Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » DIE LEGENDE VAN DIE MIER EN DIE SPRINKAAN
| DIE LEGENDE VAN DIE MIER EN DIE SPRINKAAN [boodskap #53033] |
Wo., 07 November 2001 07:51  |
andr...
Boodskappe: 62 Geregistreer: September 1997
|
Volle Lid |
|
|
> Subject: FW: DIE LEGENDE VAN DIE MIER EN DIE SPRINKAAN
>
>
>
> ------------------------------------------------------------ -------
> DIE OORSPRONKLIKE LEGENDE:
> Lank gelede het 'n mier en 'n sprinkaan saam op dieselfde stuk veld
> gewoon. Gedurende die somer het hierdie mier dag en nag gewerk sodat hy
> genoegsame voorraad kon inbring vir die naderende winter. Hy het selfs sy
> huis so ingerig dat hy warm en beskut sou wees gedurende die lang, koue
> maande.
>
> Intussen het die sprinkaan singend rondgehop en al die gras gevreet
> Waaraan hy behoefte gehad het. Ook het hy, sodra die drang tot paring in
> hom opgestu het, dit onverwyld met die eerste beste maat bevredig.
>
> Die winter het gekom en daarmee saam die bitter koue wat die gras laat
> Vrek het. In sy warm huisie het die mier geen tekort gehad nie, terwyl die
> sprinkaan - wat hom nie op die winter voorberei het nie van honger en
> ontbering omgekom, en 'n horde klein sprinkaantjies sonder kos of skuiling
> agter gelaat. Die legende leer mens dus om hard te werk sodat jy vir
> jouself en jou kroos kan sorg.
>
> DIE SUID AFRIKAANSE WEERGAWE:
>
> Die eerste deel van die storie is dieselfde, maar omdat dit in Suid-Afrika
> afspeel eindig dit nie daar nie . . . . . Die verhongerde, verkluimde
> nasaat van die sprinkaan wil weet hoekom die mier toegelaat word om warm
> gevoed te wees terwyl hulle reg langsaan in die aller haglikste
> omstandighede sonder kos en klere moet leef.
>
> 'n Televisie-span maak hulle opwagting en beeldsend tonele van die mier in
> sy gemaklike huis met 'n spens vol kos - en die wêreld is stom geslaan.
> "Hoe is dit moontlik?" vra hulle. "Moontlik vir die mier om in soveel
> weelde in hierdie lieflike omgewing te bly, terwyl die arme sprinkane so
> ly?"
>
> In 'n oogwink is SASU - die Suid Afrikaanse Sprinkaan Unie - gestig. Hulle
> kla die mier aan van "spesie diskriminasie" en beweer dat die sprinkane
> slagoffers is van 30 miljoen jaar se groen onderdrukking. Hulle loods 'n
> protesoptog voor die mier se huis en breek omtrent die hele straat af.
> Tydens 'n Televisie-onderhoud sê hulle almal dat indien daar nie gehoor
> gegee word aan hulle eise nie, hulle gedwing sal wees tot kriminele
> lewens. Net vir oefening steel hulle een van die TV-span se bagasie,
> vermoor die bestuurder en kaap die span se voertuig.
>
> Die GHK - Gryp en Herverdeel Kommissie - regverdig hierdie gedrag deur te
> sê dat dit die nalatenskap is van die mier se diskriminasie teenoor- en
> onderdrukking van die sprinkane. Hulle eis dat die miere die sprinkane om
> verskoning vra vir alles wat hulle, hulle aangedoen het en dat hulle die
> sprinkane vergoed vir alles wat nog ooit deur die geskiedenis heen aan 'n
> sprinkaan gedoen is.
>
> Die Regering plaas EEVA - Ekonomiese Egalisasie Van Agtergeblewenes -op
> Die wetboeke, terugwerkend tot aan die begin van die somer. Die mier word
> beboet omdat hy nie genoegsaam groen insekte in sy diens het nie, en omdat
> hy niks oor het om sy agterstallige belastings mee te betaal nie, vat die
> Staat sy huis vir her- verdeling. Die verhaal eindig waar die sprinkaan
> weglê aan die laaste bietjie van die mier se voedsel terwyl die Staatshuis
> waarin hy bly - wat net toevallig die mier se gewese tuiste is - rondom
> hom inmekaar val omdat hy nie weet hoe om dit in stand te hou nie, en
> eerlikwaar ook glad nie omgee nie.
