|
|
|
|
| Re: Tannie Tinkerbell en Oom Piet [boodskap #53976 is 'n antwoord op boodskap #53974] |
Ma., 26 November 2001 08:07   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wat is dit Tannie? Wat het jou omgekrap?
DD het jou eintlik gekomplimenteer.
Of is jy ook van daardie mense wat net selektief lees en selektief reageer?
Elk geval, vir wat dit werd is, ek lees ook maar en kyk net Sondagaande en
Vrydagaande vir Loerboet -
wat ek interessant vind is dat die mense daar in die Huis so hulle geloof
verloor/afdwaal.
Nou dink ek aan ons Minister van Onderwys wat al die gelowe in 1 vak wil
saamgooi, en dit 'n eksamenvak wil maak.
Die ou kindertjies gaan darem lekker verward raak jong.!!
Soos 'n yoyo - by die skool een lot waardes - gematig en met begrip vir die
ander gelowe , en by die huis 'n ander - ons geloof is die beste - dit is
hoekom ons dit aanhang - en terwyl jy nog onder my dak is, en die kos eet
wat ek jou voorsit, respekteer jy my geloof, en gaan jy saam met my na my
kerk toe en basta.
Annette
Tinkerbell skryf in boodskap news:6ff1ece3.0111252349.7e14b371@posting.google.com...
> Davie Davis wrote in message
news:...
>> On 22 Nov 2001 23:38:02 -0800, tinkerb...@yahoo.com (Tinkerbell)
>> wrote:
>>
>>> ...Tinkerbell dink daar is fout met mense wat Big
>>> Brother kyk, en beplan om 'n hulpfonds te stig vir die wat
>>> gerehabiliteer wil word.
>>>
>>
>> Tinkerbell, ek het al gewonder of ek moet reageer op enigiets wat jy
>> hoeka waar ookal sê want ek het so gevoelentheid (gehad/steeds?) dat
>> jy en ek kompleet kontrasties (weet nie of daar so woord bestaan nie)
>> ingestel is. Dat ons sal vashaak as ons kommunikeer. Dis hoekom ek
>> maar die stil outjie op die groep is. Want ek is vreedsaam en soek met
>> niemand moeilikheid nie.
>> En hier Tinkerbell, sê jy die woorde. Vroumens, afterall is jy miskien
>> nie te sleg nie en nie so baie stupid nie.
>>
>> DD
>
> Verskoon my meneer dubbel D.
> Wat op aarde het ek voorheen gesê of gedoen wat jou die idee gegee het
> dat ek sleg en stupid is...
> Moes jy toe nou sommer met die intrap slag my omkrap...Genugtig!
|
|
|
|
| Re: Tannie Tinkerbell en Oom Piet [boodskap #53977 is 'n antwoord op boodskap #53975] |
Ma., 26 November 2001 08:13   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Mmmmmm - ek sien - jy pos dieselfde dingetjie twee maal DD - wat is dit -
dink jy Tinkerbell is doof?:)))
Annette
Davie Davis skryf in boodskap news:37t30ucmkcch692g8s887tfkegsd7mpdh0@4ax.com...
> On 25 Nov 2001 23:49:50 -0800, tinkerb...@yahoo.com (Tinkerbell)
> wrote:
>
>
>>>> ...Tinkerbell dink daar is fout met mense wat Big
>>>> Brother kyk, en beplan om 'n hulpfonds te stig vir die wat
>>>> gerehabiliteer wil word.
>>>>
>
>>
>> Verskoon my meneer dubbel D.
>> Wat op aarde het ek voorheen gesê of gedoen wat jou die idee gegee het
>> dat ek sleg en stupid is...
>> Moes jy toe nou sommer met die intrap slag my omkrap...Genugtig!
>
>
> Ag Tinkerbell, daar tingel jy toe die klok op die regte plek
> deur te bewys dat jy nie een van daardie mense is met die
> siek big brotherhood fanatisme nie. Daar bewys jy toe dat
> vroumense ook somtyds kan dink en nie altyd dom is nie.
