| Daar oorkant die spruit [boodskap #53427] |
Wo., 14 November 2001 22:56  |
Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126 Geregistreer: Oktober 2001
|
Senior Lid |
|
|
skryf in boodskap news:3BF2C286.13DEA8D7@home.com...
> Daar oorkant die spruit staan 'n mooi pompdonkie,
> hoe sal ek maak om daar te kom.
> Dis te ver om te loop, dis te na om te ry.
> Hoe sal ek maak om die pompdonkie te kry.
>
> Dis nie myne nie, dis nie joune nie
> dis annerman se goed wat ons oor stry.
> Dis nie myne nie, dis nie joune nie,
> dis annerman se goed wat ons oor stry.
> Tant Hessie Callas
Soos jy dit stel is dit baie sêd
Maar tog is dit nie so erg b�d
Die donkie se hart is baie groot
Al skop hy al die jong mans dood
Jy sê "hoe sal ek maak om daar te kom"
En ek weet jy is ook glad nie dom
Maar "kom" kan nogal baie sê
Dit hang net af wat jy wil hê
Antie lyk my jy wil my traai
Antie Antie dis tog so fraai
Maar voor ek groet en finaal waai
Wonder ek wat rym met waai?
Piet Spruitdrifdonkie
|
|
|
|
| Re: Daar oorkant die spruit [boodskap #53429 is 'n antwoord op boodskap #53427] |
Wo., 14 November 2001 23:21   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Piet Pompdonkie wrote:
> Antie lyk my jy wil my traai
> Antie Antie dis tog so fraai
> Maar voor ek groet en finaal waai
> Wonder ek wat rym met waai?
>
> Piet Spruitdrifdonkie
Wat de joos?
Tant Hessie Poirot
|
|
|
|
| Re: Daar oorkant die spruit [boodskap #53435 is 'n antwoord op boodskap #53427] |
Do., 15 November 2001 04:40   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Waarnatoe wil jy waai Donkie?
Daar is Kinky wat jou van ver opeis,
En Tinkelbell wat nie naby jou wil bly nie.
Gelukkige ek, wat jou sommer maklik
teen my moederlike bors kan druk:)))
Annette
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
Piet Pompdonkie skryf in boodskap news:3bf2f77f$0$226@hades.is.co.za...
>
> skryf in boodskap news:3BF2C286.13DEA8D7@home.com...
>> Daar oorkant die spruit staan 'n mooi pompdonkie,
>> hoe sal ek maak om daar te kom.
>> Dis te ver om te loop, dis te na om te ry.
>> Hoe sal ek maak om die pompdonkie te kry.
>>
>> Dis nie myne nie, dis nie joune nie
>> dis annerman se goed wat ons oor stry.
>> Dis nie myne nie, dis nie joune nie,
>> dis annerman se goed wat ons oor stry.
>> Tant Hessie Callas
>
>
>
> Soos jy dit stel is dit baie sêd
> Maar tog is dit nie so erg b�d
> Die donkie se hart is baie groot
> Al skop hy al die jong mans dood
>
> Jy sê "hoe sal ek maak om daar te kom"
> En ek weet jy is ook glad nie dom
> Maar "kom" kan nogal baie sê
> Dit hang net af wat jy wil hê
>
> Antie lyk my jy wil my traai
> Antie Antie dis tog so fraai
> Maar voor ek groet en finaal waai
> Wonder ek wat rym met waai?
>
> Piet Spruitdrifdonkie
>
|
|
|
|
| Re: Daar oorkant die spruit [boodskap #53443 is 'n antwoord op boodskap #53427] |
Do., 15 November 2001 07:57   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Skool- weergawe ( voor 1992) van bg:
Daar oorkant die spruit
Staan 'n ou boesmanmeid
Sewe swak tande en 'n zig-zag nek.
Ek laai my tanne vol boerebeskuit
Tarra-tarra-tarra daar lê die ou meid.
Annette
skryf in boodskap news:3BF2FCE0.646C5B9@home.com...