>
> Op die TV - wat hy en 'n paar van sy vriende van 'n ander mier gesteel het
> sien die sprinkaan die President voor 'n klomp wilde dansende en luid
> singende sprinkane staan en aankondig dat 'n nuwe era van "gelykheid" op
> die veld aangebreek het. Intussen word die mier nie toegelaat om te werk
> nie, want hy is histories deur die veld bevoordeel. In sy plek is tien
> sprinkane aangestel- drie in baie senior posisies met byvoordele - om die
> gras in te samel voor die winter. Maar dit lyk asof dit nie die verlangde
> resultate lewer nie, want die sprinkane werk net twee ure per dag - net op
> die dae waarop hulle opdaag vir werk - en steel dan die helfte van alles
> wat hulle in daardie tyd geoes het.
>
> Dan is dit weer winter, en te min gras is geoes. En die sprinkane staak en
> eis 'n 150% loon-verhoging sodat hulle kos kan koop. Kos wat nou ingevoer
> moet word omdat die sprinkane nie genoegsame voedsel op hulle eie veld kan
> produseer nie. Die mier pak sy tassies en emigreer na 'n ander veld toe
> waar hy 'n hoogs suksesvolle voedselmaatskappy begin en 'n miljoenêr word
> deur kos uit te voer na sy ou veld toe.
|
|
|
|
|
|
| Re: DIE LEGENDE VAN DIE MIER EN DIE SPRINKAAN [boodskap #53038 is 'n antwoord op boodskap #53034] |
Wo., 07 November 2001 10:43   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Maar dit is sooooo 'n ou internet storie hierdie Wouter, die buiteland het
al opgereaksie:)))
Annette
> skryf in boodskap news:3be8fc34.0@news1.mweb.co.za...
> Wouter
> Hou hierdie draad dop vir 'n buitelandse reaksie :-)
>
>
>
>
> Andre wrote in message
> news:3be8e87d.0@news1.mweb.co.za...
>> Subject: FW: DIE LEGENDE VAN DIE MIER EN DIE SPRINKAAN
>> ------------------------------------------------------------ -------
>> DIE OORSPRONKLIKE LEGENDE:
>> Lank gelede het 'n mier en 'n sprinkaan saam op dieselfde stuk veld
>
|
|
|
|
| Re: DIE LEGENDE VAN DIE MIER EN DIE SPRINKAAN [boodskap #53049 is 'n antwoord op boodskap #53034] |
Wo., 07 November 2001 13:08   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Wouter Plaasvark wrote:
> Hou hierdie draad dop vir 'n buitelandse reaksie :-)
As jy reaksie van my bedoel, sal jy teleurgestel wees. Ek het die ding
nie eers noukeurig gelees nie, want ek
weet wat die uiteinde sou wees. Dis die nuwe metode
waarop "witmense" vir hulself wil oortuig dat dit hulle
is wat die werk gedoen het in die verlede, terwyl
miljoene nie-wit mense hulle goud uit die grond gekap
het en hulle vloere geskrop het en hulle oeste van die
land geneem het.
Ek verwag dat jy, op jou gewone wetenskaplike
manier, vir die mense op hierdie nuusgroep sal
verduidelik dat wat in die "legende" gesê word,
opruiende politieke snert is.
Gloudina
|
|
|
|
| Re: DIE LEGENDE VAN DIE MIER EN DIE SPRINKAAN [boodskap #53055 is 'n antwoord op boodskap #53033] |
Wo., 07 November 2001 14:37   |
Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004 Geregistreer: Mei 2006
|
Senior Lid |
|
|
Wouter Plaasvark wrote:
> Hou hierdie draad dop vir 'n buitelandse reaksie :-)
Gloudina
As jy reaksie van my bedoel, sal jy teleurgestel wees.
Wouter
Ek is nie, jy reageer dan :-)
Gloudina
Ek het die ding nie eers noukeurig gelees nie, want ek weet wat die uiteinde
sou wees.