>
> DD
|
|
|
|
|
|
| Re: Tannie Tinkerbell en Oom Piet [boodskap #53987 is 'n antwoord op boodskap #53665] |
Ma., 26 November 2001 14:22   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Tinkerbell wrote:
> @home.com skryf in boodskap news:...
>> Tinkerbell wrote:
>>
>>> Sy lek haar vinger nat en hou hom in die lig om die wind te toets
>>
>> Hoekom hou jy jou vinger in die lig? Toets jy om te sien of dit 'n skaduwee gooi,
>> Tinkerbell? Help dit as jy tennis speel?
>>
>> Tant Hessie Williams
>
> Wel tannie, dit help as ek visvang...so hoekom dan sal dit nie help as
> ek tennis speel nie...onthou dit is baie belangrik om seker te maak
> van hoe die wind waai.
Maar hoe kan jy uitvind hoe die wind waaias jy jou vinger in die LIG hou?
Tant Hessie
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Tannie Tinkerbell en Oom Piet [boodskap #53996 is 'n antwoord op boodskap #53991] |
Ma., 26 November 2001 18:04   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Emmy skryf asseblief dit aan Kadar Asmal, ons minister van onderwys.
Miskien luister hy vir jou.
Hy luister nie na die ouers, onderwysers of kerkleiers hier nie.
Annette
.
emmy skryf in boodskap news:9ttqlb$a2j$1@news.pcmnet.nl...
>
> "Annette"
>
>> Nou dink ek aan ons Minister van Onderwys wat al die gelowe in 1 vak wil
>> saamgooi, en dit 'n eksamenvak wil maak.
>
> Is dat erg of fout dan.. godsdienst lessen moeten ouders en kerk geven en
> niet de scholen.
> Op scholen onderwijs over culturen en geloofszaken in het
> algemeen.
>
> grt emmy
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Tannie Tinkerbell en Oom Piet [boodskap #54025 is 'n antwoord op boodskap #53976] |
Di., 27 November 2001 06:25   |
Tinkerbell
Boodskappe: 80 Geregistreer: November 2001
|
Volle Lid |
|
|
> Wat is dit Tannie? Wat het jou omgekrap?
> DD het jou eintlik gekomplimenteer.
> Of is jy ook van daardie mense wat net selektief lees en selektief reageer?
>
> Elk geval, vir wat dit werd is, ek lees ook maar en kyk net Sondagaande en
> Vrydagaande vir Loerboet -
> wat ek interessant vind is dat die mense daar in die Huis so hulle geloof
> verloor/afdwaal.
> Nou dink ek aan ons Minister van Onderwys wat al die gelowe in 1 vak wil
> saamgooi, en dit 'n eksamenvak wil maak.
> Die ou kindertjies gaan darem lekker verward raak jong.!!
> Soos 'n yoyo - by die skool een lot waardes - gematig en met begrip vir die
> ander gelowe , en by die huis 'n ander - ons geloof is die beste - dit is
> hoekom ons dit aanhang - en terwyl jy nog onder my dak is, en die kos eet
> wat ek jou voorsit, respekteer jy my geloof, en gaan jy saam met my na my
> kerk toe en basta.
>
> Annette
>
> Nee, mevrou hy het nie...
Lees gerus weer..
En hier Tinkerbell, sê jy die woorde. Vroumens, afterall is jy
miskien
>>> nie te sleg nie en nie so baie stupid nie.
>>>
>>> DD
> Ek hoop nie ek is een van die mense wat selektief reageer of lees
nie...maar ek is verseker een wat probeer om tussen die lyne te
lees...
Ek moet sê dat ek effens skrikkerig is om my gevoel hieroor uit te
spreek.
Dit sal dalk nie 'n te slegte idee wees as al die kinders van vandag
meer weet omtrent hulle maatjies se verskillende gelowe en kulture
nie...is die idee rondom dit regtig om 'n ander geloof in die kind se
keel af te druk?
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Tannie Tinkerbell en Oom Piet [boodskap #54031 is 'n antwoord op boodskap #53665] |
Di., 27 November 2001 12:47   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Tinkerbell wrote:
> Try dit tannie...lek 'n vingertjie nat en hou hom by die venster
> uit...die kant wat dan eerste koel voel...koeler as die ander, is die
> rigting vanwaar die wind waai.