> Piet Pompdonkie wrote:
>
>> Antie lyk my jy wil my traai
>> Antie Antie dis tog so fraai
>> Maar voor ek groet en finaal waai
>> Wonder ek wat rym met waai?
>>
>> Piet Spruitdrifdonkie
>
> Wat de joos?
>
> Tant Hessie Poirot
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Daar oorkant die spruit [boodskap #53452 is 'n antwoord op boodskap #53427] |
Do., 15 November 2001 13:08   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Thys de Wet wrote:
> Die spruit.
>
> O die spruit o die spruit
> waar die nonsens
> uit spuit
> of dit nou gedonkie
> of gehessie is,
> is lekker al die pad
> want dis in Afrikaans
> al rym dit dan nie
>
>
>> Wat de joos?
>>
>> Tant Hessie Poirot
>
>
Tant Hessie het nog altyd geweet wiedie Pompdonkie is, Thys. As daar een
ding is wat Tant Hessie nie is nie, is dat
sy nie onder 'n kalkoen uitgebroei is nie.
Hessie Watson-Poirot
|
|
|
|
|
|
| Re: Daar oorkant die spruit [boodskap #53455 is 'n antwoord op boodskap #53427] |
Do., 15 November 2001 14:07   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Tinkerbell wrote:
> Met 'n liefdesdriehoek sou ek dalk saam kon leef
> maar hierdie ding trek nou lelik skeef
>
> Ons baklei dalk almal oor 'n oom met 'n HOUTkierie
> ek vra myself watse faait is dit hierrie
Nee, Tinkerbell, as die Pompdonkie is wie ek dinkhy is, dan is hy worth fighting for.
Tant Hessie.
>
|
|
|
|
| Re: Daar oorkant die spruit [boodskap #53462 is 'n antwoord op boodskap #53454] |
Vr., 16 November 2001 03:15   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink ek en Kinky ken Pompdonkie
persoonlik, dus weet ons waarvan ons praat:))
Hy is nog hups en fluks:)))
Annette
Tinkerbell skryf in boodskap news:6ff1ece3.0111150514.17f38d1a@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message
news:...
>> Waarnatoe wil jy waai Donkie?
>> Daar is Kinky wat jou van ver opeis,
>> En Tinkelbell wat nie naby jou wil bly nie.
>> Gelukkige ek, wat jou sommer maklik
>> teen my moederlike bors kan druk:)))
>> Annette
>>
>>
>> --
>> Groetnis,
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Happiness is a state of Mind.
>> Piet Pompdonkie wrote in message
>> news:3bf2f77f$0$226@hades.is.co.za...
>>>
>>> skryf in boodskap news:3BF2C286.13DEA8D7@home.com...
>>>> Daar oorkant die spruit staan 'n mooi pompdonkie,
>>>> hoe sal ek maak om daar te kom.
>>>> Dis te ver om te loop, dis te na om te ry.
>>>> Hoe sal ek maak om die pompdonkie te kry.
>>>>
>>>> Dis nie myne nie, dis nie joune nie
>>>> dis annerman se goed wat ons oor stry.
>>>> Dis nie myne nie, dis nie joune nie,
>>>> dis annerman se goed wat ons oor stry.
>>>> Tant Hessie Callas
>>>
>>>
>>>
>>> Soos jy dit stel is dit baie sêd
>>> Maar tog is dit nie so erg b�d
>>> Die donkie se hart is baie groot
>>> Al skop hy al die jong mans dood
>>>
>>> Jy sê "hoe sal ek maak om daar te kom"
>>> En ek weet jy is ook glad nie dom
>>> Maar "kom" kan nogal baie sê
>>> Dit hang net af wat jy wil hê
>>>
>>> Antie lyk my jy wil my traai
>>> Antie Antie dis tog so fraai
>>> Maar voor ek groet en finaal waai
>>> Wonder ek wat rym met waai?
>>>
>>> Piet Spruitdrifdonkie
>>>
>>>
>>>
>
> GENUGTIG..o genade...nee!!
