| Spoedgrens [boodskap #54222] |
So., 02 Desember 2001 10:05  |
Hantamkind
Boodskappe: 263 Geregistreer: Desember 2001
|
Senior Lid |
|
|
Die spoedgrens in Wes Australië is m.i.v. 1 Desember 2001 verander na 50 kph
in beboude gebiede, tensy anders aangedui. Hulle reken dit sal padsterftes
drasties verminder.
Nou giggel ek so effe onder my snor. Die odd siel wat na groener weivelde
verhuis as gevolg van 'n motorongeluk hier is Aus is onbeduidend. Dat dit
wel die staastskas met etlike miljoene sal aanvul as gevolg van boetes wat
ge-in is - dit kan ek wel glo en is 'n "aanvaarbare" verskoning. Tien km per
uur ... gmf.
Lanklaas in SA gewees. Ek wonder nou wat die laaste statistiek vir SA paaie
is? Het die telling per minibus taxi al gedaal sedert 1998?
|
|
|
|
|
|
| Re: Spoedgrens [boodskap #54244 is 'n antwoord op boodskap #54241] |
Ma., 03 Desember 2001 08:30   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Watter BMW weet jy van wat slegs 120km per uur ry?:)))
Annette
Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote in
message news:babm0uoa4roh2jffue4ud3uns66dqmq25t@4ax.com...
> On Sun, 2 Dec 2001 18:05:57 +0800, "Hantamkind"
> send the following message to space station
> Earth:
>
>> Die spoedgrens in Wes Australië is m.i.v. 1 Desember 2001 verander na 50 kph
>> in beboude gebiede, tensy anders aangedui. Hulle reken dit sal padsterftes
>> drasties verminder.
>>
>
> Ek sien die nut daarvan in voorstedelike gebiede maar nie noodwendig
> in all beboude gebiede nie. Oz is een van die min plekke waar ek nog
> nie was nie. Is die padsterftes dan van so aard daar dat dit so stap
> regverdig?
>
>> Nou giggel ek so effe onder my snor. Die odd siel wat na groener weivelde
>> verhuis as gevolg van 'n motorongeluk hier is Aus is onbeduidend. Dat dit
>> wel die staastskas met etlike miljoene sal aanvul as gevolg van boetes wat
>> ge-in is - dit kan ek wel glo en is 'n "aanvaarbare" verskoning. Tien km per
>> uur ... gmf.
>>
>
> In my mening is fondse maar meestal die dryfkrag agter so `n besluit.
>
>> Lanklaas in SA gewees. Ek wonder nou wat die laaste statistiek vir SA paaie
>> is? Het die telling per minibus taxi al gedaal sedert 1998?
>>
>
> Lanklaas statistieke gesien hieroor maar jy kan maar verseker wees dat
> agter elke groot ongeluk `n fodde taxi is. Die spreuke 'speed kills'
> hou volgens my net 10% water. Enige spoed kan dood maak as jy dit nie
> kan beheer nie. 120 km/h in `n oorlaaide taxi met gladde bande,
> opgebruikte skokbrekers, remme wat net 5% effektief is en `n gekraakte
> voor ruit is beslis nie dieselfde as 120km/h in my bmw nie, of is ek
> verkeerd?
>
>
>
> Threeships 'did you see that?' McDuck
> www.mothership.co.za
|
|
|
|
|
|
| Re: Spoedgrens [boodskap #54248 is 'n antwoord op boodskap #54246] |
Ma., 03 Desember 2001 09:52   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee, ek is nie sooooo bevooroordeeld nie:)))
Ek het dit maar net eintlik teen bestuurders wat dit nie kan vat as iemand
met 'n goedkoper kar as hulle s'n by hulle verbyry nie.:))))
Annette
@4ax.com...
> On Mon, 3 Dec 2001 10:30:21 +0200, "Annette"
> send the following message to space station Earth:
>
>> Watter BMW weet jy van wat slegs 120km per uur ry?:)))
>> Annette
>>
>
> hulle doen want hulle kan. nee eintelik was die bmw net `n voorbeeld
> van `n goeie (hierdie kan natuurlik `n hele ander kan wurms oopmaak)
> padwaardige voertuig. uit jou vraag kan ek aanneem dat daar twee dinge
> is waarvan jy nie hou nie, die een is bmw bestuurders....
>
>
>
> Threeships 'did you see that?' McDuck
> www.mothership.co.za
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Spoedgrens [boodskap #54256 is 'n antwoord op boodskap #54252] |
Ma., 03 Desember 2001 12:05   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
O ja:))))
Dit is hoekom hulle knaend twee maal verby my ry:)))
Annette
Kekkelbek skryf in boodskap news:3c0b6576.0@news1.mweb.co.za...