Wouter
Oorweeg tog om dit wel te doen. Dis rassisties, maar ook 'n treffende
parodie. En nogal humoristies ook.
Gloudina
Dis die nuwe metode waarop "witmense" vir hulself wil oortuig dat dit hulle
is wat die werk gedoen het in die verlede, terwyl
miljoene nie-wit mense hulle goud uit die grond gekap het en hulle vloere
geskrop het en hulle oeste van die land geneem het.
Wouter
Grootliks ja, maar dis nie 'n suiwer wit/swart ding nie. Dit gaan ook oor
kapitalisme versus sosialisme, entrepeneur versus georganiseerde arbeid. En
met sy arbeidsbeleid verdien ons regering elke greintjie kritiek wat hy kry.
Ek sal nie die storie onderskryf nie en ek weet ek is nie veronderstel om
dit te geniet nie, maar ek doen tog so 'n bietjie :-) 'n Mens noem dit 'n
sin vir humor.
Gloudina
Ek verwag dat jy, op jou gewone wetenskaplike
manier, vir die mense op hierdie nuusgroep sal
verduidelik dat wat in die "legende" gesê word,
opruiende politieke snert is.
Wouter
Not quite, my dear Gloudina. Not quite.
In elk geval nie in die liga van ander snert nie..
|
|
|
|
| Re: DIE LEGENDE VAN DIE MIER EN DIE SPRINKAAN [boodskap #53057 is 'n antwoord op boodskap #53033] |
Wo., 07 November 2001 14:55   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Wouter Plaasvark wrote:
> Grootliks ja, maar dis nie 'n suiwer wit/swart ding nie. Dit gaan ook oor
> kapitalisme versus sosialisme, entrepeneur versus georganiseerde arbeid. En
> met sy arbeidsbeleid verdien ons regering elke greintjie kritiek wat hy kry.
Natuurlik gaan hierdie soort dinamiek (kapitalisme versus sosialisme,
kapitaliste versus georganiseerde arbeid) in elke gesonde demokrasie
aan. Dit is grootliks die dinamiek in die VSA wat die "demokrate"
van die "republikeine" skei. Hier in Kanada is "georganiseerde arbeid"
'n mag om mee gereken te word, alhoewel hulle op die oomblik
hulle lot meestal ingooi met die NDP ( New Democratic Party) wat
op die oomblik bietjie in die woestyn dwaal, deels as gevolg van die
sukses van die Liberal Party wat al die ander partye se agendas
geskaak het en hulle op hulle eie turf verslaan.
MAAR in SA gebeur daar nou 'n sieklike ding. Die kapitalisme
versus sosialisme dinamiek word nou, in die breine van sommiges,
'n wit/swart ding. Dit veroorsaak dat stupid wit joggies kan sit en
praat oor die sprinkaan/mier dinamiek asof dit 'n "bewys" is vir die
superioriteit van "blankes." En ek dink dit is mense soos jy, wat
nie oppervlakkig oor ekonomiese aangeleenthede dink nie, wat
hierdie soort sieklike new urban myth making die kop moet
inslaan. In plaas van om dit amusant te vind. Weet jy, om die
rassistiese geploeter uit die denke van die Afrikaner te probeer
uitkry, is 'n edel werk, en jy sal vir die nageslagte 'n groot guns
doen as jy hierdie soort sielsverdorwende snert uitroei waar jy
dit ook al kry.
Gloudina
|
|
|
|
| Re: DIE LEGENDE VAN DIE MIER EN DIE SPRINKAAN [boodskap #53084 is 'n antwoord op boodskap #53033] |
Wo., 07 November 2001 22:09   |
Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004 Geregistreer: Mei 2006
|
Senior Lid |
|
|
skryf in boodskap news:3BE94BBC.CD219F38@home.com...
Natuurlik gaan hierdie soort dinamiek (kapitalisme versus sosialisme,
kapitaliste versus georganiseerde arbeid) in elke gesonde demokrasie
aan. Dit is grootliks die dinamiek in die VSA wat die "demokrate"
van die "republikeine" skei. Hier in Kanada is "georganiseerde arbeid"
'n mag om mee gereken te word, alhoewel hulle op die oomblik
hulle lot meestal ingooi met die NDP ( New Democratic Party) wat
op die oomblik bietjie in die woestyn dwaal, deels as gevolg van die
sukses van die Liberal Party wat al die ander partye se agendas
geskaak het en hulle op hulle eie turf verslaan.
