| L'Amour [boodskap #50739] |
Di., 25 September 2001 22:54  |
Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004 Geregistreer: Mei 2006
|
Senior Lid |
|
|
> Jinne, Annette, jy klink nou erger as ek na my geliefkoosde bloubottel
> Chardonnay! Hoeveel glase rooiwyn het jy gedrink??? (hik, hik, hik...)
Annette
:)))) Dit was nie die rooiwyn se skuld vir al die tikfoute nie:)) Dit was
die glasie of drie Parfait L'Amour daarna wat die skade gedoen het;))
Wouter
Toe gaan jou tikwerk in sy L'Amour in?
|
|
|
|
| Re: L'Amour [boodskap #50750 is 'n antwoord op boodskap #50739] |
Wo., 26 September 2001 04:08   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die tikwerk kan gaan waar dit wil, ek los nie die soetgoed nie:)))
Annette
--
nnrp2.saix.net...
>> Jinne, Annette, jy klink nou erger as ek na my geliefkoosde bloubottel
>> Chardonnay! Hoeveel glase rooiwyn het jy gedrink??? (hik, hik, hik...)
>
> Annette
> :)))) Dit was nie die rooiwyn se skuld vir al die tikfoute nie:)) Dit was
> die glasie of drie Parfait L'Amour daarna wat die skade gedoen het;))
>
> Wouter
> Toe gaan jou tikwerk in sy L'Amour in?
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: L'Amour [boodskap #50800 is 'n antwoord op boodskap #50770] |
Wo., 26 September 2001 17:08   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Het jy nog nie die advertensie gesien nie?
Get motherless with Mothers.
:))))
Annette
.is.co.za...
>
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:9os3a0$4lj$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Me
>> Kry julle Butterscotch Schnapps daar in SA? Mensig, as jy eers 'n glasie
>> daarvan in die keel afgegooi het, smaak dit net na meer. En probeer dan
>> opstaan om te gaan koffie maak...
>>
>> Wouter
>> Ja, verskeie soorte, plaaslik en ingevoer. Ek verkies Mothers, uit
> Amerika.
>>
>
> Sakkie
> "Mothers" of "Motherless"
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: L'Amour [boodskap #50875 is 'n antwoord op boodskap #50861] |
Vr., 28 September 2001 03:55   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dankie Arthur - ek is bly ek leef nou en nie toe nie, want die moerkoffie
van destyds moes maar aardig gesmaak het:))
Annette
news:9ovj4v$2jr2$1@news.kabelfoon.nl...
> "Danielle" schreef...
>> "gelukkig het land, waar het kind zijn moer verbrandt"
>>
>> Ek verstaan nie hoekom so land gelukkig moet wees nie?
>
> Joost van den Vondel....
>
> Waarom is ons nou gelukkig? Omdat ons olie verbrand. Die basis van ons
> tegnologiese beskawing.
>
> Die welvaart van die Republiek in die 17e eeu was (vir 'n deel) te dank aan
> 'n ander energiebron: turf (moer).
>
> Groete,
> Arthur
>
|
|
|
|
|
|
| Re: L'Amour [boodskap #50892 is 'n antwoord op boodskap #50878] |
Vr., 28 September 2001 11:35  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
En onse arme rand sommer pleinweg in sy moer in:))
Annette
--
nnrp1.saix.net...
>>> "gelukkig het land, waar het kind zijn moer verbrandt"
>
>> Die welvaart in die 17e eeu was (vir 'n deel) te dank aan
>> 'n ander energiebron: turf (moer).
>
> Annette
> Dankie Arthur - ek is bly ek leef nou en nie toe nie, want die
> moerkoffie van destyds moes maar aardig gesmaak het:))
>
> Wouter
> Daardie welvaart is intussen in sy turf in?
>
|
|
|
|