> Help my ek gaan begin te skree
> Met 'n liefdesdriehoek sou ek dalk saam kon leef
> maar hierdie ding trek nou lelik skeef
>
> Piet pomp sal begin glo hy's vreeslik nice
> oor elkeen try to fit the size
> As ek 'n persoonlike onpersoonlike vraag mag vra
> wat is die ouderdomme van hierdie tra-la-la...
>
> Ons baklei dalk almal oor 'n oom met 'n HOUTkierie
> ek vra myself watse faait is dit hierrie
>
>
>>>
>>>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Daar oorkant die spruit [boodskap #53486 is 'n antwoord op boodskap #53477] |
Vr., 16 November 2001 11:55   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n hoesie?:)))))
Annette
Piet Pompdonkie skryf in boodskap news:3bf4bf8c$0$225@hades.is.co.za...
>
> "Tinkerbell" wrote in message
> news:6ff1ece3.0111152159.1e751bb2@posting.google.com...
>
>>> Nee, Tinkerbell, as die Pompdonkie is wie ek dinkhy is, dan is hy worth
> fighting for.
>
>>> Tant Hessie.
>
>> So sou Tannie dan meen
>> dat ek my bloesie se volgende knoop
>> so dalkies meskien ook moet oop?
>
>
> Gee vir 'n donkie 'n operige bloesie
> en hy maak dit vir ......
>
> Piet Jimpeldonkie
>
|
|
|
|
| Re: Daar oorkant die spruit [boodskap #53487 is 'n antwoord op boodskap #53476] |
Vr., 16 November 2001 11:57   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek het mos gesê ek dink net so:)))
Persoonlik ken bedoel ek.
Van die hupsheid en fluksheid
kan mens mos hier lees:))
Annette
Piet Pompdonkie skryf in boodskap news:3bf4bf24$0$229@hades.is.co.za...
>
> "Annette" wrote in message
> news:9t21fe$15jjgt$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek dink ek en Kinky ken Pompdonkie
>> persoonlik, dus weet ons waarvan ons praat:))
>> Hy is nog hups en fluks:)))
>> Annette
>
>
> Niemand ken die pompdonkie persoonlik nie, moeder Annette.
> Sommige dink so, maar almal is verkeerd.
> Maar met die res is jy sê reg ;-)
>
> Piet Hupsenfluksdonkie
>
|
|
|
|
| Re: Daar oorkant die spruit [boodskap #53491 is 'n antwoord op boodskap #53427] |
Vr., 16 November 2001 12:22   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Tinkerbell wrote:
>>
>> Nee, Tinkerbell, as die Pompdonkie is wie ek dinkhy is, dan is hy worth fighting for.
>>
>> Tant Hessie.
>
> So sou Tannie dan meen
> dat ek my bloesie se volgende knoop
> so dalkies meskien ook moet oop?
Nee, my kind. Dis nie soos mens dinge doen nie.
Tant Hessie Taliban
|
|
|
|
|
|
| Re: Daar oorkant die spruit [boodskap #53503 is 'n antwoord op boodskap #53427] |
Vr., 16 November 2001 13:42   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Piet is Thys?
Gjenoeaan?
Nee wat!
Annette
skryf in boodskap news:3BF50908.CDA30F74@home.com...
> Piet Pompdonkie wrote:
>
>> Piet Jimpeldonkie
>
> Wat is 'n jimpel, Thys?
>
> Tant Hessie Watson
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Tannie Tinkerbell en Oom Piet [boodskap #53711 is 'n antwoord op boodskap #53665] |
Di., 20 November 2001 09:29   |
Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126 Geregistreer: Oktober 2001
|
Senior Lid |
|
|
Mooi gedagtes, my tinkie-klokkie. Nou weet ek jy het heelwat
Kaaps in jou, dis net 'n Kapenaar wat so mooi kan dink. Hier is
'n jingle waarmee jy eendag jou kiddies se stories kan inlui. Die
idee is dat jy dit sing voor en na elke episode, sodat die kiddies
leer om saam te sing.
