Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » In Nl op tv geweest
| In Nl op tv geweest [boodskap #52291] |
Wo., 24 Oktober 2001 21:24  |
emmy[1]
Boodskappe: 865 Geregistreer: April 2001
|
Senior Lid |
|
|
Een uur lang Ingrid Jonker op de NL tv .
Misschien is deze week ergens nog een herhaling op tv te zien
grt emmy
Korreltjie niks is my dood
Portret van de vroeg gestorven Zuid-Afrikaanse dichteres Ingrid Jonker, die
op 31-jarige leeftijd een klein oeuvre van aangrijpende gedichten naliet.
'Ik kan niet meer. Ik kan niet beter'; een notitie gekrabbeld op het
binnenblad van een tijdschrift. Het zijn de laatste woorden van de
Zuid-Afrikaanse dichteres Ingrid Jonker. In de vroege ochtend wordt haar
lichaam gevonden in een baai bij Kaapstad. Ze is 31 jaar en laat een klein
oeuvre van aangrijpende gedichten na. Het is 1965. In Zuid-Afrika de
donkerste tijd van apartheid onder het regime van Verwoerd. Haar werk is
vrijwel vergeten tot op 25 mei 1994, president Nelson Mandela de allereerste
zitting van het eerste democratisch gekozen parlement van Zuid-Afrika opende
met haar gedicht Die Kind. Het is een gedicht dat ze schreef naar aanleiding
van de dood van een baby, neergeschoten in de armen van zijn moeder ten
tijde van de demonstraties bij Sharpeville in 1960. Mandela noemde haar:
'both an African and an Afrikaner', een mooier compliment kan een blanke in
Zuid-Afrika niet krijgen.
24-10-2001 20:32 - 21:32, Nederland 3 (VPRO)
|
|
|
|
|
|
|
|
| Vir Emmy en n muisie [boodskap #52303 is 'n antwoord op boodskap #52291] |
Do., 25 Oktober 2001 07:36   |
Kinky
Boodskappe: 23 Geregistreer: Oktober 2001
|
Junior Lid |
|
|
INDRID JONKER
(met erkennig aan Johann de Lange)
Daardie nag het jy jou jonglyf
vir die laaste keer weggegee,
argeloos, aan die grootste minaar
van almal: aan die krulkopsee.
Jare lank het hy, die grootste verleier
van almal, vir jou gedigte ingegee,
skuimsag gefluister, en jou ellende besweer.
Toe, in die duister gemantel, voer hy jou mee.
Wat het jy dié aand verwag?
Hy het jou liggaam geneem en die groot
spel saggies gespeel. Maar n wyle
later, verveeld, het hy jou weggestoot.
Dae daarna het die ander kom groet,
vir oulaas, en jou teruggegee aan ons bejaarde
moeder, terug aan die trouste eggenoot
van almal: aan die hartseer aarde.
Neels Jackson:
Neels word vanjaar veertig. Hy is n Pretorianer gelukkig getroud met Louse
en pa van twee dogters. Van beroep is hy n verslaggewer met
spesialiteitsveld, kerksake by die dagblad, Beeld. Van belangstelling is hy
onder meer n ywerige voëlkyker en skaakspeler wat eens op n tyd selfs vir
Noord-Transvaal gespeel het. Sy digwerk bestempel hy as n lekker maar baie
deeltydse tydverdryf waarby hy meestal uitkom in dié tye dat skryf nie sy
primôre taak by die werk is nie.
:-)
***
emmy skryf in boodskap news:9r7bim$s7j$1@news.pcmnet.nl...
> Een uur lang Ingrid Jonker op de NL tv .
> Misschien is deze week ergens nog een herhaling op tv te zien
>
> grt emmy
>
>
> Korreltjie niks is my dood
>
> Portret van de vroeg gestorven Zuid-Afrikaanse dichteres Ingrid Jonker, die
> op 31-jarige leeftijd een klein oeuvre van aangrijpende gedichten naliet.
