| Ons dank aan Arthur [boodskap #50900] |
Sa., 29 September 2001 03:52  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek gaan vandag aan die Gauteng-regering skryf.
Hulle is blykbaar tans op groot skaal besig met 'n naamsverandering-aksie,
Turffontein kan nou Moerfontein word - baie meer gepas - want die meeste
mense wat die plek besoek sien hulle moer:))
Annette
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
|
|
|
|
|
|
| Re: Ons dank aan Arthur [boodskap #50919 is 'n antwoord op boodskap #50917] |
So., 30 September 2001 17:39   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Re jou ps: Turffontein is een van die perderesiesbane:))
Annette
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
Arthur skryf in boodskap news:9p7cj2$2f99$1@news.kabelfoon.nl...
> "Annette" schreef...
>> Ek gaan vandag aan die Gauteng-regering skryf.
>> Hulle is blykbaar tans op groot skaal besig met 'n naamsverandering-aksie,
>> Turffontein kan nou Moerfontein word - baie meer gepas - want die meeste
>> mense wat die plek besoek sien hulle moer:))
>
> Pragtig! Noem asseblief ook my naam in jou brief, dan kan ek oor 50 jaar,
> wanneer ek terugkyk op my lewe, in ieder geval bewys dat my invloed tot ver
> oor die landgrense merkbaar gewees is ;)
>
> Groete,
> Arthur
>
> ps. wat is Turffontein en waarom besoek mense dit?
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Ons dank aan Arthur [boodskap #50958 is 'n antwoord op boodskap #50945] |
Ma., 01 Oktober 2001 14:17   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:))))) Dis 'n Afrikaanse nuusgroep die Lou - Grab a Granny in Afrikaans is
Looi 'n Plooi:))
Annette
--
> Annette wrote:
>>
>> Ek gaan vandag aan die Gauteng-regering skryf.
>> Hulle is blykbaar tans op groot skaal besig met 'n naamsverandering-aksie,
>> Turffontein kan nou Moerfontein word - baie meer gepas - want die meeste
>> mense wat die plek besoek sien hulle moer:))
>> Annette
>
> Ok ek dog dit is oor die fights vrydagaande by grab a granny ...
|
|
|
|
|
|
| Re: Ons dank aan Arthur [boodskap #50963 is 'n antwoord op boodskap #50960] |
Ma., 01 Oktober 2001 15:35   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek het drie sleutelborde hier - kom kuier en kom kies een vir jou:))
Annette
.is.co.za...
> JY SKULD MY 'N SLEUTELBORD ANNETTE!!!
> Nou net my hele blikkie Coke verloor!!!
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:9p9u5d$h2dpu$6@ID-92016.news.dfncis.de...
>> :))))) Dis 'n Afrikaanse nuusgroep die Lou - Grab a Granny in Afrikaans is
>> Looi 'n Plooi:))
>> Annette
>>
>>
>> --
>>> Annette wrote:
>>>>
>>>> Ek gaan vandag aan die Gauteng-regering skryf.
>>>> Hulle is blykbaar tans op groot skaal besig met 'n
>> naamsverandering-aksie,
>>>> Turffontein kan nou Moerfontein word - baie meer gepas - want die
> meeste
>>>> mense wat die plek besoek sien hulle moer:))
>>>> Annette
>>>
>>> Ok ek dog dit is oor die fights vrydagaande by grab a granny ...
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Ons dank aan Arthur [boodskap #50993 is 'n antwoord op boodskap #50987] |
Di., 02 Oktober 2001 09:21   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:))) Nee - maar vertel ons - praat jy nou on borrels?:)))
Annette
Sakkie skryf in boodskap news:3bb95cae$0$226@hades.is.co.za...
> Gaan jy vir my neusoperasie ook betaal om die Coke uit my sinusholtes uit te
> kry.
>
> "Annette" wrote in message
> news:9pa2ho$hao1d$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek het drie sleutelborde hier - kom kuier en kom kies een vir jou:))
>> Annette
>>
>>
>> .is.co.za...
>>> JY SKULD MY 'N SLEUTELBORD ANNETTE!!!
>>> Nou net my hele blikkie Coke verloor!!!
>>>
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9p9u5d$h2dpu$6@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> :))))) Dis 'n Afrikaanse nuusgroep die Lou - Grab a Granny in
> Afrikaans
>> is
>>>> Looi 'n Plooi:))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> --
>>>> > Annette wrote:
>>>> > >
>>>> > > Ek gaan vandag aan die Gauteng-regering skryf.
>>>> > > Hulle is blykbaar tans op groot skaal besig met 'n
>>>> naamsverandering-aksie,
>>>> > > Turffontein kan nou Moerfontein word - baie meer gepas - want
die
>>> meeste
>>>> > > mense wat die plek besoek sien hulle moer:))
>>>> > > Annette
>>>> >
>>>> > Ok ek dog dit is oor die fights vrydagaande by grab a granny ...
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Ons dank aan Arthur [boodskap #51006 is 'n antwoord op boodskap #50998] |
Di., 02 Oktober 2001 12:37   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:)))) Onse Sakkie is ge-Lara:)))))
Annette
--
Sakkie skryf in boodskap news:3bb992b7$0$233@hades.is.co.za...
