| All is fair in love and war. [boodskap #51432] |
Do., 11 Oktober 2001 10:09  |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
Gister 'n vermeende Terroris hier in NL vrygelaat agv administratiewe fout.
Hy kry nog NLG2750 (amper R10 000) kompensasie ook daarby.
Swernoot!
____________________________________________________________
|
|
|
|
|
|
| Re: All is fair in love and war. [boodskap #51434 is 'n antwoord op boodskap #51432] |
Do., 11 Oktober 2001 10:26   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Max - ons weet mos almal hoe slim die terroriste is:))
Annette
--
> Gister 'n vermeende Terroris hier in NL vrygelaat agv administratiewe fout.
> Hy kry nog NLG2750 (amper R10 000) kompensasie ook daarby.
>
> Swernoot!
> ____________________________________________________________
>
|
|
|
|
| Re: All is fair in love and war. [boodskap #51441 is 'n antwoord op boodskap #51433] |
Do., 11 Oktober 2001 11:48  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Daardie Hollanders leer by die eksperts Davie:))
Annette
" wrote:
>
>> Dankie vir die uitleg, maar ek weet steeds nie wat sooi is nie
>
> 'n Sooi is 'n 'vel' (by gebrek aan 'n beter beskrywing) aarde bv as jy
> ploeg is dit sooie wat omgekeer word en langs die ploegvoor lê.
>
>> ... Sooibrand ken ek wel...
> Ek is nie lief vir vleis en maak maklik 'n soja ete. My vrou noem dit
> 'sooibrand' bone. Nie dat dit sooibrand gee nie maar slegs 'n manier
> om dit af te maak.
>
>> Gister 'n vermeende Terroris hier in NL vrygelaat agv administratiewe fout.
>> Hy kry nog NLG2750 (amper R10 000) kompensasie ook daarby.
>>
>> Swernoot!
>
> Kan julle nie meer oorspronklik wees en minder SA georienteerd nie?
>
|
|
|
|