> of 'n vrou...
>
> Annette wrote in message
> news:9ufibb$85p19$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nee, ek is nie sooooo bevooroordeeld nie:)))
>> Ek het dit maar net eintlik teen bestuurders wat dit nie kan vat as iemand
>> met 'n goedkoper kar as hulle s'n by hulle verbyry nie.:))))
>> Annette
>>
>>
>> @4ax.com...
>>> On Mon, 3 Dec 2001 10:30:21 +0200, "Annette"
>>> send the following message to space station Earth:
>>>
>>>> Watter BMW weet jy van wat slegs 120km per uur ry?:)))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>
>>> hulle doen want hulle kan. nee eintelik was die bmw net `n voorbeeld
>>> van `n goeie (hierdie kan natuurlik `n hele ander kan wurms oopmaak)
>>> padwaardige voertuig. uit jou vraag kan ek aanneem dat daar twee dinge
>>> is waarvan jy nie hou nie, die een is bmw bestuurders....
>>>
>>>
>>>
>>> Threeships 'did you see that?' McDuck
>>> www.mothership.co.za
>>
>
|
|
|
|
| Re: Spoedgrens [boodskap #54257 is 'n antwoord op boodskap #54254] |
Ma., 03 Desember 2001 12:07   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Drietjie, ons het 'n Kinky hier wat ook van jou geweste is. Sou julle mekaar
al ontmoet het?
Annette
Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote in
message news:9mpm0ucpbtq8672e1qq13ofthao8sdaf8m@4ax.com...
> On Mon, 3 Dec 2001 13:23:25 +0200, "Kekkelbek"
> send the following message to space station Earth:
>
>> of 'n vrou...
>>
>
> haai nee bekkie, `n vrou mag enigetyd by my verby ry. dit is gewoonlik
> net die blondes in z3's wat so iets sal doen. is jy blond? ry jy `n
> z3? indien wel "verlange van new castle" soek `n maatjie. geen rokers,
> drinkers of kansvatters nie. hou van die buite lewe, dans en geniet
> die lewe......daar word ek alweer gesidetrack. moet dalk minder die
> keur lees.
>
>
>
>
> Threeships 'did you see that?' McDuck
> www.mothership.co.za
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Spoedgrens [boodskap #54273 is 'n antwoord op boodskap #54272] |
Ma., 03 Desember 2001 17:31   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Threeships 'did you see that?? ' Mcduck,
Tant Hessie is nou al moeg vir jou hanskakie-
skuilnaam. Ek hou nie van hanskakies nie.
Engels is ok op sy plek, maar as ek nog weer
eenkeer na hierdie stuk Amerikaanse kultuur-
spoeg kyk, dan gooi ek op. So doen iets
daaromtrent.
Tant Hessie van die agterste McHelsdingens
|
|
|
|
|
|
| Re: Spoedgrens [boodskap #54277 is 'n antwoord op boodskap #54246] |
Ma., 03 Desember 2001 23:56   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: .com
Skippie, jy moet darem net regte Engels besig gehoor!
Dit moet wees, "sent" the following message ens.
Wou jou net laat weet.
Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote in
message ...
> On Mon, 3 Dec 2001 10:30:21 +0200, "Annette"
> send the following message to space station Earth:
|
|
|
|
|
|
| Re: Spoedgrens [boodskap #54287 is 'n antwoord op boodskap #54277] |
Di., 04 Desember 2001 06:33   |
Threeships 'did you s
Boodskappe: 200 Geregistreer: November 2001
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 3 Dec 2001 17:56:24 -0600, "@work" send the following
message to space station Earth:
> Skippie, jy moet darem net regte Engels besig gehoor!
> Dit moet wees, "sent" the following message ens.
>
> Wou jou net laat weet.
>
naamloos dog net ek se jou : SEND = POST, MAIL, TRANSMIT, CONVEY,
FORWARD. as ek wou se mailed, posted, transmited of conveyed sou ek
sent gebruik het. verbeel jou nou iemand met sy eie mind, hoe voor op
die wa is dit nou nie.
noudat jy en hessie van die agterplaas julle niksseggende bydrae tot
die sukkelende moedertaal gemaak het, wat is dit met afrikaner en
hulle kosbare taaltjie. vinnig om daarop te wys dat dit nie sink nie
maar altyd aan die verdedig. as iets nie sink nie hoekom skep jy? as
julle dan so verknog is op suiwer taal gebruik, tenses en spelling
hoekom nie `n alt.agshame.verknogte.afrikaner news group begin nie?
ag nou maar ja
Threeships 'did you see that?' McDuck
www.mothership.co.za
|
|
|
|
| Re: Spoedgrens [boodskap #54289 is 'n antwoord op boodskap #54287] |
Di., 04 Desember 2001 07:01   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Drietjie, waarom nou so moeilik vanoggend?
