|
|
| Re: Beautiful in Beaufort-Wes [boodskap #50617 is 'n antwoord op boodskap #50616] |
So., 23 September 2001 15:05   |
Arthur
Boodskappe: 609 Geregistreer: September 2001
|
Senior Lid |
|
|
Gert Vlok Nel
Beautiful in Beaufort-Wes
En jy was beautiful in Beaufort-Wes
en ek was so verskrik en verskriklik lief vir jou
en jy het op grafte en op treine
en op Ford Fairlaine se agterseats gevry
en nou is jy en jou man both computer analysts
en laas winter you tried to slit your wrists
en nou kan jy nie meer slaap nie,
nie meer lag nie,
nie meer iets vir jouself doen nie,
nooit ooit weer vir my soen nie
En mooi mooi mooi was jou woorde ook
terwyl jy menthol sigarette rook
en daai sweet sweet dinge vir my se
terwyl jy sweet sweet in my arms le
en die presiese woorde het ek presies vergeet
ek onthou net die rook en die sweet in Beaufort-We
en jou kaal liggaam onder 'n cool summer cotton dress
nie meer slaap nie, nie meer lag nie
nie meer iets vir mekaar doen nie
nooit ooit weer vir mekaar soen nie
En dis miskien soos 'n storie uit die huisgenoot,
maar jy't een aand skielik vir my weggestoot
en in die rear view mirror jou gesig gekyk
en gese "miskien moet ek gelukkiger lyk"
daardie aand kon ek nie aan die slaap raak nie
en het gevoel hoe my hart losruk uit my ly
en soos 'nb roeiboot in die rivier afdryf
ek kon nie meer slaap nie, nie meer lag nie,
nie meer iets ooit reg doen nie,
nooit ooit weer vir jou soen nie
En die laaste herinnering waaroor ek sing
is die nag toe ek en jy die melktrein aan en aan in die nag in ry
tot anderkant die ding donmg gong
van die breakfast waiter in die gang verby
en dit was my wake-up call my lief
jy't gese wees asseblief lief vir my
maar ek het gedroom ons het in Beaufort-Wes gaan woon
en ek kon nie meer slaap nie, nie meer lag nie,
nie meer so iets doen nie,
nooit ooit weer vir jou soen nie
|
|
|
|
| Re: Beautiful in Beaufort-Wes [boodskap #50619 is 'n antwoord op boodskap #50616] |
So., 23 September 2001 15:53   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Arthur wrote:
> Gert Vlok Nel
> Beautiful in Beaufort-Wes
>
> En jy was beautiful in Beaufort-Wes
Baie dankie, Arthur. Scan jy die woorde?
Ek sal dankbaar wees vir enige ander
woorde. Veral "Waarom ek roep na jou
vanaand" wat 'n elegie is vir Koos du
Plessis. Ken jy vir Koos du Plessis,
Arthur?
Gloudina
|
|
|
|
| Re: Beautiful in Beaufort-Wes [boodskap #50622 is 'n antwoord op boodskap #50616] |
So., 23 September 2001 17:12   |
Arthur
Boodskappe: 609 Geregistreer: September 2001
|
Senior Lid |
|
|
Gloudina schreef...
> Arthur wrote:
>> Gert Vlok Nel
>> Beautiful in Beaufort-Wes
> Baie dankie, Arthur. Scan jy die woorde?
Nee, toevallig het ek my herinner dat ek dit op Internet gesien het toe ek
vorige week na informasie oor Afrikaanse musiek gesoek het.
> Ek sal dankbaar wees vir enige ander
> woorde. Veral "Waarom ek roep na jou
> vanaand" wat 'n elegie is vir Koos du
> Plessis. Ken jy vir Koos du Plessis,
Ja, ek het "Herman", "Irma", "Skielik is jy vry", "Skimme", "Sprokie vir 'n
stadskind" en "Swerwers" ooit via Napster afgelaai. Ek het nog nooit één van
Koos du Plessis se cd's hier in 'n winkel gesien nie. Sy musiek is lekker
rustig. Dis eintlik ook nie my soort musiek nie, maar ek hou daarvan om na
sy (uitstekend verstaanbaar) Afrikaans te luister. Ek wag nog op 'n remix :)
Groete,
Arthur
|
|
|
|
| Re: Beautiful in Beaufort-Wes [boodskap #50629 is 'n antwoord op boodskap #50622] |
So., 23 September 2001 19:40   |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: Julie 2001
|
Senior Lid |
|
|
"Arthur" skryf in boodskap news:9ol5a3$hkg$1@news.kabelfoon.nl...
> Gloudina schreef...
>> Arthur wrote:
>>> Gert Vlok Nel
>>> Beautiful in Beaufort-Wes
>> Baie dankie, Arthur. Scan jy die woorde?
>
> Nee, toevallig het ek my herinner dat ek dit op Internet gesien het toe ek
> vorige week na informasie oor Afrikaanse musiek gesoek het.
>
>> Ek sal dankbaar wees vir enige ander
>> woorde. Veral "Waarom ek roep na jou
>> vanaand" wat 'n elegie is vir Koos du
>> Plessis. Ken jy vir Koos du Plessis,
>
> Ja, ek het "Herman", "Irma", "Skielik is jy vry", "Skimme", "Sprokie vir 'n
> stadskind" en "Swerwers" ooit via Napster afgelaai. Ek het nog nooit één van
> Koos du Plessis se cd's hier in 'n winkel gesien nie. Sy musiek is lekker
> rustig. Dis eintlik ook nie my soort musiek nie, maar ek hou daarvan om na
> sy (uitstekend verstaanbaar) Afrikaans te luister. Ek wag nog op 'n remix :)
>
> Groete,
> Arthur
Er is een cd, Johannes Kerkorrel zingt Koos du Plessis, ik heb weer bijna al
die liedjes van Napster gedownload, maar ik denk niet dat dit de door jouw
bedoelde remix is.
Misschien iets voor jou, om te gaan doen.
Gr.Rico
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Kazaa [boodskap #50665 is 'n antwoord op boodskap #50655] |
Ma., 24 September 2001 18:06  |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: Julie 2001
|
Senior Lid |
|
|
De snelheid verschilt erg, maar alles bij elkaar opgeteld kom ik toch wel
aan de 50 kb/sec. En dan haal ik 6 nummers tegelijk binnen. Het kan ook heel
traag zijn hoor, maar Napster vond ik langzamer.
Oja en zoals Arthur al zei, ik heb mxtream/adsl
Gr.Rico
"Max" skryf in boodskap news:9onlgs$1fp$1@azure.nl.gxn.net...
> Bij mij ongeveer drie keer zo snel... Hoe het verder in elkaar steekt
> weet ik niks van!
> _________________________________________________________
> "Arthur"
>> Is WinMX sneller dan
>> KaZaA dan? Ik dacht dat het vooral afhankelijk was van de snelheid van
> de
>> verbinding tussen jouzelf en de broncomputer en daar heeft KaZaA toch
> geen
>> invloed op?
>>
>> Groeten,
>> Arthur
>>
>
|
|
|
|