> 'Ik kan niet meer. Ik kan niet beter'; een notitie gekrabbeld op het
> binnenblad van een tijdschrift. Het zijn de laatste woorden van de
> Zuid-Afrikaanse dichteres Ingrid Jonker. In de vroege ochtend wordt haar
> lichaam gevonden in een baai bij Kaapstad. Ze is 31 jaar en laat een klein
> oeuvre van aangrijpende gedichten na. Het is 1965. In Zuid-Afrika de
> donkerste tijd van apartheid onder het regime van Verwoerd. Haar werk is
> vrijwel vergeten tot op 25 mei 1994, president Nelson Mandela de allereerste
> zitting van het eerste democratisch gekozen parlement van Zuid-Afrika opende
> met haar gedicht Die Kind. Het is een gedicht dat ze schreef naar aanleiding
> van de dood van een baby, neergeschoten in de armen van zijn moeder ten
> tijde van de demonstraties bij Sharpeville in 1960. Mandela noemde haar:
> 'both an African and an Afrikaner', een mooier compliment kan een blanke in
> Zuid-Afrika niet krijgen.
>
> 24-10-2001 20:32 - 21:32, Nederland 3 (VPRO)
>
|
|
|
|
| Re: Vir Emmy en n muisie [boodskap #52311 is 'n antwoord op boodskap #52303] |
Do., 25 Oktober 2001 16:48   |
emmy[1]
Boodskappe: 865 Geregistreer: April 2001
|
Senior Lid |
|
|
Ben jij soms Neels Jackson?? ;-))
Grt emmy
"Kinky" skryf in boodskap news:9r8fj2$gk9$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>
> INDRID JONKER
> (met erkennig aan Johann de Lange)
>
> Daardie nag het jy jou jonglyf
> vir die laaste keer weggegee,
> argeloos, aan die grootste minaar
> van almal: aan die krulkopsee.
>
> Jare lank het hy, die grootste verleier
> van almal, vir jou gedigte ingegee,
> skuimsag gefluister, en jou ellende besweer.
> Toe, in die duister gemantel, voer hy jou mee.
>
> Wat het jy dié aand verwag?
> Hy het jou liggaam geneem en die groot
> spel saggies gespeel. Maar n wyle
> later, verveeld, het hy jou weggestoot.
>
> Dae daarna het die ander kom groet,
> vir oulaas, en jou teruggegee aan ons bejaarde
> moeder, terug aan die trouste eggenoot
> van almal: aan die hartseer aarde.
>
> Neels Jackson:
>
> Neels word vanjaar veertig. Hy is n Pretorianer gelukkig getroud met Louse
> en pa van twee dogters. Van beroep is hy n verslaggewer met
> spesialiteitsveld, kerksake by die dagblad, Beeld. Van belangstelling is hy
> onder meer n ywerige voëlkyker en skaakspeler wat eens op n tyd selfs vir
> Noord-Transvaal gespeel het. Sy digwerk bestempel hy as n lekker maar baie
> deeltydse tydverdryf waarby hy meestal uitkom in dié tye dat skryf nie sy
> primôre taak by die werk is nie.
> :-)
> ***
> emmy wrote in message
> news:9r7bim$s7j$1@news.pcmnet.nl...
>> Een uur lang Ingrid Jonker op de NL tv .
>> Misschien is deze week ergens nog een herhaling op tv te zien
>>
>> grt emmy
>>
>>
>> Korreltjie niks is my dood
>>
>> Portret van de vroeg gestorven Zuid-Afrikaanse dichteres Ingrid Jonker,
> die
>> op 31-jarige leeftijd een klein oeuvre van aangrijpende gedichten naliet.
>> 'Ik kan niet meer. Ik kan niet beter'; een notitie gekrabbeld op het
>> binnenblad van een tijdschrift. Het zijn de laatste woorden van de
>> Zuid-Afrikaanse dichteres Ingrid Jonker. In de vroege ochtend wordt haar
>> lichaam gevonden in een baai bij Kaapstad. Ze is 31 jaar en laat een klein
>> oeuvre van aangrijpende gedichten na. Het is 1965. In Zuid-Afrika de
>> donkerste tijd van apartheid onder het regime van Verwoerd. Haar werk is
>> vrijwel vergeten tot op 25 mei 1994, president Nelson Mandela de
> allereerste
>> zitting van het eerste democratisch gekozen parlement van Zuid-Afrika
> opende
>> met haar gedicht Die Kind. Het is een gedicht dat ze schreef naar
> aanleiding
>> van de dood van een baby, neergeschoten in de armen van zijn moeder ten
>> tijde van de demonstraties bij Sharpeville in 1960. Mandela noemde haar:
>> 'both an African and an Afrikaner', een mooier compliment kan een blanke
> in
>> Zuid-Afrika niet krijgen.