En wie weet, dalk is al die episodes nog nie geskryf nie :-)
O die donkie, ja die donkie
O daai donkie was 'n wonnerlike ou
'n Rympieman
ja 'n man wat kan
Daai donkie was 'n wonnerlike ou
O die donkie, ja die donkie
O daai donkie was 'n wonnerlike ou
Hy steel my hart
maar hy was 'n vark
Daai donkie was 'n wonnerlike ou
Petrus, the one and only pompdonkie
"Tinkerbell" wrote in message
> Nee, Piet ek is nie 'n tannie nie...alhoewel ek vreeslik daarna
> uitsien om eendag een te wees.
> Selfs Tinkerbell sal eendag moet groot word.
> Daar is iets omtrent ouer vroue wat so ongelooflik sag en mooi is...ek
> praat natuurlik nie van die wat probeer om hulle ouderdom te versteek
> onder hope grimering en byderwetse klere nie.
> Ek sukkel om na sulke vroue te verwys as "tannies"...'n tannie of dan
> soos meeste OOMS na hulle verwys "anties" moet iemand wees wat deur
> alles gegaan het waardeur ek nou gaan, of dan al die ander
> twenty-something vrouens en heel anderkant uitgekom het..nie
> noodwendig sonder littekens nie...maar heel genoeg om die storie te
> kan vertel.
> Eendag as ek groot is wil ek ook so wees. Baie stories hê om te vertel. :)
> Wie weet dalk vertel ek eendag vir my kiddies 'n storie oor 'n donkie.
|
|
|
|
| Re: Daar oorkant die spruit [boodskap #53725 is 'n antwoord op boodskap #53427] |
Di., 20 November 2001 15:07   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Tinkerbell wrote:
> Nou sal die gawe tannie my dalk so 'n tip of twee gee.
> Is tannie 'n tannie wat baie trix ken,tannie?
My kind. Elke mens se trieks is sy eie trieks. One size doesnot fit all. Jy moet maar
eksperimenteer en sien wat werk.
Maar onthou nie, liefde is blind.
Tant Hessie van Kandahar.
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Daar oorkant die spruit [boodskap #53773 is 'n antwoord op boodskap #53427] |
Wo., 21 November 2001 12:37   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Tinkerbell wrote:
> As liefde blind is sal hy seker in elkgeval nie kan sien as ek 'n
> low-cut dra of my knopies oop maak nie.
Ja, die regte een sal dink jy is beeldskoon selfs
as jy in 'n flennie-nagrok is met room op jou neus.
Dis hoe jy die regte een vind.
Dear Hessie
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Tannie Tinkerbell en Oom Piet [boodskap #53876 is 'n antwoord op boodskap #53867] |
Do., 22 November 2001 21:46   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Piet, miskien is Tinkerbell reg - ek het die stilte gister hier gemerk
tydens die haelstorm in Bloemfontein:)))
Annette
Piet Pompdonkie skryf in boodskap news:3bfd6cfc$0$236@hades.is.co.za...
>>> Nee, ek sê jy is 'n Kapenaar. Uit en gedaan. Jy werk in Kaapstad,
>>> daar in die omgewing waar my naamgenoot die standbeeld wil oprig.
>>> Vertel my eers van Tinkerbell.
>>> Piet Speurdonkie
>
>> Net oor ek naais is beteken dit nie dat ek naby die groot plat berg
>> bly nie. Sal nie omgee nie...
>> Opgrond van wat maak jy die stelling dat ek werk waar jy sê ek werk.
>> Jy moet my nie verwar met iemand wat jy ken nie.
>
> PP
> Jou ISP is dié van die ou KPA (Kaapse Provinsiale Administrasie)
> nou PAWK (Provinsiale Administrasie Wes-Kaap)
> Die boffins hier sal dit kan bevestig
> Jy werk dus in of naby Waalstraat, Kaapstad. Behalwe as julle
> intussen na Century City verhuis het.
>
>> Vir elke stukkie inligting wat ek jou gee oor my soek ek ook 'n brokkie
oor
> jou.
>> Anders is dit 'n "no go"
>> Goed?