MAAR in SA gebeur daar nou 'n sieklike ding. Die kapitalisme
versus sosialisme dinamiek word nou, in die breine van sommiges,
'n wit/swart ding. Dit veroorsaak dat stupid wit joggies kan sit en
praat oor die sprinkaan/mier dinamiek asof dit 'n "bewys" is vir die
superioriteit van "blankes." En ek dink dit is mense soos jy, wat
nie oppervlakkig oor ekonomiese aangeleenthede dink nie, wat
hierdie soort sieklike new urban myth making die kop moet
inslaan. In plaas van om dit amusant te vind. Weet jy, om die
rassistiese geploeter uit die denke van die Afrikaner te probeer
uitkry, is 'n edel werk, en jy sal vir die nageslagte 'n groot guns
doen as jy hierdie soort sielsverdorwende snert uitroei waar jy
dit ook al kry.
Gloudina
Wouter
Ek aanvaar jou punt. En dis die eerste keer dat ons 'n besadigde gesprek oor
'n rassistiese onderwerp voer. Dis dalk juis daarom dat ek jou punt aanvaar?
|
|
|
|
| Re: DIE LEGENDE VAN DIE MIER EN DIE SPRINKAAN [boodskap #53086 is 'n antwoord op boodskap #53033] |
Wo., 07 November 2001 22:47   |
emmy[1]
Boodskappe: 865 Geregistreer: April 2001
|
Senior Lid |
|
|
Onafhankelijk gaan denken en daar bedoel ik mee dat men dat wat men
altijd geleerd heeft door opvoeding cultuur kerk en omgeving vergeet......
en dan te gaan denken zonder vooroordeel....net zoals een kind zijn
medemensen kan tegemoet treden spontaan zonder enige verwachting.
Dat kost moeite maar het kan..racisme is je namelijk aangeleerd..
Hoe kan een mier weten hoe een sprinkhaan zich voelt en waarom
deze zo handelt en niet is zoals de mier het van hem verwacht...en andersom.
grt emmy
>> Wouter Plaasvark wrote:
>> Grootliks ja, maar dis nie 'n suiwer wit/swart ding nie. Dit gaan ookoor
>> kapitalisme versus sosialisme, entrepeneur versus georganiseerde arbeid.
>> met sy arbeidsbeleid verdien ons regering elke greintjie kritiek wat hy kry.
@home.com wrote:
> Natuurlik gaan hierdie soort dinamiek (kapitalisme versus sosialisme,
> kapitaliste versus georganiseerde arbeid) in elke gesonde demokrasie
> aan. Dit is grootliks die dinamiek in die VSA wat die "demokrate"
> van die "republikeine" skei. Hier in Kanada is "georganiseerde arbeid"
> 'n mag om mee gereken te word, alhoewel hulle op die oomblik
> hulle lot meestal ingooi met die NDP ( New Democratic Party) wat
> op die oomblik bietjie in die woestyn dwaal, deels as gevolg van die
> sukses van die Liberal Party wat al die ander partye se agendas
> geskaak het en hulle op hulle eie turf verslaan.
> MAAR in SA gebeur daar nou 'n sieklike ding. Die kapitalisme
> versus sosialisme dinamiek word nou, in die breine van sommiges,
> 'n wit/swart ding. Dit veroorsaak dat stupid wit joggies kan sit en
> praat oor die sprinkaan/mier dinamiek asof dit 'n "bewys" is vir die
> superioriteit van "blankes." En ek dink dit is mense soos jy, wat
> nie oppervlakkig oor ekonomiese aangeleenthede dink nie, wat
> hierdie soort sieklike new urban myth making die kop moet
> inslaan. In plaas van om dit amusant te vind. Weet jy, om die
> rassistiese geploeter uit die denke van die Afrikaner te probeer
> uitkry, is 'n edel werk, en jy sal vir die nageslagte 'n groot guns
> doen as jy hierdie soort sielsverdorwende snert uitroei waar jy
> dit ook al kry.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
| Re: DIE LEGENDE VAN DIE MIER EN DIE SPRINKAAN [boodskap #53089 is 'n antwoord op boodskap #53033] |
Do., 08 November 2001 01:43   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Wouter Plaasvark wrote:
> En ek dink dit is mense soos jy, wat
> nie oppervlakkig oor ekonomiese aangeleenthede dink nie, wat
> hierdie soort sieklike new urban myth making die kop moet
> inslaan. In plaas van om dit amusant te vind.
