| Winter... [boodskap #197] |
Vr., 09 Mei 2003 19:47  |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: Mei 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ons kan voel dat die ergste somer nou verby is.... Binnekort gaan ons almal
bibber van die koue.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Winter... [boodskap #249 is 'n antwoord op boodskap #235] |
Wo., 14 Mei 2003 08:45   |
jan[1]
Boodskappe: 3 Geregistreer: Mei 2003
|
Junior Lid |
|
|
Hi almal, dis koud.
Ek weet
Jy weet
Ons weet!
Almal weet
Niks.
Ek weet nie wat daar gebeur het nie... Ek aanvaar geen verantwoordelikheid
wir niks nie.
Gaan in vrede :-)
R.F.
PS
Die voordeel as niemand weet wanneer jy 'n grap maak nie, is dat jy ernstige
sake kan bespreek sonder om te worry, want as almal weet dis dalk net 'n
grap sal hulle makliker 'n opinie gee...
So, wat dink julle van motors kaap? ;-D
Ek voel Speedy het 'n goeie stap gevat i.t.v. integrasie in hirdie sport.
Dit is 'n motorsport, amper soos jag, en ek voel lankal dat ons nasionale
span 'n duideliker polis moet he oor die integrasie van voormalig
bevoordeelde groepe. Nie meer lank dan kan ons Motorkaap series 200X op ESPN
sien, met puntelys, vervaardigers record en alles wat by 'n toeskouersport
hoort...
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:6bpvbv4guubnqmnkekij4ff6sj34oittjb@4ax.com...
> On Mon, 12 May 2003 20:12:25 +0200, "Andries Kriel"
> wrote:
>
>> Ek het geweet sy maak 'n grap..........
>>
>
> Ek weet jy't geweet, Dries.
> Wat jy nie geweet het nie,
> is dat ek ook 'n grap maak.
>
> SC
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Winter... [boodskap #256 is 'n antwoord op boodskap #255] |
Do., 15 Mei 2003 19:15  |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: Mei 2003
|
Senior Lid |
|
|
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:v256cv0l63784hk71to7r73k2o970fkedr@4ax.com...
> On Wed, 14 May 2003 20:44:00 +0100, "Raj" wrote:
>
>>
>> Wel as jy dit nou soooo stel, dan het jy n punt.
>
> Dan het ek 'n punt sê jy.
> Voyeurism (eng) oftewel afloerdery word dit genoem.
>
>
>> Maar as ons dit anders
>> stel dan speel almal reeds saam; die een ou het n kar en die ander ou
>> will dit he^. Maar as jy die voorsitter van die nuwe beweging will word
>> dan kan jy die reels maak...
>>
>> Lorinda
>
> Net soos rugby maw. Die een ou het die bal
> en al die ander wil dit hê. En soos jy sê, kan
> voorsitterskap die reëls heel anders laat lyk.
> Jy het my sp pas oortuig dat ek op die
> verkeerde plek aanstellings wou doen.
>
> wenk:
> alt+136
>
> Speedy
>
Nee, ongelukkig kan die aanstelling nie hierdie kant toe kom nie -
ek bly al jare lank nie meer in SA nie, so ek is gediskwalifiseer van
wedstryde wat
my nie meer aangaan nie. Ek is nou maar een van die klein skare wat
van die kantlyn af ongevraagde advies skree.
Dankie vir die wenk vir die kappies wat rondle.
Lorinda
|
|
|
|