>>
>> 24-10-2001 20:32 - 21:32, Nederland 3 (VPRO)
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Vir Emmy en n muisie [boodskap #52316 is 'n antwoord op boodskap #52303] |
Do., 25 Oktober 2001 18:44   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Kinky wrote:
> INGRID JONKER
> (met erkennig aan Johann de Lange)
>
> Daardie nag het jy jou jonglyf
> vir die laaste keer weggegee,
> argeloos, aan die grootste minnaar
> van almal: aan die krulkopsee.
>
> Jare lank het hy, die grootste verleier
> van almal, vir jou gedigte ingegee,
> skuimsag gefluister, en jou ellende besweer.
> Toe, in die duister gemantel, voer hy jou mee.
>
> Wat het jy dié aand verwag?
> Hy het jou liggaam geneem en die groot
> spel saggies gespeel. Maar n wyle
> later, verveeld, het hy jou weggestoot.
>
> Dae daarna het die ander kom groet,
> vir oulaas, en jou teruggegee aan ons bejaarde
> moeder, terug aan die trouste eggenoot
> van almal: aan die hartseer aarde.
>
> Neels Jackson:
>
Dis stilisties 'n baie goeie gedig, met 'n suksesvolle
rymskema. Ek wil egter wys op 'n subteks in die
gedig, wat eintlik bietjie skokkend is. Die digter
merk op "daardie nag (toe jy die see instap en
selfmoord pleeg) het jy jou jong lyf vir die laaste
keer weggegee...aan die grootste minnaar van
almal" (die see.) Tussen die reëls lees mens dus
dat die digter praat van Jonker se tendens om
verskillende minnaars te hê, en wys dan die see
aan as die laaste minnaar. ( Sy was onder andere
heg bevriend met Jack Cope en ook Uys Krige,
maar, as ek reg onthou, is die suspisie daar dat
sy selfmoord gepleeg het as gevolg van die feit
dat André Brink uiteindelik 'n verhouding met
haar verbreek het.) Die digter verkies om te
verklaar dat sy haar liggaam "weggegee" het.
By die interpretasie van die gedig moet mens dus
heelwaarskynlik hierdie subteks in ag neem.
Die digter is selfs taamlik hard en sinies. Hy vra
aan die Ingrid-van-die-gedig "Wat het jy dié aand
verwag?" asof hy vir haar wil beskuldig dat sy van
beter moes geweet het, dat sy moes geweet het
dat "die krulkopsee"-minnaar haar ook maar sou
verwerp, soos die ander.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Afrikaans! [boodskap #52443 is 'n antwoord op boodskap #52410] |
So., 28 Oktober 2001 04:24   |
Kinky[1]
Boodskappe: 193 Geregistreer: Oktober 2001
|
Senior Lid |
|
|
Veldmuis skryf in boodskap news:...
> On 26 Oct 2001 21:56:50 -0700, kin...@hotmail.com (Kinky) wrote:
>
>>
>> Kinky: Ek verstaan nie mooi wat jy hier sê nie. Bedoel jy Afrikaans
>> is baie meer beskrywend as Engels?
>
> Ja Kinky, ek bedoel dat Afrikaans het weë om dinge te sê wat mens die
> reuk van 'n roos kan laat hoor.
>
> Veldmuis
Kinky: Lees dan die o.s stukkie - ek hoop geniet dit net so baie soos
ek dit geniet elke keer wat ek dit weer en weer lees. :-))
Ons taal is kleurryk, al het laasgenoemde niks met kleur te doen nie.
Alles is seker moontlik as mens blou kan raak van die koue, rooi van
woede en groen van jaloesie.
Daar heers juis verwarring op die boorde. Ek meen: 'n lemoentjie
aan 'n boom word 'n lemoen. Maar 'n nartjie kan nie
uitsien na die dag wat hy 'n volwasse nar word nie. 'n
Pomelonartjie is 'n kruising tussen 'n pomelo en 'n
nartjie, gelukkig vir die boere hoef mens net 'n boerpampoentjie
te saai. Mens kan gekoring raak en hoog in die takke wees maar niemand
van ons het al gehoor van iemand wat gemielie is nie.
(maar nou is dit so, dat daar pharke is wat soms gemielie wil wees!