Die son skyn, die voëltjies fluit, die Amerikaners is alweer op High Alert,
geen rede om so moerig te raak oor niks nie:))
Ek wag nog steeds geduldig op die woorde van die onverstaanbare alternatiewe
kunstenaars se pogings.
Annette
Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote in
message news:c1ro0uoq1scvv75ersaf95gmbo5d78cqdr@4ax.com...
> On Mon, 3 Dec 2001 17:56:24 -0600, "@work" send the following
> message to space station Earth:
>
>> Skippie, jy moet darem net regte Engels besig gehoor!
>> Dit moet wees, "sent" the following message ens.
>>
>> Wou jou net laat weet.
>>
>
> naamloos dog net ek se jou : SEND = POST, MAIL, TRANSMIT, CONVEY,
> FORWARD. as ek wou se mailed, posted, transmited of conveyed sou ek
> sent gebruik het. verbeel jou nou iemand met sy eie mind, hoe voor op
> die wa is dit nou nie.
>
> noudat jy en hessie van die agterplaas julle niksseggende bydrae tot
> die sukkelende moedertaal gemaak het, wat is dit met afrikaner en
> hulle kosbare taaltjie. vinnig om daarop te wys dat dit nie sink nie
> maar altyd aan die verdedig. as iets nie sink nie hoekom skep jy? as
> julle dan so verknog is op suiwer taal gebruik, tenses en spelling
> hoekom nie `n alt.agshame.verknogte.afrikaner news group begin nie?
> ag nou maar ja
>
>
>
>
>
>
>
> Threeships 'did you see that?' McDuck
> www.mothership.co.za
|
|
|
|
| Re: Spoedgrens [boodskap #54312 is 'n antwoord op boodskap #54222] |
Di., 04 Desember 2001 13:38   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote:
> waarvoor jy moeg is is nou regtig iets wat my min pla
> Threeships 'did you see that?' McDuck
> www.mothership.co.za
Beroemde laaste woorde.
Tant Hessie, guerilla-vegster vir die Taalbande
|
|
|
|
| Re: Spoedgrens [boodskap #54315 is 'n antwoord op boodskap #54287] |
Di., 04 Desember 2001 14:17   |
Tinkerbell
Boodskappe: 80 Geregistreer: November 2001
|
Volle Lid |
|
|
Threeships 'did you see that?? ' Mcduck skryf in boodskap news:...
> On Mon, 3 Dec 2001 17:56:24 -0600, "@work" send the following
> message to space station Earth:
>
>> Skippie, jy moet darem net regte Engels besig gehoor!
>> Dit moet wees, "sent" the following message ens.
>>
>> Wou jou net laat weet.
>>
>
> naamloos dog net ek se jou : SEND = POST, MAIL, TRANSMIT, CONVEY,
> FORWARD. as ek wou se mailed, posted, transmited of conveyed sou ek
> sent gebruik het. verbeel jou nou iemand met sy eie mind, hoe voor op
> die wa is dit nou nie.
>
> noudat jy en hessie van die agterplaas julle niksseggende bydrae tot
> die sukkelende moedertaal gemaak het, wat is dit met afrikaner en
> hulle kosbare taaltjie. vinnig om daarop te wys dat dit nie sink nie
> maar altyd aan die verdedig. as iets nie sink nie hoekom skep jy? as
> julle dan so verknog is op suiwer taal gebruik, tenses en spelling
> hoekom nie `n alt.agshame.verknogte.afrikaner news group begin nie?
> ag nou maar ja
>
>
>
>
>
> Moenie jou steer aan hille nie...die tannie is yntlik vreeslik gaav..sy kry net so elke noooouuu en dan haar bolla in 'n tiz..maar gulikig hou dit nie freeslik langk nie.
Ek dink nie iemand het dit al gewaag om haar 'n ag shame verknogte
afrikaner te noem nie...moeni worry nie ek sal vir jou gaan kuier in
die hositaal...of dalk in die bed langsaan jou lê.
oraait?
>
> Threeships 'did you see that?' McDuck
> www.mothership.co.za
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Spoedgrens [boodskap #54336 is 'n antwoord op boodskap #54334] |
Wo., 05 Desember 2001 06:08   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wad op aarde praad jy nou van?
Borge is mos grood korporasies se manier om geld te mors sodad hulle minder
dividende hoef de bedaal:)))
Annedde
Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote in
message news:9gdr0ugs375imv63d0phe9478eu2ki9mis@4ax.com...
