| Ek is bekommerd [boodskap #50965] |
Ma., 01 Oktober 2001 16:48  |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: Julie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Ek weet dat ek hier nie mag skreeu nie, maar ek is bekommerd oor 'n aantal
mense, wat ek hier mis.
Wat het julle met die mense gedoen???
Ek noem nie name nie.
Ek wys ook nie met 'n vinger naar iemand nie.
Ek vra net.
Maar ook 'n vra vra, mag eintlik ook nie meer.
Die kans bestaan dat die vra al gevra is.
Als ons so aan gaan, is dit oor 'n rukkie net Gloudina's gediggies NG.
Gr.Rico
Ennu Emmy waar ben je?????
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Ek is bekommerd [boodskap #51085 is 'n antwoord op boodskap #51048] |
Do., 04 Oktober 2001 22:14  |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: Julie 2001
|
Senior Lid |
|
|
"Davie Davis" skryf in boodskap news:a3slrto1kvpe81nvc0pjfom5lbs3se5mal@4ax.com...
> On Mon, 1 Oct 2001 18:48:43 +0200, "Rico"
> wrote:
>
>> Ek weet dat ek hier nie mag skreeu nie, maar ek is bekommerd oor 'n aantal
>> mense, wat ek hier mis.
>
>
> TOBIEEEEEEEE.......DANIELLLLLEEEEEEEEE....MMEEEEEEEEEE...... .!!!!!!!!!!
>
>
Het jy iets gese DD????????
Gr.Rico
|
|
|
|