| Toelaag/loelae [boodskap #53210] |
Sa., 10 November 2001 17:48  |
Simon van der Schans
Boodskappe: 263 Geregistreer: Januarie 1999
|
Senior Lid |
|
|
Annette wrote in message ...
> My wêreld - ons moet toe vandag hoor dat die staat al lank werk aan 'n
> basiese toelaag vir almal.
Toelaag??? Bestaan daar so 'n woord in Afrikaans?
Moet dit nie wees:
Enkelvoud: toelae
Meervoud: toelaes
Swart Simon
|
|
|
|
| Re: Toelaag/loelae [boodskap #53211 is 'n antwoord op boodskap #53210] |
Sa., 10 November 2001 17:55   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee Simon - dit is wat die nuusleser gesê het, en dit is hoe dit genoem sal
word:)
Toelaag.
Annette
Swart Simon skryf in boodskap news:3bed6805.0@news1.mweb.co.za...
> Annette wrote in message ...
>> My wêreld - ons moet toe vandag hoor dat die staat al lank werk aan 'n
>> basiese toelaag vir almal.
>
> Toelaag??? Bestaan daar so 'n woord in Afrikaans?
>
> Moet dit nie wees:
>
> Enkelvoud: toelae
> Meervoud: toelaes
>
> Swart Simon
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Toelaag/loelae [boodskap #53242 is 'n antwoord op boodskap #53228] |
So., 11 November 2001 17:31  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ooooooooeee!!! Toelaag!! Dit klink vir my na 'n studenteding;)))
Annette
Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3bee9c9c.0@news1.mweb.co.za...
>> Toelaag??? Bestaan daar so 'n woord in Afrikaans?
>> Moet dit nie wees:
>> Enkelvoud: toelae Meervoud: toelaes
>> Swart Simon
>
>
> Nee Simon - dit is wat die nuusleser gesê het, en dit is hoe
> dit genoem salword:) Toelaag.
> Annette
>
>
> Toelaag en toelae is erkende wisselvorme. Die meervoud is in
> albei gevalle toelaes. Persoonlik verkies ek toelaag, dit klink
> vir my meer normaal, seker maar omdat ek daarmee grootgeword het.
> Wouter
>
|
|
|
|