>
> PP : Goed
>
>> Tinkerbell slaan af:
>> Ek bevind my regtig nie in die Kaap nie, maar in Gauteng.
>> use it - don't use it.
>
> PP vra:
> Nou hoeddehel pos jy via PAWK se netwerk?
> Van waar, watter instansie, pos jy?
>
> PP stuur die afslaan terug
> As jy in Gauteng sou wees is jy verder van my as wat jy by PAWK werk.
>
|
|
|
|
| Re: Tannie Tinkerbell en Oom Piet [boodskap #53889 is 'n antwoord op boodskap #53876] |
Vr., 23 November 2001 07:38   |
Tinkerbell
Boodskappe: 80 Geregistreer: November 2001
|
Volle Lid |
|
|
"Annette" skryf in boodskap news:...
> Piet, miskien is Tinkerbell reg - ek het die stilte gister hier gemerk
> tydens die haelstorm in Bloemfontein:)))
> Annette
>
>
> Piet Pompdonkie wrote in message
> news:3bfd6cfc$0$236@hades.is.co.za...
>>>> Nee, ek sê jy is 'n Kapenaar. Uit en gedaan. Jy werk in Kaapstad,
>>>> daar in die omgewing waar my naamgenoot die standbeeld wil oprig.
>>>> Vertel my eers van Tinkerbell.
>>>> Piet Speurdonkie
>
>>> Net oor ek naais is beteken dit nie dat ek naby die groot plat berg
>>> bly nie. Sal nie omgee nie...
>>> Opgrond van wat maak jy die stelling dat ek werk waar jy sê ek werk.
>>> Jy moet my nie verwar met iemand wat jy ken nie.
>>
>> PP
>> Jou ISP is dié van die ou KPA (Kaapse Provinsiale Administrasie)
>> nou PAWK (Provinsiale Administrasie Wes-Kaap)
>> Die boffins hier sal dit kan bevestig
>> Jy werk dus in of naby Waalstraat, Kaapstad. Behalwe as julle
>> intussen na Century City verhuis het.
>>
>>
>>> Tinkerbell slaan af:
>>> Ek bevind my regtig nie in die Kaap nie, maar in Gauteng.
>>> use it - don't use it.
>>
>> PP vra:
>> Nou hoeddehel pos jy via PAWK se netwerk?
>> Van waar, watter instansie, pos jy?
Tinkerbell lig haar wenkbrou...
Jy speel vuil donkie...
Ek gaan punte aftrek as jy kroek.
>>
>> PP stuur die afslaan terug
>> As jy in Gauteng sou wees is jy verder van my as wat jy by PAWK werk.
Goed dit beteken dat jy jouself in die Kaap bevind.reg?
>>
Tinkerbell tel die bal op nadat Piet hom in die net vasgeslaan het.
Sy lek haar vinger nat en hou hom in die lig om die wind te toets voor
sy haar volgende hou speel.
Tinkerbell is nou 28 jaar oud, sy het bruin oë en skouerlengte donker
rooibruin hare('n salon mix)
sy dra 'n nommer 5 skoen en is 1.67m lank.Sy lag baie maar nie 'n Big
Brother Marge lag nie...Tinkerbell dink daar is fout met mense wat Big
Brother kyk, en beplan om 'n hulpfonds te stig vir die wat
gerehabiliteer wil word.
>>
>>
>>
>>
>>
>>
>>
>>
>>
|
|
|
|
| Re: Tannie Tinkerbell en Oom Piet [boodskap #53895 is 'n antwoord op boodskap #53889] |
Vr., 23 November 2001 09:16   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
28? En nou al so wys dat sy vanaf die Noorde deur pawc by ons uitkom?
Mensig Voetleuce, jy leer hulle mooi:))
Annette
Tinkerbell skryf in boodskap news:6ff1ece3.0111222338.3ebb4a97@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message
news:...
>> Piet, miskien is Tinkerbell reg - ek het die stilte gister hier gemerk
>> tydens die haelstorm in Bloemfontein:)))
>> Annette
>>
>>
>> Piet Pompdonkie wrote in message
>> news:3bfd6cfc$0$236@hades.is.co.za...