> On Tue, 04 Dec 2001 12:00:12 -0500, Kathryn Janeway
> send the following message to space station
> Earth:
>> Want hulle is die Borg.... Jy weet soos in: "We will add your
>> biological and technological distinctiveness to our own.
>> Your culture will adapt to service us. Na so ruk hier, sal jy heel
>> waarskynlik ook begin glo dat die Boedistiese leefwyse is die enigste
>> ware weg.
>>
>> RESISTANCE IS FUTILE.....
>> ens.
>
> smaak my mos 7even het in jou kop ingekom. een ding moet ons net hier
> onthou, die borg is `n baie gevorderde spesie met bo gemiddelde
> intellegensie so daar is rede agter hulle stategie, iets wat ek skaars
> vind in hierdie aardse samelewing. intellegensie of rede??
> NHL RULES!!!
>
>
>
>
> Threeships 'did you see that?' McDuck
> www.mothership.co.za
|
|
|
|
|
|
| Re: Spoedgrens [boodskap #54342 is 'n antwoord op boodskap #54337] |
Wo., 05 Desember 2001 06:31   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Goed - die Gladiador Doedie is die Ys-een - wie se eks in Egoli speel.
Sy hed glo agderkom dad sy sy kind verwag na 8? jaar se gedroude lewe, en
ned nadad sy 'n skeisaak deen hom aanhanging gemaak hed.
Annedde
news:6ff1ece3.0112042211.153f3e95@posting.google.com...
> "Piet Pompdonkie" wrote in message
news:...
>> Tinkerbell wrote in message
>> news:6ff1ece3.0112040617.5beecc33@posting.google.com...
>>>
>>> Moenie jou steer aan hille nie...die tannie is yntlik vreeslik
>>> gaav..sy kry net so elke noooouuu en dan haar bolla in 'n tiz..
>>> maar gulikig hou dit nie freeslik langk nie. Ek dink nie
>>> iemand het dit al gewaag om haar 'n ag shame verknogte
>>> afrikaner te noem nie...moeni worry nie ek sal vir jou
>>> gaan kuier in die hositaal...of dalk in die bed langsaan jou lê.
>>> oraait?
>>
>> Haai Tinkerklokkie, gaan jy dan nie meer by
>> oom Donkie kom lê nie?
>>
>> Piet Dingdonkie
>
> Oom donk was laas dan nog erg omgekrap met my. Is dit dan nie genoeg
> dat almal aan die wonder is oor die Gladiator-baba nie.("mamma hoekom
> is my ore so lank?Bly stil boetie,staan nader mamma gou-gou jou stert
> borsel")
> Kan een man so vrugbaar wees?
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Spoedgrens [boodskap #54376 is 'n antwoord op boodskap #54375] |
Wo., 05 Desember 2001 14:10   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee, die arme Ysdoedie hed gedog sy was gelukkig getroud, doe kom sy agder
haar liefdevolle man verneuk haar med een van sy Egoli- medespelers.
Wys jou ned hoe kan 'n man perform med sy eie vrou as hy kan oefen op 'n
skelmpie:)))
Annedde
Tinkerbell skryf in boodskap news:6ff1ece3.0112050602.727c2eb8@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message
news:...
>> Goed - die Gladiador Doedie is die Ys-een - wie se eks in Egoli speel.
>> Sy hed glo agderkom dad sy sy kind verwag na 8? jaar se gedroude lewe, en
>> ned nadad sy 'n skeisaak deen hom aanhanging gemaak hed.
>> Annedde
>
> Haaaaaai, dink jy sy het vir hom getriek.Baie sêd,baie,baie sêd.
> Nou wonner ek, hierie ding is mos nou al vir 'n rukkie aan die
> gang,dink jy sy't hom gedrug soos Sammy van Day's vir daai Astin oukie
> gedrug het...of het dit dalk iets met daai oom donkie te doenne?
> sêd...sjaime,n�
>
>>
|
|
|
|
|
|
| Die Borg [boodskap #54417 is 'n antwoord op boodskap #54334] |
Do., 06 Desember 2001 16:10  |
Kathryn Janeway
Boodskappe: 8 Geregistreer: Desember 2001
|
Junior Lid |
|
|
On Wed, 05 Dec 2001 07:58:55 +0200, Threeships 'did you see that?? '
Mcduck wrote:
> onthou, die borg is `n baie gevorderde spesie met bo gemiddelde
> intellegensie so daar is rede agter hulle stategie,
Heeltemal reg! :-)
> iets wat ek skaars
> vind in hierdie aardse samelewing. intellegensie of rede??
Miskien moet jy trek? :-))
> NHL RULES!!!
So, jy is 'n hokkie waaier?
|
|
|
|