| Annette, Riaan, Davie [boodskap #51912] |
Do., 18 Oktober 2001 13:23  |
Ferdi Greyling[0]
Boodskappe: 72 Geregistreer: Julie 2001
|
Volle Lid |
|
|
Ek was 'n tydjie weg.
Het julle antwoorde gepos wat ek gemis het?
Ek sal dit graag wil lees.
Annette - daar was 'n aantal vrae wat ek gevra het wat jy gese het jy
gaan antwoord. Oor jou beginsels ens.
Riaan - jy het gese jy sal se wat jou politieke beginsels is.
Davie - eki weet teen die tyd al jy wil nie se wat jou politieke
beginsels is nie - maar ek het laas gevra waar ek jou kan kontak. Dis
nou nadat jy gepraat het van hoe dit jou gegrief het dat ek nie vir
iemand wou kontak nie, onthou?
|
|
|
|
| Re: Annette, Riaan, Davie [boodskap #51918 is 'n antwoord op boodskap #51912] |
Do., 18 Oktober 2001 14:12   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja Ferdi - ek het dit geantwoord - het nogal gewonder hoekom jy nie daarop
gereageer het nie.- jy is mos nou nie iemand wat maklik stomgeslaan is
nie;)))
Kyk maar daar onder iewers rond - as jy dit nie kry nie, sal ons maar vir
die opgrawers moet kry om ons te help.
Annette
wrote in message
news:3bcfd735.21404318@news.is.co.za...
>
> Ek was 'n tydjie weg.
> Het julle antwoorde gepos wat ek gemis het?
>
> Ek sal dit graag wil lees.
>
> Annette - daar was 'n aantal vrae wat ek gevra het wat jy gese het jy
> gaan antwoord. Oor jou beginsels ens.
> Riaan - jy het gese jy sal se wat jou politieke beginsels is.
> Davie - eki weet teen die tyd al jy wil nie se wat jou politieke
> beginsels is nie - maar ek het laas gevra waar ek jou kan kontak. Dis
> nou nadat jy gepraat het van hoe dit jou gegrief het dat ek nie vir
> iemand wou kontak nie, onthou?
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Annette, Riaan, Davie [boodskap #51967 is 'n antwoord op boodskap #51936] |
Vr., 19 Oktober 2001 09:07   |
Ferdi Greyling[0]
Boodskappe: 72 Geregistreer: Julie 2001
|
Volle Lid |
|
|
En, o ja, sit sommer by wat jou beginsels is.
Watter politieke beginsels glo jy in.
Jy het mos laas vir my gevra toe se ek vir jou, maar sedertdien weier
jy (of is jy te bang? dalk het jy nog nooit daaraan gedink nie?) jy
keer op keer om te se wat jou piolitieke beginsels is.
On Thu, 18 Oct 2001 21:29:22 +0200, Veldmuis
wrote:
> On Thu, 18 Oct 2001 13:23:26 GMT,
> ferdeina...@iconNOSPAN.coNOSPAM.za (Ferdi Greyling) wrote:
>> maar ek het laas gevra waar ek jou kan kontak. Dis
>> nou nadat jy gepraat het van hoe dit jou gegrief het dat ek nie vir
>> iemand wou kontak nie, onthou?
>
> Ek het minute na jou vraag my tekefoonnommer gepos Ferdi
> op die wye nuusgroep en daarvan sal al ons vriende kan getuig
>
> DD
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Annette, Riaan, Davie [boodskap #52016 is 'n antwoord op boodskap #51967] |
Vr., 19 Oktober 2001 22:03  |
pop
Boodskappe: 157 Geregistreer: Julie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Dit raak so bleddie boring. Wie de hel gee om wat
sy/haar politieke beginsels is. Feit is, sy/hy wil. jou nie
vertel nie, so hoekom los jy dit nie uit nie.
Genaaaaaaade!
Ferdi Greyling skryf in boodskap news:3bd7ecfe.4820919@news.is.co.za...
>
> En, o ja, sit sommer by wat jou beginsels is.
> Watter politieke beginsels glo jy in.
> Jy het mos laas vir my gevra toe se ek vir jou, maar sedertdien weier
> jy (of is jy te bang? dalk het jy nog nooit daaraan gedink nie?) jy
> keer op keer om te se wat jou piolitieke beginsels is.
>
>
>
>
> On Thu, 18 Oct 2001 21:29:22 +0200, Veldmuis
> wrote:
>
>> On Thu, 18 Oct 2001 13:23:26 GMT,
>> ferdeina...@iconNOSPAN.coNOSPAM.za (Ferdi Greyling) wrote:
>>> maar ek het laas gevra waar ek jou kan kontak. Dis
>>> nou nadat jy gepraat het van hoe dit jou gegrief het dat ek nie vir
>>> iemand wou kontak nie, onthou?
>
>>
>> Ek het minute na jou vraag my tekefoonnommer gepos Ferdi
>> op die wye nuusgroep en daarvan sal al ons vriende kan getuig
>>
>> DD
>
|
|
|
|