>
> Wouter
> Ek aanvaar jou punt. En dis die eerste keer dat ons 'n besadigde gesprek oor
> 'n rassistiese onderwerp voer. Dis dalk juis daarom dat ek jou punt aanvaar?
Wel, dis omtrent die eerste keer dat jy "besadig" met my redeneer.Onthou die
frekwensie van die jou-gat-my-skat redenasies op hierdie
nuusgroep. Ek herhaal weer, dis Afrikaners soos jy wat jou eie
groep 'n diens kan bewys deur rasse-mites die kop in te slaan. Net
soos Mandela met een lees van 'n gedig van 'n Afrikaner-vrou 'n
rasse-mitologie laat tuimel het - dat 'n swartman dom is, dat 'n
swartman barbaars is, dat 'n swartman rassisties dink.
Gloudina
|
|
|
|
| Re: DIE LEGENDE VAN DIE MIER EN DIE SPRINKAAN [boodskap #53099 is 'n antwoord op boodskap #53033] |
Do., 08 November 2001 04:54   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Baie, baie interessante veralgemening in jou laaste sin, Gloudina.
Annette
skryf in boodskap news:3BE9E3CE.CAF2E8B5@home.com...
> Wouter Plaasvark wrote:
>
>> > En ek dink dit is mense soos jy, wat
>> nie oppervlakkig oor ekonomiese aangeleenthede dink nie, wat
>> hierdie soort sieklike new urban myth making die kop moet
>> inslaan. In plaas van om dit amusant te vind.
>>
>> Wouter
>> Ek aanvaar jou punt. En dis die eerste keer dat ons 'n besadigde gesprek oor
>> 'n rassistiese onderwerp voer. Dis dalk juis daarom dat ek jou punt aanvaar?
>
> Wel, dis omtrent die eerste keer dat jy "besadig" met my redeneer.Onthou die
> frekwensie van die jou-gat-my-skat redenasies op hierdie
> nuusgroep. Ek herhaal weer, dis Afrikaners soos jy wat jou eie
> groep 'n diens kan bewys deur rasse-mites die kop in te slaan. Net
> soos Mandela met een lees van 'n gedig van 'n Afrikaner-vrou 'n
> rasse-mitologie laat tuimel het - dat 'n swartman dom is, dat 'n
> swartman barbaars is, dat 'n swartman rassisties dink.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: DIE LEGENDE VAN DIE MIER EN DIE SPRINKAAN [boodskap #53204 is 'n antwoord op boodskap #53203] |
Sa., 10 November 2001 14:26   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Hein...@BelleModel.co.za wrote:
> Die swart tas het ontwikkel (vgl. "evolusie teorie") in die trope waar daar
> altyd sonskyn em kos was. Geen dissipline (en weinig) breins was noodsaaklik.
>
Jy is vreeslik onkundig omtrent wat die nuutste
wetenskap ons leer oor waar die bakermat
van homo sapiens was. Reg in die middel van
Afrika. Ha, ha, ha, ha.
Tant Hessie Ples
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: DIE LEGENDE VAN DIE MIER EN DIE SPRINKAAN [boodskap #53218 is 'n antwoord op boodskap #53216] |
Sa., 10 November 2001 20:12   |
Arthur
Boodskappe: 609 Geregistreer: September 2001
|
Senior Lid |
|
|
"emmy" schreef...
> Racisme betekend dat men een eigenschap aan een bepaald mensenras
> toeschrijft en het liefst noemt men dan de meest negatieve eigenschappen
> alsof wij die niet hebben.
