
Groete, Drom
|
|
|
|
| Re: Perskes [boodskap #54403 is 'n antwoord op boodskap #54399] |
Do., 06 Desember 2001 08:55   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Knoffel en ek kom al 'n lang pad saam - dit smaak mos lekker met alles,
behalwe waatlemoen:)))
Annette
Drom skryf in boodskap news:1e507c17.0112060007.5ddcf75e@posting.google.com...
> Iewers hier onder het Annette en Thys die lof van perskes besing, dalk
> omdat ek vroeer genoem het dat deesdae se taaipitperskes smaakloos is.
> Koop toe op hulle aanbeveling vir my laasweek 'n plat boksie
> geelperskes. Mooi, maar met die tekstuur van rou pampoen en 'n
> perskegeur en -smaak wat mens nou nie eintlik kan agterkom nie. En
> hulle is ryp. Dit sal die Kapenaars seker groot plesier verskaf om te
> hoor die goed se naam is Transvalia.
>
> Iets anders: Lees gister 'n koerantberig op die Net oor 'n persoon in
> Israel wat navorsing doen op knoffel om te sien wat dit bevat wat maak
> dat luise van jou afval. Dit sluit af deur te noem dat daai persoon
> elke oggend knoffel eet.
> Met Yoghurt! Good grief.
>
> Groete, Drom
|
|
|
|
| Re: Perskes [boodskap #54404 is 'n antwoord op boodskap #54399] |
Do., 06 Desember 2001 08:56   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Drom, dit sal jou leer om perskes van die verkeerde kol af te koop. Kry nou
'n paar lekker perskes van Ceres af, dan gesels ons saam:))
Annette
Drom skryf in boodskap news:1e507c17.0112060007.5ddcf75e@posting.google.com...
> Iewers hier onder het Annette en Thys die lof van perskes besing, dalk
> omdat ek vroeer genoem het dat deesdae se taaipitperskes smaakloos is.
> Koop toe op hulle aanbeveling vir my laasweek 'n plat boksie
> geelperskes. Mooi, maar met die tekstuur van rou pampoen en 'n
> perskegeur en -smaak wat mens nou nie eintlik kan agterkom nie. En
> hulle is ryp. Dit sal die Kapenaars seker groot plesier verskaf om te
> hoor die goed se naam is Transvalia.
>
> Iets anders: Lees gister 'n koerantberig op die Net oor 'n persoon in
> Israel wat navorsing doen op knoffel om te sien wat dit bevat wat maak
> dat luise van jou afval. Dit sluit af deur te noem dat daai persoon
> elke oggend knoffel eet.
> Met Yoghurt! Good grief.
>
> Groete, Drom
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Perskes [boodskap #54423 is 'n antwoord op boodskap #54399] |
Do., 06 Desember 2001 19:06  |
Kekkel
Boodskappe: 12 Geregistreer: Desember 2001
|
Junior Lid |
|
|
Die joghurt is miskien al manier hoe hy die knoffel kan inkry. ;)) Gelukkig
het ek nie 'n probleem met knoffel nie, veral nie as daar so 'n slakkie of 6
by is nie.
Ek het altyd gewonder waarom ek nie luise het nie, nou weet ek ;)
Drom wrote in message ...