|
|
| Re: Afrikaans [boodskap #54174 is 'n antwoord op boodskap #54171] |
Vr., 30 November 2001 08:34   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wat probeer jy doen Drom?
Is dit jou bedrae oor die rat wat Gloudina voor ons oë probeer draai?:))))
Annette
news:1e507c17.0111292318.4630408d@posting.google.com...
> Hierdie is vir die Hollandse en Vlaamse lede wat hier pos.
> Gaan kyk na
http://www.ned.univie.ac.at/publicaties/taalgeschiedenis/nl/ afrikaans.htm
> Dis 'n publikasie oor die ontwikkeling van afrikaans. Kort (net 5 Page
> Downs op my monitor) en tot die punt.
> As julle almal dalk taalkundiges is en weet van hierdie saak, ignoreer
> asseblief.
>
> Groete, Drom
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Afrikaans [boodskap #54197 is 'n antwoord op boodskap #54196] |
Vr., 30 November 2001 18:11   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek jou aanval??
Waarvan praat jy?
Ek het jou twee vragies gevra, dis al?
Wat is hierdie vreeslike sensitiwiteit oor nou ?
Ek het in elk geval net met jou 'n grappie gemaak.
Dus, liewe Drom, gaan slaap gerus.
Die gewaande aanval van my af bestaan net in jou kop.
Annette
news:1e507c17.0111301004.3c399828@posting.google.com...
> "Annette"
>
> Weejy, ek was so onsteld oor jou aanval. My oorspronklike pos is die
> een net bokant joune. Ek weet gladnie hoe daai ander klomp stront
> bokant dit daar in- gekom het nie. Graag vra ek die hele ng nederig om
> verskoning. Hier is ek op 'n manier genail. Dalk is die opskrif,
> Afrikaans, 'n teken vir iets? Jammer.
>
> Drom
|
|
|
|
| Re: Afrikaans [boodskap #54198 is 'n antwoord op boodskap #54195] |
Vr., 30 November 2001 18:12   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Stuur asseblief die ander 225 antwoorde - ek het nie een hier gekry nie;))
Annette
Drom skryf in boodskap news:1e507c17.0111300954.322f8f60@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message
news:...
>> Wat probeer jy doen Drom?
>
> Wow Aneette, vanmiddag met my vreetbreek by die werk pos ek toe wat ek
> dink 'n heel onskuldige dingetjie was. En noe kom ek terug en daar's
> 226 antwoorde! Dit was net 'n stukkie in Hollands oor die ontstaan van
> Afrikaans. Wat daar gebeur het weet ek gladnie!!!!
> Drom
|
|
|
|
|
|
| Re: Afrikaans [boodskap #54200 is 'n antwoord op boodskap #54199] |
Vr., 30 November 2001 18:46  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy hoef nie om verskoning te vra nie - ek is 'n vredeliewende ou dier:))
Oortuig net vir Gloudina dat sy strooi praat:)))
Annette
--
Drom skryf in boodskap news:1e507c17.0111301022.bab8662@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message
news:...
>> Wat probeer jy doen Drom?
>> Is dit jou bedrae oor die rat wat Gloudina voor ons oë probeer draai?:))))
>> Annette
>>
>>
>>
>> news:1e507c17.0111292318.4630408d@posting.google.com...
>>> Hierdie is vir die Hollandse en Vlaamse lede wat hier pos.
>>> Gaan kyk na
>>
http://www.ned.univie.ac.at/publicaties/taalgeschiedenis/nl/ afrikaans.htm
>>> Dis 'n publikasie oor die ontwikkeling van afrikaans. Kort (net 5 Page
>>> Downs op my monitor) en tot die punt.
>>> As julle almal dalk taalkundiges is en weet van hierdie saak, ignoreer
>>> asseblief.
>>>
>>> Groete, Drom
>
> Jong, Annette, hier's weer 'n pos vir jou. Dalk tel google 'n vroeer
> pos op en sit dinge darby. My pos was net 'n adres waar Afrikaans se
> ontstaan mooi in Hollands uieengesit word. Wow, nou is daar 226
> antwoorde! Dalk raak google some wacky, en antwoord op goed van lank
> gelede. Ek vra mooi om verskoning. Drom
|
|
|
|