Voor mij is racisme het anders behandelen van mensen puur vanwege etnische
verschillen. Discriminatie op basis van etniciteit. Daar behoort ook uiten
van vooroordelen -waar jij hierboven naar verwijst- bij. Maar het is veel
meer dan alleen dat.
> En dat klopt niet..alle mensen hebben dezelfde eigenschappen.
> Dat men zo denkt ligt diepgeworteld ( bewust of onbewust in je eigen
> denken ) Kinderen hebben dat echt niet.
Niet alle mensen hebben dezelfde eigenschappen. Gelukkig niet, het zou heel
saai worden. Die verschillen zijn er al vanaf de geboorte en kunnen worden
versterkt of juist verminderd door opvoeding.
> Dat egoïsme van een kind is een natuurlijke overlevingsstrategie en dat
> dat heeft OOK ieder kind ongeacht zijn herkomst of ras.
Waar ik op doel is dat ieder levend wezen van nature eerst voor zichzelf op
komt, vervolgens voor zijn familie, dan pas voor zijn
buren/geloofsgenoten/landgenoten/etnische groep en pas in het uiterste geval
voor de mensheid als geheel. Ieder mens maakt instinctief dit soort
onderscheid. Kinderen ook. Al op jonge leeftijd gaan kinderen andere
kinderen beoordelen op uiterlijk (rode haren, flaporen, sproeten, ....)
zonder dat hun opvoeders daar aanleiding voor geven.
> Nu is de volgende vraag aan de orde.. Welk gedrag is afkeurenswaardig naar
> mijn opinie alleen Crimineel gedrag (dat is gedrag waardoor je andere
> beschadigd of benadeeld)
Crimineel gedrag is maar een heel klein onderdeel van de slechte
eigenschappen die een individu binnen een beschaving kan hebben. Voor mij is
alle onbeschaafd gedrag (je niet houden aan de regels)afkeurenswaardig.
> Crimineel en slecht gedrag wordt door geen enkele groep of samenleving
> goedgekeurd zelfs in de meest primitieve samenlevingen heb je regels.
Oh, je zegt het nu zelf. Regels. Beschaving dus. Maar wat nu als je als
samenleving 'crimineel' gedrag vertoont? Sommige samenlevingen (culturen)
zijn helaas minder beschaafd naar buiten toe dan andere.
> Die bekrompen zienswijze nemen we nu onze allochtone medeburgers kwalijk
> terwijl wij net zo waren...hetzelfde op religieus gebiedt.
Hierin ben ik het met je eens. Ik kan eventuele intollerantie van onze
medelanders begrijpen. Ik keur het overigens niet goed, maar ik besef dat
'wij' 'hun' fouten ook hebben gemaakt. Wat ik erg vind is dat al jarenlang
niemand in het openbaar er iets van mocht zeggen zonder het risico te lopen
het etiket 'racist' opgeplakt te krijgen. En dat terwijl we de fouten juist
zo goed kunnen herkennen! Maar zodra dit onderwerp ter sprake komt mogen we
ineens niets meer leren van de geschiedenis ....
Groeten,
Arthur
|
|
|
|
|
|
| Re: DIE LEGENDE VAN DIE MIER EN DIE SPRINKAAN [boodskap #53230 is 'n antwoord op boodskap #53218] |
So., 11 November 2001 12:46  |
emmy[1]
Boodskappe: 865 Geregistreer: April 2001
|
Senior Lid |
|
|
"Arthur"
> "emmy" schreef...
>> Racisme betekend dat men een eigenschap aan een bepaald mensenras
>> toeschrijft en het liefst noemt men dan de meest negatieve eigenschappen
>> alsof wij die niet hebben.
>
> Voor mij is racisme het anders behandelen van mensen puur vanwege etnische
> verschillen. Discriminatie op basis van etniciteit. Daar behoort ook uiten
> van vooroordelen -waar jij hierboven naar verwijst- bij. Maar het is veel
> meer dan alleen dat.
Nog een toevoeging...Mandela noemde racisme een ziekte die als een epidemie
zich razendsnel kan verspreiden als we er niets aan doen...
grt emmy
|
|
|
|
| |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Jul. 28 19:54:44 UTC 2026
|