>
Luister, Tinker, ek raak nou moeg vir hierdie konversasie. Jy het oorspronklik gesê dat jy
"jou vinger in die lig hou." Natuurlik het jy bedoel
dat jy jou vinger in die LUG hou. Ek wou maar
net jou been trek oor die fout (tikfout? ) wat jy
gemaak het.
Tant Hessie wat moeg is van die hele kabul.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Tannie Tinkerbell en Oom Piet [boodskap #54121 is 'n antwoord op boodskap #54102] |
Do., 29 November 2001 09:12   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Klokkie - nou moet jy eers bietjie reghelp hier.
Waar hoor jy amper niks Afrikaans nie?
En niemand hier is beter as ander nie, daar is wel 'n paar wat slegter
is:))))
Annette
Tinkerbell skryf in boodskap news:6ff1ece3.0111282204.1b8f60a9@posting.google.com...
>>> Ek glo nie dat ek regtig in dieselfde liga is as almal op hierdie werf
>>> nie...ek leer nou eers die dinge wat hulle lank terug vergeet het.
>>
>> Tinker, bly asseblief in die liga waar jy is want om in ons liga te
>> kom sal 'n verlaging in status wees. Wat ons lankal vergeet het
>> sluit onder meer dinge soos etiket in.
>>
>> Dx2
>
> Wel Davie, ek moet sê dat ek nogal geniet om te sien wat op 'n
> nuusgroep gebeur..en watter een is dan nou beter as hierdie een...ons
> praat mekaar se taal.
> Etiket is relatief.
> Ek wonder baie oor die mense aan die anderkant...oor wie hulle is en
> wat hulle doen.
> Is ons nie maar almal deel van 'n groep wat soek na 'n bietjie meer as
> wat die mense om ons kan bied nie.Ek hoor byvoorbeeld niks afrikaans
> nie..en my ingels is erg vrot...so ek bly amper heeltyd stil behalwe
> as iemand op my toon trap.
|
|
|
|
|
|
| Re: Tannie Tinkerbell en Oom Piet [boodskap #54172 is 'n antwoord op boodskap #54167] |
Vr., 30 November 2001 08:25   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy lewe in 'n paradoks dus - jy kan nie stoere boer en Engels in dieselfde
sin gebruik nie:)))
Annette
.com> skryf in boodskap news:6ff1ece3.0111292210.4f7003c8@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message
news:...
>> Klokkie - nou moet jy eers bietjie reghelp hier.
>> Waar hoor jy amper niks Afrikaans nie?
>> En niemand hier is beter as ander nie, daar is wel 'n paar wat slegter
>> is:))))
>> Annette
>>
> Annetta,
> Waar ek myself van 8 tot laat bevind praat selfs die stoere boere met
> mekaar in engels
>>
>> Tinkerbell wrote in message
>> news:6ff1ece3.0111282204.1b8f60a9@posting.google.com...
>>>> >Ek glo nie dat ek regtig in dieselfde liga is as almal op hierdie werf
>>>> >nie...ek leer nou eers die dinge wat hulle lank terug vergeet het.
>>>>
>>>> Tinker, bly asseblief in die liga waar jy is want om in ons liga te
>>>> kom sal 'n verlaging in status wees. Wat ons lankal vergeet het
>>>> sluit onder meer dinge soos etiket in.
>>>>
>>>> Dx2
>>>
>>> Wel Davie, ek moet sê dat ek nogal geniet om te sien wat op 'n
>>> nuusgroep gebeur..en watter een is dan nou beter as hierdie een...ons
>>> praat mekaar se taal.
>>> Etiket is relatief.
>>> Ek wonder baie oor die mense aan die anderkant...oor wie hulle is en
>>> wat hulle doen.
>>> Is ons nie maar almal deel van 'n groep wat soek na 'n bietjie meer as
>>> wat die mense om ons kan bied nie.Ek hoor byvoorbeeld niks afrikaans
>>> nie..en my ingels is erg vrot...so ek bly amper heeltyd stil behalwe
>>> as iemand op my toon trap.
|
|
|
|
|
|