:-))
Nou ja, die woordeboek bevat ook 'n hele paar ongewone diere. As
'n weerhaan 'n haan is wat weer aandui, behoort 'n
weerwolf nie ook dieselfde te doen nie? Jy kan preseis sien hoe rooi
'n rooikat is, maar sover ek weet het niemand nog sover gegaan
om die diepte van 'n vlakvark te meet nie. Of om van 'n
ystervark te probeer staal maak nie.
In Engels is 'n verliefde meisie 'n blosende bruid, maar
in Afrikaans word haar hakskeentjies rooi sodat sy begin ogies maak.
Gelukkig is sommige van ons braaf genoeg om van hierdie verskynsels
die hoof te bied. Min ander mense het die moed om klippe te kou of
hulle koppe te breek oor 'n saak.
Dalk doen ons dinge soveel anders omdat ons anatomie so verskil van
die res van die mensdom. Daar is kere wat jou oë groter is as jou
maag. Jy trek met jou motor iewers heen , maar jou hart doen dit met
'n punt. In hoeveel ander tale kan mens met jou siel onder jou
arm loop? Meeste van ons sit op ons boude, maar daar is tog van ons
wat sit met voete wat ruik en neuse wat loop. En as leerlinge nie ore
aan hulle koppe het nie, moet die onderwysers hare op hulle tande hê.
Binnne ons land is daar meer as genoeg verskynsels van woorde en
uitdrukkings om ons deurmekaar te maak. Jy stryk jou klere voor jy dit
aantrek, maar 'n vlag word eers na sy gebruik gestryk. Jy
gebruik naellak vir naels en seëllak vir seëls, maar vir 'n
kakkerlak is daar geen nut nie. 'n Engelse "rose'
word roos en "pose" word poos, maar dink net wat sal
gebeur as jy vir iemand ipv van 'n "dose of
medicine" 'n doos medisyne gee.
Dalk het die jare van afsondering 'n groter uitwerking op ons
gehad as wat ons gedink het, of dalk het ons 'n uitsonderlike en
unieke taal vol uitdrukkings wat tot die rykdom daarvan bydra. Ek is
daarvan oortuig dat 'n tydperk van groei vir ons taal voorlê.
Taalkleinode soos hierdie het in die volksmond ontstaan en nie in
raadsale of howe nie.
"geneem uit iemand onbekend se werk"
|
|
|
|
|
|
| Re: Afrikaans! [boodskap #52484 is 'n antwoord op boodskap #52443] |
Ma., 29 Oktober 2001 03:40   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kinky, daardie 8216'e maak my deurmekaar:)))
Annette
Kinky skryf in boodskap news:4bb80b32.0110272024.43d96bdc@posting.google.com...
> Veldmuis wrote in message
news:...
>> On 26 Oct 2001 21:56:50 -0700, kin...@hotmail.com (Kinky) wrote:
>>
>>>
>>> Kinky: Ek verstaan nie mooi wat jy hier sê nie. Bedoel jy Afrikaans
>>> is baie meer beskrywend as Engels?
>>
>> Ja Kinky, ek bedoel dat Afrikaans het weë om dinge te sê wat mens die
>> reuk van 'n roos kan laat hoor.
>>
>> Veldmuis
>
> Kinky: Lees dan die o.s stukkie - ek hoop geniet dit net so baie soos
> ek dit geniet elke keer wat ek dit weer en weer lees. :-))
>
> Ons taal is kleurryk, al het laasgenoemde niks met kleur te doen nie.
> Alles is seker moontlik as mens blou kan raak van die koue, rooi van
> woede en groen van jaloesie.
>
> Daar heers juis verwarring op die boorde. Ek meen: 'n lemoentjie
> aan 'n boom word 'n lemoen. Maar 'n nartjie kan nie
> uitsien na die dag wat hy 'n volwasse nar word nie. 'n
> Pomelonartjie is 'n kruising tussen 'n pomelo en 'n
> nartjie, gelukkig vir die boere hoef mens net 'n boerpampoentjie
> te saai. Mens kan gekoring raak en hoog in die takke wees maar niemand
> van ons het al gehoor van iemand wat gemielie is nie.
>
> (maar nou is dit so, dat daar pharke is wat soms gemielie wil wees!
