|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Moeite met lezen en begrijpen. [boodskap #53697 is 'n antwoord op boodskap #53696] |
Ma., 19 November 2001 21:58   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wat bedoel jy Rico?
Die Afrikaans is maklik - dis die Nederlands en al daardie vloekwoorde wat
so moeilik is om te lees:))
Het jy toe reggekom met die papmaak?:))
Annette
> skryf in boodskap news:9tbta9$9hp$1@news1.xs4all.nl...
>
> Er is een woordenboek Zuidafrikaans-Nederlands te koop in de boekhandel.
> Maar idd, na een tijdje is het Afrikaans niet zo moeilijk meer.
>
> Kramers woordenboek isbn 90-6882-3787
>
> Gr.Rico
> "Arthur" schreef in bericht
> news:9tbqgl$3047$1@news.kabelfoon.nl...
>> "Davie Davis" schreef...
>>> Hallo Hans en welkom by die Boere nasie.
>>> Gebruik jou soekmasjiene en soek onder die
>>> naam 'Babylon' waar jy 'n uiters handige
>>> vertaler sal vind. Ek het nie nou die adres
>>> nie maar het dit self vroeër gebruik.
>>
>> http://www.verzamelgids.nl/woordenboek/
>>
>> Dankie DD! Ek het vroeër ook so'n vertaler gesoek, maar ek het dit nie kan
>> vind nie. Ek gaan hom seker gebruik!
>>
>> Hans, veel plezier op deze nieuwsgroep. Als je even rond blijft hangen zul
>> je ontdekken dat je (om te lezen) eigenlijk geen woordenboek nodig hebt.
>> Maar om te schrijven is het in geval van twijfel wel eens handig.
>>
>> Groeten,
>> Arthur
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Moeite met lezen en begrijpen. [boodskap #53739 is 'n antwoord op boodskap #53713] |
Di., 20 November 2001 21:20   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hou moed - oor 'n week of twee behoort dit rustiger hier te gaan, dan plaas
ek weer 'n reseppie of twee.- vir kersfees
Weet julle van Traaifil?:))
Annette
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
Rico skryf in boodskap news:9tdaep$5v5$1@news1.xs4all.nl...
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:9tbvr8$1hrpv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wat bedoel jy Rico?
>> Die Afrikaans is maklik - dis die Nederlands en al daardie vloekwoorde wat
>> so moeilik is om te lees:))
>> Het jy toe reggekom met die papmaak?:))
>> Annette
>>
> Annette
>
> Ek vloek nie :-))
> Net in Afrikaans, maar dis dan nie 'n Nederlandse vloek nie.
> En my mieliepap, wel ek kon daar van 'n huis gaan bou.
> Ons het dit almal geniet :-)))
> Ek glo ek sal dit maar net by die melktert hou en stadig die ander dinge
> maak net vir myself :-)))
>
> Gr.Rico
>
|
|
|
|
| Re: Moeite met lezen en begrijpen. [boodskap #53741 is 'n antwoord op boodskap #53730] |
Di., 20 November 2001 21:27   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dit is tot groot vermaak vir ons hier as julle van poes en kont praat.
Om maar twee te noem:)))
Annette
>
> Vloekwoorde? Maar, Annette, praat ons dan met vloekwoorde?
> Geef ons eens 'n paar voorbeelde asseblief!
>
> Groete van
>
> Norbert, uit Vlaanderen
>
>
>
> "Annette" schreef:
>
>> Wat bedoel jy Rico?
>> Die Afrikaans is maklik - dis die Nederlands en al daardie vloekwoorde wat
>> so moeilik is om te lees:))
>> Het jy toe reggekom met die papmaak?:))
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Moeite met lezen en begrijpen. [boodskap #53859 is 'n antwoord op boodskap #53853] |
Do., 22 November 2001 19:43   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
O koek!! Dankie Arthur, dit was skreeusnaaks!!:))
Verduidelik bietjie meer van daardie kat:)))
Annette
in message news:9tjg92$2c3m$1@news.kabelfoon.nl...
> "*Sterrenkijker*" schreef...
>> Ja, inderdaad, "poes" en "kont" is tipiese Hollandse vloekwoorde...
>> Maar: EKSELF is 'n Vlaming! Dis nie 'n Nederlander nie!
>> Sodoende... Ha-haha- hahaaa...!
>
> Het zijn helemaal geen vloekwoorden.
>
> Annette, om een woord als "poes" alleen maar te zien in die ene betekenis
> die het woord in de loop der jaren in jouw taal te zien is nogal dom. Er
> zijn zat worden in menige taal met een dubbele betekenis. Een zak is gewoon
> iets waar je spullen in op kunt bergen. Voor een doos geldt hetzelfde. Een
> muts zet je op je hoofd als het koud is en ballen worden bij veel sporten
> gebruikt. Dat jullie je geld in een beurs opbergen vind ik dan ook niet
> aanstootgevend. Maar sommige mensen gebruiken diezelfde alledaagse woorden
> in een andere betekenis.
>
> Voor een goed begrip, poes kan hier op exact dezelfde manier worden gebruikt
> als in het Afrikaans, maar wij zijn kennelijk minder preuts in dit soort
> zaken. Of mogelijk hebben de vele dominees die 80 jaar geleden aan het
> kraambed van het Afrikaans stonden op deze wijze hun sporen achtergelaten
> door een obsceen woord als 'poes' uit het dagelijks taalgebruik te
> verwijderen en consequent te vervangen door 'kat'.
>
> Dat julle het woord 'kont' in het gebruik vreemd vinden komt door de
> besmetting van jullie taal met het Engels. Hier is het een doodnormaal
> woord.
>
> Groeten,
> Arthur
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Moeite met lezen en begrijpen. [boodskap #53925 is 'n antwoord op boodskap #53868] |
Vr., 23 November 2001 21:26  |
Arthur
Boodskappe: 609 Geregistreer: September 2001
|
Senior Lid |
|
|
"*Sterrenkijker*" schreef...
> Wat sit Arthur daar en klets oor se hond en die kat van se buurman?
> Waarom vra hy nie juis wat die Vlaminge sê omtrent die Hollandse
> woorde "poes" en "kont"? Dis tog daaromtrent wat hier gepraat
> word, niewaar nie?
Nee, Norbert, hierdie diskussie het begin met die vraag van Hans na
Afrikaans-Nederlandse woordeboeke.
> Wel, die Vlaminge noem 'n "poes" in hierdie voorbeeld 'n "preute"...
> En die Hollandse "kont" word in ons taalgebruik 'n "gat" genoem.
Ons praat ook van 'gat', maar ook byvoorbeeld van 'derriere', 'bips',
'achterkant' en daar is ook baie minder beskaafde terme wat ek nie wil noem
hier nie.
> Ek glo die laaste woord bestaan ook in Afrikaans.
> Ek dink Arthur is slegs 'n raddraaier!...
Is ek 'n raddraaier net omdat ek die neiging het om van die oorspronklike
onderwerp af te dwaal of omdat ek nie baie lief is vir katte nie?
Groete,
Arthur
|
|
|
|