| Weet Iemand? [boodskap #51272] |
Di., 09 Oktober 2001 21:34  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Waar mens heen kan skakel ivm die sensusvorms?
Geen nommer in die koerant nie.
Geen sensusopnemer was eers in ons straat vandag nie - en ek dog vanaand is
die aand van die groot tel?
Lyk my, weereens, gaan ek en Ian nie getel word nie.
Daardie 650 miljoen vir die sensusopname gaan definitief lelik vermors word.
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Weet Iemand? [boodskap #51313 is 'n antwoord op boodskap #51290] |
Wo., 10 Oktober 2001 10:17   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dankie Wouter - maar wat sukkel hulle met BB? Hulle weet mos hoeveel mense
daar is?
Inderdaad 'n klein en nederige begin:))
Janee - ek gaan hulle sake die keer werk om getel te word - hulle moenie
weer kom met die storie dat 'n aantal miljoen mense nie getel is nie ( hoe
weet hulle dit as hulle nie getel is in die eerste plek nie?)- veral nie
omdat dit hulle nagenoeg 14miljoen per persoon kos om te tel nie.
Annette
> Die tellery begin eers vandag, Annette. Hulle skop af in die
> Big Brother huis. En dit neem 'n week of drie, hulle kan nie
> so baie geld op een dag uitgee nie.
>
> Ontspan, dalk tel hulle julle dié keer :-)
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:9pvqjl$kuocf$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Waar mens heen kan skakel ivm die sensusvorms?
> Geen nommer in die koerant nie.
> Geen sensusopnemer was eers in ons straat vandag nie - en ek dog vanaand is
> die aand van die groot tel?
> Lyk my, weereens, gaan ek en Ian nie getel word nie.
> Daardie 650 miljoen vir die sensusopname gaan definitief lelik vermors word.
> Annette
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Weet Iemand? Annette definitief nie! [boodskap #51366 is 'n antwoord op boodskap #51345] |
Wo., 10 Oktober 2001 17:32   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
650 miljoen gedeel deur 46 miljoen - dink ek:)))
Annette
Happiness is a state of Mind.
Max skryf in boodskap news:9q1ms9$no8$1@azure.nl.gxn.net...
> Hoe kom jy daarby uit, Annette?
> _____________________________________________________
> "Annette"
>> omdat dit hulle nagenoeg 14miljoen per persoon kos om te tel nie.
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Weet Iemand? Annette definitief nie! [boodskap #51387 is 'n antwoord op boodskap #51375] |
Wo., 10 Oktober 2001 20:19  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ag Wouter man - ek wou nog met die nulle gespeel het toe gee jy my speletjie
weg:))))
Nou moet ek maar my ses ekstra nulle weggooi wat ek mee wou toor:))
Ek het hoeka gewonder hoekom blokke mense in 'n stadium ingeja kan word , en
dan soos skape getel kan word nie - dink net - baie minder papierwerk.
Sal mens miskien iewers die koste van die vorige 2 statistiekopnames kan
kry? Ek meen - die een net voor die 1994 verkiesing moes baie minder gekos
het - daar is mos sommer met helikopters oor die landelike plekke gevlieg
en die mense is sommer so goedsmoeds uit die lug getel:)))
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3bc49d8f.0@news1.mweb.co.za...
> Dis R14 per persoon, Annette.
> Effens minder as R14 000 000 per persoon :-)
> Wouter
>
> Annette wrote in message
> news:9q20m9$lgdmb$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> 650 miljoen gedeel deur 46 miljoen - dink ek:)))
> Annette
>
> Happiness is a state of Mind.
> Max skryf in boodskap news:9q1ms9$no8$1@azure.nl.gxn.net...
>> Hoe kom jy daarby uit, Annette?
>> _____________________________________________________
>> "Annette"
>>> omdat dit hulle nagenoeg 14miljoen per persoon kos om te tel nie.
>>
>
|
|
|
|