> :-))
>
> Nou ja, die woordeboek bevat ook 'n hele paar ongewone diere. As
> 'n weerhaan 'n haan is wat weer aandui, behoort 'n
> weerwolf nie ook dieselfde te doen nie? Jy kan preseis sien hoe rooi
> 'n rooikat is, maar sover ek weet het niemand nog sover gegaan
> om die diepte van 'n vlakvark te meet nie. Of om van 'n
> ystervark te probeer staal maak nie.
>
> In Engels is 'n verliefde meisie 'n blosende bruid, maar
> in Afrikaans word haar hakskeentjies rooi sodat sy begin ogies maak.
>
> Gelukkig is sommige van ons braaf genoeg om van hierdie verskynsels
> die hoof te bied. Min ander mense het die moed om klippe te kou of
> hulle koppe te breek oor 'n saak.
>
> Dalk doen ons dinge soveel anders omdat ons anatomie so verskil van
> die res van die mensdom. Daar is kere wat jou oë groter is as jou
> maag. Jy trek met jou motor iewers heen , maar jou hart doen dit met
> 'n punt. In hoeveel ander tale kan mens met jou siel onder jou
> arm loop? Meeste van ons sit op ons boude, maar daar is tog van ons
> wat sit met voete wat ruik en neuse wat loop. En as leerlinge nie ore
> aan hulle koppe het nie, moet die onderwysers hare op hulle tande hê.
>
> Binnne ons land is daar meer as genoeg verskynsels van woorde en
> uitdrukkings om ons deurmekaar te maak. Jy stryk jou klere voor jy dit
> aantrek, maar 'n vlag word eers na sy gebruik gestryk. Jy
> gebruik naellak vir naels en seëllak vir seëls, maar vir 'n
> kakkerlak is daar geen nut nie. 'n Engelse "rose'
> word roos en "pose" word poos, maar dink net wat sal
> gebeur as jy vir iemand ipv van 'n "dose of
> medicine" 'n doos medisyne gee.
>
> Dalk het die jare van afsondering 'n groter uitwerking op ons
> gehad as wat ons gedink het, of dalk het ons 'n uitsonderlike en
> unieke taal vol uitdrukkings wat tot die rykdom daarvan bydra. Ek is
> daarvan oortuig dat 'n tydperk van groei vir ons taal voorlê.
> Taalkleinode soos hierdie het in die volksmond ontstaan en nie in
> raadsale of howe nie.
>
> "geneem uit iemand onbekend se werk"
|
|
|
|
| Re: Vir Emmy en n muisie [boodskap #52495 is 'n antwoord op boodskap #52389] |
Ma., 29 Oktober 2001 05:34  |
Danielle
Boodskappe: 157 Geregistreer: Desember 2000
|
Senior Lid |
|
|
On 26 Oct 2001 21:53:02 -0700, kin...@hotmail.com (Kinky) wrote:
> Kinky: Streepmuis, ek het jou in gedagte gehad, ja. Maar ek raak
> vreeslik deurmekaar met die twee muise, want sien in my kop moet die
> strepie by die mannetjie gewees het? En jy is tog vroulik, is jy nie?
> ;-)) Maak tog sin, dan nie?
Ek gaan nou sommer namens die Streepmuis praat. :-)
Oor jou vraag of ek vroulik is - Ja, ek is natuurlik 'n vroulike
Phabdomys pumilio! Maar, volgens die tannie van Kanada en Ferdi, kan
ek nie 'n dame wees nie, want blykbaar dink ek nie soos 'n vrou nie,
en volgens Ferdi is ek 'n freak en 'n cross-dresser. So, jy moet maar
vir jouself besluit, hoor! :-)
Oor die strepie - Jy dink natuurlik teveel met jou "kinky" brein oor
die strepie, dame .
Ek was maar net eintlik die "streep"muis omlat ek die dom veldmuis se
strepies (aksente) altyd wou regmaak. Maar ek het nou opgegee! :-)))
En net omdat jy nuut is sal ek ook sommer verduidelik waarom ek en DD
skielik in "muise" verander het . Iemand het hier geskryf en gevra of
hy penvriende hier kan ontmoet. DD was toe so oulik en vra of "muis"
vriende ook sal werk. (Get it?) Deesdae werk mens mos meer met jou
MUIS as met 'n pen. Elkgeval - dit is die agtergrond. Moenie
bekommerd wees as jy dalk weer deurmekaar raak met die twee muisies
nie - die veldmuis is die onnutsige ene! :-)
|
|
|
|
| |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Do. Jul. 30 22:10:56 UTC 2026
|