>>>> > Nee, ek sê jy is 'n Kapenaar. Uit en gedaan. Jy werk in Kaapstad,
>>>> > daar in die omgewing waar my naamgenoot die standbeeld wil oprig.
>>>> > Vertel my eers van Tinkerbell.
>>>> > Piet Speurdonkie
>>
>>>> Net oor ek naais is beteken dit nie dat ek naby die groot plat berg
>>>> bly nie. Sal nie omgee nie...
>>>> Opgrond van wat maak jy die stelling dat ek werk waar jy sê ek werk.
>>>> Jy moet my nie verwar met iemand wat jy ken nie.
>>>
>>> PP
>>> Jou ISP is dié van die ou KPA (Kaapse Provinsiale Administrasie)
>>> nou PAWK (Provinsiale Administrasie Wes-Kaap)
>>> Die boffins hier sal dit kan bevestig
>>> Jy werk dus in of naby Waalstraat, Kaapstad. Behalwe as julle
>>> intussen na Century City verhuis het.
>>>
>>>
>>>> Tinkerbell slaan af:
>>>> Ek bevind my regtig nie in die Kaap nie, maar in Gauteng.
>>>> use it - don't use it.
>>>
>>> PP vra:
>>> Nou hoeddehel pos jy via PAWK se netwerk?
>>> Van waar, watter instansie, pos jy?
>
> Tinkerbell lig haar wenkbrou...
> Jy speel vuil donkie...
> Ek gaan punte aftrek as jy kroek.
>
>>>
>>> PP stuur die afslaan terug
>>> As jy in Gauteng sou wees is jy verder van my as wat jy by PAWK werk.
>
> Goed dit beteken dat jy jouself in die Kaap bevind.reg?
>>>
>
> Tinkerbell tel die bal op nadat Piet hom in die net vasgeslaan het.
> Sy lek haar vinger nat en hou hom in die lig om die wind te toets voor
> sy haar volgende hou speel.
>
> Tinkerbell is nou 28 jaar oud, sy het bruin oë en skouerlengte donker
> rooibruin hare('n salon mix)
> sy dra 'n nommer 5 skoen en is 1.67m lank.Sy lag baie maar nie 'n Big
> Brother Marge lag nie...Tinkerbell dink daar is fout met mense wat Big
> Brother kyk, en beplan om 'n hulpfonds te stig vir die wat
> gerehabiliteer wil word.
>
>
>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
|
|
|
|
| Re: Tannie Tinkerbell en Oom Piet [boodskap #53904 is 'n antwoord op boodskap #53889] |
Vr., 23 November 2001 12:10   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Tinkerbell wrote:
> Sy lek haar vinger nat en hou hom in die lig om die wind te toets
Hoekom hou jy jou vinger in die lig? Toets jy om te sien of dit 'n skaduwee gooi,
Tinkerbell? Help dit as jy tennis speel?
Tant Hessie Williams
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Tannie Tinkerbell en Oom Piet [boodskap #53973 is 'n antwoord op boodskap #53972] |
Ma., 26 November 2001 07:49   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Groot Vis soos Piet is diepseehengel - jy kan maar die wind los, en meer
konsentreer op die grootte van die hoek en die sterkte van die lyn:))
Annette
Tinkerbell skryf in boodskap news:6ff1ece3.0111252340.40668f15@posting.google.com...
> @home.com skryf in boodskap news:...
>> Tinkerbell wrote:
>>
>>> Sy lek haar vinger nat en hou hom in die lig om die wind te toets
>>
>> Hoekom hou jy jou vinger in die lig? Toets jy om te sien of dit 'n skaduwee gooi,
>> Tinkerbell? Help dit as jy tennis speel?
>>
>> Tant Hessie Williams
>
> Wel tannie, dit help as ek visvang...so hoekom dan sal dit nie help as
> ek tennis speel nie...onthou dit is baie belangrik om seker te maak
> van hoe die wind waai.
|
|
|
|