| Loop Lig [boodskap #50558] |
Vr., 21 September 2001 21:28  |
davie davis[1]
Boodskappe: 696 Geregistreer: Maart 2001
|
Senior Lid |
|
|
Dit is nou 11.25nm. 'n Halfuur gelede was daar 'n harde klop
aan my agterdeur. My agterplaas is omhein met 'n 6' betonheining
en mense woon anderkant al die grense. Dit reën fyn.
Met 'n pistool in my hand het ek die agterplaas deursoek terwyl my
vrou 'n rewolwer by haar het. Daar is niemand. Ek weet van êrens
het iemand ons dopgehou. Ek het die bure geskakel en gewaarsku
en buurman sê dat hy reeds buite gaan rondkyk het na hy iets gehoor
het. En 'dankie vir die oproep want nou sal hy sy Colt gereed hou."
Ek is nie regtig bekommerd want omdat dit seker die ideale aand (en
tyd) vir inbrake is was dit seker slegs 'n toets of ons by die huis
is.
Wees maar versigtig waar julle woon.
DD
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Loop Lig [boodskap #50572 is 'n antwoord op boodskap #50558] |
Sa., 22 September 2001 06:53   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Davie ja - ons is maar almal bedag - maar ek gaan definitief nie met 'n
rewolwer uitloop as ek sien 'n arme Bergie krap in die dromme rond nie - al
is dit op my eiendom waar sy/hy nie hoort nie.
Annette
--
>
> Dit is nou 11.25nm. 'n Halfuur gelede was daar 'n harde klop
> aan my agterdeur. My agterplaas is omhein met 'n 6' betonheining
> en mense woon anderkant al die grense. Dit reën fyn.
>
> Met 'n pistool in my hand het ek die agterplaas deursoek terwyl my
> vrou 'n rewolwer by haar het. Daar is niemand. Ek weet van êrens
> het iemand ons dopgehou. Ek het die bure geskakel en gewaarsku
> en buurman sê dat hy reeds buite gaan rondkyk het na hy iets gehoor
> het. En 'dankie vir die oproep want nou sal hy sy Colt gereed hou."
>
> Ek is nie regtig bekommerd want omdat dit seker die ideale aand (en
> tyd) vir inbrake is was dit seker slegs 'n toets of ons by die huis
> is.
>
> Wees maar versigtig waar julle woon.
>
> DD
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Loop Lig [boodskap #50667 is 'n antwoord op boodskap #50580] |
Ma., 24 September 2001 18:11  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:)))) Reg - ek weet - ons dogtertjies speel nie kellies en kroeks van
kleinsaf nie;)))
Annette
wrote in message news:7cnoqto4hsumcasp1dlcmmk353dedjgpvh@4ax.com...
> On Sat, 22 Sep 2001 08:53:37 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Davie ja - ons is maar almal bedag - maar ek gaan definitief nie met 'n
>> rewolwer uitloop
> AS EK SIEN AS EK SIEN AS EK SIEN AS EK SIEN
>> 'n arme Bergie krap in die dromme rond nie - al
>> is dit op my eiendom waar sy/hy nie hoort nie.
>> Annette
>
>
> ja'a maar jy's 'n vroumens Annette. :)
>
>
> mansmens
>
|
|
|
|