> Wat meen jy praat. Ek sukkel om te t�k so deur al die gesnuifery en
> geniesery deur en dan nog met 'n taai sleutelbord daarby. :-))))))))
>
> "Annette" wrote in message
> news:9pc1dj$hv3q1$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> :))) Nee - maar vertel ons - praat jy nou on borrels?:)))
>> Annette
>>
>>
>> Sakkie wrote in message
>> news:3bb95cae$0$226@hades.is.co.za...
>>> Gaan jy vir my neusoperasie ook betaal om die Coke uit my sinusholtes
> uit
>> te
>>> kry.
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9pa2ho$hao1d$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ek het drie sleutelborde hier - kom kuier en kom kies een vir jou:))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> .is.co.za...
>>>> > JY SKULD MY 'N SLEUTELBORD ANNETTE!!!
>>>> > Nou net my hele blikkie Coke verloor!!!
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:9p9u5d$h2dpu$6@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > :))))) Dis 'n Afrikaanse nuusgroep die Lou - Grab a Granny in
>>> Afrikaans
>>>> is
>>>> > > Looi 'n Plooi:))
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > --
>>>> > > > Annette wrote:
>>>> > > > >
>>>> > > > > Ek gaan vandag aan die Gauteng-regering skryf.
>>>> > > > > Hulle is blykbaar tans op groot skaal besig met 'n
>>>> > > naamsverandering-aksie,
>>>> > > > > Turffontein kan nou Moerfontein word - baie meer gepas -
want
>> die
>>>> > meeste
>>>> > > > > mense wat die plek besoek sien hulle moer:))
>>>> > > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > > > Ok ek dog dit is oor die fights vrydagaande by grab a granny ...
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: AFR PENVRIENDE [boodskap #51174 is 'n antwoord op boodskap #51139] |
Ma., 08 Oktober 2001 06:07   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Liezl - vertel ons asseblief presies waar in Du Toitskloof jy jou Skot
raakgeloop het:))))))
Annette
Liezl skryf in boodskap news:1b25448e.0110070758.79f47ed3@posting.google.com...
> Ek woon in Hawick in die 'Scottish Borders'. Heel in die Suid-Ooste
> van die land.
> Hiernatoe getrek omdat ek 'n wonderlike Skot in Du Toitskloof ontmoet
> het terwyl ek op college was en ons is nou 4 jaar getroud.
>
> Ek gesels graag met positiewe Suid-Afrikaners (vet weet daar is wynig
> min van hulle oor) wat hulle self as intelligent sien.
|
|
|
|
| Re: AFR PENVRIENDE [boodskap #51175 is 'n antwoord op boodskap #51160] |
Ma., 08 Oktober 2001 06:10   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Me, ontspan. Ons weet mos almal dat intelligensie en positiwiteit 'n
realitiewe begrip is:)))
Jy moet ook die van Skotland verskoon - daai manne met die rokkies laat die
dames vergeet dat daar ook 'n kort ei bestaan:))))
Annette
--
$e5.1093@newsfeeds.bigpond.com...
>
> "Liezl" wrote in message
> news:1b25448e.0110070758.79f47ed3@posting.google.com...
>
>> Ek gesels graag met positiewe Suid-Afrikaners (vet weet daar is wynig
>> min van hulle oor) wat hulle self as intelligent sien.
>
> Is jy positief en intelligent? Val goeie spelling onder die groepering
> Intelligensie? Ken jy die verskil tussen wynig en weinig? Is dit nodig om
> "min" saam met "wynig" (jou spelling) te gebruik? As jy positief kan
> antwoord op drie van die vrae, dan kan ons 'n intelligente gesprek begin.
> En jy mag die onderwerp kies.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: AFR PENVRIENDE [boodskap #51633 is 'n antwoord op boodskap #51364] |
Sa., 13 Oktober 2001 18:32  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
"))) Liezl, ek kan jou meedeel jy hoef nog nie bles te raak nie;)))
Jy wil ons vertel dat jy 'n beskonke man verlei het?:))))
Annette
Liezl skryf in boodskap news:1b25448e.0110100917.58738964@posting.google.com...
> Skuus dat ek so lank vat om weer iets te se. Sodra ek net mooi dink ek
> het 'n pittige antwoord geskryf dan 'time out' my blerrie ISP my!
>
> Ek het nog nooit gedink ek kon spel nie, maar ek dink dit is nodig om
> wynig en min langs mekaar te sit as dit kom by hoeveel positiewe
> Suid-Afrikaners daar nog oor is. Maar ek moet se dit lyk of ek
> verkeerd was as ek na julle spulle kyk.
>
> Anette ek het hom in die Protea Park hotel ontmoet (how sleazy) terwyl
> ek op 'n eerste jaars landsdiens kamp was en hy net terug gekom het
> van die Paarl se nuwe wyne fees. Hy was op daai stadium die 'manager'
> van die forelplaas op Elandspad.
>
> Moenie worry nie, daar is heeltemal te veel velle dat hy sal kans sien
> om hulle almal af te trek!
>
> Hoop die antwoord maak dit na die groep toe anders gaan ek my hare
> moet begin uit trek!
|
|
|
|