| Re: Berig in De Aar se plaaslike koerant [boodskap #53958] |
So., 25 November 2001 20:50  |
Arthur
Boodskappe: 609 Geregistreer: September 2001
|
Senior Lid |
|
|
"Ghost" schreef...
> 'n Vriend my wat op De Aar woon het vir my die berig deur gefaks
> wat in die plaaslike koerant was. Ek moet dit net hier plaas om
> julle opinie oor die saak te hoor.
>
> Steel Papsak
> De Aar - Die polisie ondersoek 'n geval van roof in Barcelona. Die
> klaer is beroof van 'n papsak. Niemand is nog in verband met die
> voorval gearresteer nie.
>
> Dis nou kort en kragtig.
Wat is 'n papsak eintlik? Wanneer hier in Holland 'n papsak verdwyn praat
ons van 'n ontvoering nie van roof nie :)
Groete,
Arthur
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Berig in De Aar se plaaslike koerant [boodskap #53962 is 'n antwoord op boodskap #53960] |
So., 25 November 2001 22:39   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Issie.
'n Papsak is die sak sonder 'n doos.
(Daar is gewoonlik goedkoop wit wyn in die sak)
Annette
.
Davie Davis skryf in boodskap news:sqp20u4v3lunmc9951ktrphhno7169e4hi@4ax.com...
> On Sun, 25 Nov 2001 22:11:00 +0100, "emmy" wrote:
>
>>
>> "Arthur"
>>
>>
>>>> Dis nou kort en kragtig.
>
>>> Wat is 'n papsak eintlik? Wanneer hier in Holland 'n papsak verdwyn praat
>>> ons van 'n ontvoering nie van roof nie :)
>>
>> Ik denk dat papzak iemand is die pafferig dik is . .....
>> grt emmy
>>
>
> 'n Papsak is 'n spotwoord vir kosblik
>
> DD
|
|
|
|
|
|
| Re: Berig in De Aar se plaaslike koerant [boodskap #53966 is 'n antwoord op boodskap #53963] |
Ma., 26 November 2001 05:50   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee, ons rooiwyndrinkers dink nie eers aan iets paps nie;))
Ons sakke word houers genoem.
Nee, definitief, 'n papsak is 'n sak sonder 'n doos.
Rerag.
Dit werk so - die goedkoop wit wyn is vir 'n plaaslike mark - en dit moet so
goedkoop moontlik wees.
Dus word die wyn net in die papsak ( met 'n kraantjie) verkoop - die doos
moet die koper self vind.:))
Annette
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
Davie Davis skryf in boodskap news:1os20uskiq2eunfkne34l3756ejmduj0tj@4ax.com...
> On Mon, 26 Nov 2001 00:39:01 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Issie.
>> 'n Papsak is die sak sonder 'n doos.
>> (Daar is gewoonlik goedkoop wit wyn in die sak)
>> Annette
>> .
>>
>
> En ek was so seker dat ek reg is
> en ek is nou nog nie seker dat
> ek verkeerd is
> Dink dit hang af van waar dit
> gebruik word - seker noem
> die rooiwyn drinkers 'n
> sak wyn 'n papsak :-)))))
>
> DD
|
|
|
|
| Re: Berig in De Aar se plaaslike koerant [boodskap #53992 is 'n antwoord op boodskap #53966] |
Ma., 26 November 2001 16:49  |
Spook
Boodskappe: 76 Geregistreer: Augustus 2001
|
Volle Lid |
|
|
Jip Annette
Jy het reg. Die papsak is 'n silwer sak met 'n kraantjie aan met suur witwyn
daarin. Op 'n Sondag sal die bruinmense maklik tussen R50 en R75 betaal vir
so iets by 'n shebeen.
Groete
Spook
A wise man can see more from a the bottom of a well than a
fool can from a mountain top.
Annette skryf in boodskap news:9tsl50$4leuc$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nee, ons rooiwyndrinkers dink nie eers aan iets paps nie;))
> Ons sakke word houers genoem.
> Nee, definitief, 'n papsak is 'n sak sonder 'n doos.
> Rerag.
> Dit werk so - die goedkoop wit wyn is vir 'n plaaslike mark - en dit moet so
> goedkoop moontlik wees.
> Dus word die wyn net in die papsak ( met 'n kraantjie) verkoop - die doos
> moet die koper self vind.:))
> Annette
>
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a state of Mind.
> Davie Davis wrote in message
> news:1os20uskiq2eunfkne34l3756ejmduj0tj@4ax.com...
>> On Mon, 26 Nov 2001 00:39:01 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> Issie.
>>> 'n Papsak is die sak sonder 'n doos.
>>> (Daar is gewoonlik goedkoop wit wyn in die sak)
>>> Annette
>>> .
>>>
>>>
>>>
>>
>> En ek was so seker dat ek reg is
>> en ek is nou nog nie seker dat
>> ek verkeerd is
>> Dink dit hang af van waar dit
>> gebruik word - seker noem
>> die rooiwyn drinkers 'n
>> sak wyn 'n papsak :-)))))
>>
>> DD
>
|
|
|
|